Die verkeer in Bloemfontein sal na verwagting vandag ontwrig word wanneer honderde lede van die vakbond Numsa ‘n optog hou en ‘n memorandum met eise aan die Kleinhandelmotorbedryf oorhandig.
Veiligheidsmaatreëls sal met die oog op die optog verskerp word. Werkers in die voertuigonderdele- en brandstofbedrywe wat sedert Maandag staak, eis ‘n verhoging van 30 rand per uur.
Hulle eis ook ‘n nagskoftoelae van 20 persent meer as die standaardtarief.
Numsa sê hulle gaan voort met die optog ondanks die onderhandelings wat in Johannesburg voortgesit word. – RSG

Nog ‘n plundertog op hande. Wanneer, en van waar, gaan die ingryp kom? Mense, ek voel of ek kan ontplof, hierdie nasie druk die lewe uit my uit!
Ek was gister in daardie bui, nadat ek daardie Boeremag ding gelees het.
Ek het ook ‘n skrywe geplaas wat seker sal sorg dat ek ongewild sal wees.
Voel darem weer op my stukke vandag.
Goed om te hoor! Waar gaan ek jou skrywe kry? Ek moet bietjie opvang met leeswerk hierdie kant!
Hello
Daardie berig oor die Boeremag op Praag wat nou einde se kant toe staan.
A
“Boeremag” sien jy hoe slat hulle ons met daai yster?
Jip !
Die enigste manier is om van die frees ontslae te raak – dit is soos n halssnoer wat ons self aantrek. Ons gee hulle die krag wat hulle dan met volle vaart teen ons gebruik. Sodra ons hulle krag wegvat dan beteken hulle aanvalle niks. Ons kan dit regkry deur om bespotting tegniek teen hulle self te gebruik.
Ons weet hoe gaan die plek agter die lot lyk wanneer die breinloses deur die stad beweeg. Omgegooide asblikke, onskuldige motoriste se lewens word bedreig, rommel wat brand en so kan ons aangaan.