Vier swart mans sal vandag in die hof verskyn in verband met die wrede moord op ‘n apteker van Oranjeville.
Thabang Motloung, Tsietso Motloung, Teboho Mofokeng en Sthembiso Mnune sal na verwagting om borg aansoek doen, het OFM berig.
Die vier staan tereg op aanklagte van moord, roof en brandstigting nadat hulle Vivien Ponté verlede maand in haar huis vermoor en haar kamer aan die brand gesteek het.
Die polisiewoordvoerder in die Vrystaat, Peter Kareli, het gesê die vier vermeende aanvallers het dieselfde aand ook na bewering by ‘n nabygeleë laerskool ingebreek, waar hulle kos en geld gesteel het.

NIE VIER SWART MANS NIE – 4 SWART MOORDENAARS !
Hoe mis ek nou weer die ou dae, die goeie ou dae toe hulle kon “hang, totdat hy dood dood dood is”.
Ek wens met my hele hart hierdie sadistiese braaksels vrek!! Geen reg op lewe nie!
WAAR IS DIE DOODSTRAF?????
as hulle skulding is, hoop ek hulle sit lank, en word nie uitgelaat op vroee parool nie
Hulle sal nie. Lewnslank beteken 25 jaar maksimum. Daarvan word ‘n derde afgetrek by ingang tot die tronk. Dus 16 jaar. Met allerlei amnestie en goeie gedrag sal hulle uit wees na so 12 jaar. Dis wat die duurste lewens werd is.
Skuins voor verkiesingstyd sal Zuma nog weer duisende afslag gee !
Hier is net een straf goed genoeg : ‘n baie stadige, pynvolle dood.
As jy wit is, is jy ‘n teiken
Hang them.
Hul het die apteker vermoor en by n skool kos gesteel dieselfde aand. Die motief vir hierdie moord was beslis diefstal, en dit was omdat hulle honger was.