Vrystaat nie deel van Mangaung nie, beslis Grondwethof

Die Vrystaat sal nie by die ANC se nasionale verkiesingskongres in Mangaung deelneem as provinsie nie. Die grondwethof het voor die aanvang van die ANC-kieskonferensie beslis dat die party se Vrystaatse provinsiale verkiesingskonferensie ongeldig is, het Sapa berig.

“Die provinsiale verkiesingskonferensie van die Vrystaatse provinsie van die African National Congress wat tussen 21 en 23 Junie 2012 gehou is, en sy besluite en resolusies is onwettig en ongeldig verklaar,” lui die beslissing.

Ses lede van die ANC in dié provinsie het verlede maand die hof genader om die provinsiale uitvoerende komitee se geldigheid te toets. Hulle beweer die verkiesings was onregmatig.

 

лобановский александр харьков

Maak 'n opvolg-bydrae