‘n Vermeende reeksmoordenaar en -verkragter is in Pretoria op vrye voet.
Die verdagte word reeds positief met vier moorde verbind. Altesaam 14 moorde in Sunnyside, Villeria en Mamelodi word ondersoek aangesien dieselfde metodes gebruik is.
Die polisiekommissaris, Riah Phiyega, het gister ‘n spesiale span speurders aangestel om die moordenaar te soek.
Die span sluit lede van verskillende eenhede in soos gesinsgeweld, kinderbeskerming, seksuele oortredings, misdaadintelligensie, DNS-ontleders en ‘n profielsamesteller. – RSG

Verkragting is die veragtelikste daad wat iemand aan ‘n vrou kan doen. In baie gevalle baie erger as moord. Daardie vou of jong meisie is vir die res van hulle lewens geestelik en binne vernietig.
Ons regstelsel het nie die regte straf vir hierdie veragtelike daad nie. Al wanneer hy die regte straf kry is as die gemeenskap so ‘n vark vang en hom vrek maak. Hoophulle vang hierdie seks monster gou voordat hy nog vrouens se lewens verwoes. Moes my kommentaar aanpas aangesien hulle dit nie wil plaas nie.
Vra dat Praag ons asb. van ‘n kommentaar beleid voorsien. Sodat ons binne daardie riglyne kan kommentaar lewer. Waar word vryheied van spraak haatspraak?
‘n Sadis is nie die lewe werd nie. Goed vir niks want alle menswees van sy slagoffers is weggevat. Dan kan daar gewens word. Ek hoop hy vrek!