Hy het net ligte beserings opgedoen in die aanval. Volgens die bemarkingsdirekteur van die Innibos Nasionale Kunstefees in Nelspruit is die skrywer getraumatiseerd oor die voorval en wil nie met die media praat nie.
Hy het geweier om hospitaal toe te gaan.
Sy vrou, die bekende filmmaker Katinka Heyns, was nie tuis tydens die voorval nie.
Die aanvallers het met Barnard se Isuzu-bakkie gevlug.
In die 1960’s het hy saam verskeie Afrikaanse literêre figure in die Beweging van Sestig homself bekend gemaak. Hierdie groep skrywers wou Afrikaans as ‘n taal laat staan teen die apartheidsregering, en om ook die moderne invloede en trante van Engelse en Franse literatuur op Afrikaanse literatuur te kan uitoefen.
Barnard’s se tweede roman, Mahala, word gesien as ‘n klassieke werk in Afrikaans.
