Die jaar 2015 het die die hoogste vlak van immigrasie in Duitsland se geskiedenis gelewer.
Verlede jaar, was daar ‘n migrasie-oorskot van 1 139000 mense, het die Duitse Federale Buro vir Statistiek verklaar.
Statistici skryf dit toe aan die vlugtelingkrisis, maar ook die styging in immigrasie uit die nuwe EU-lidlande wat steeds voortgaan.
Verlede jaar het 2137000 mense na Duitsland gekom. Dit verteenwoordig ‘n toename van 672,000 of 46 persent in vergelyking met 2014.
Dit beteken ook dat meer as 2 miljoen mense, waarvan die meerderheid nie wit is nie, na Duitsland is, terwyl byna een miljoen hoofsaaklik wit Duitsers padgegee het.
Sowat 998,000 inwoners het besluit om Duitsland te verlaat, dus 83000 of nege persent meer as die vorige jaar.
Vandaar die oorskot bereken as net minder as 1 140000 instromelinge, maar die oorwig nie-blankes is heelwat groter.
Verrassend is slegs sowat 15 persent afkomstig uit lande wat geraak word deur hoë werkloosheid soos Griekeland, Italië, Portugal en Spanje.
Met die uitsondering van Italië, het immigrasie uit hierdie lande, wat onder skuld en finansiële krisis gebuk gaan, onlangs weer verlangsaam.
Immigrante verkies dikwels deelstate met goeie werksgeleenthede, maar trek graag na waar hulle etniese groep teenwoordig is. Immigrante uit Noord-Afrika verkies byvoorbeeld om dié rede NRW en Pakistani’s trek na Hesse.
Die getal emigrante het ook gestyg tot ‘n rekordvlak: 998000 mense het hul rug op Duitsland gekeer, nege persent meer as die vorige jaar.
Die Duitse owerhede hoop dat die jong manlike instromelinge die stagnerende arbeidsmark kan red en dat gryssorg deur hierdie immigrante behartig sal word.
Blykbaar het niemand in Duitsland nog verder as hierdie twee oppervlakkige kwessies gedink nie.

Voorspelling: Daar kom MASSIEWE blanke immigrasie vanaf Europa na SA. Miljoene. Mark my words.
Ek sê dit al lankal – Jy is die eerste een wat met my saamstem.
Daarsy Riempies. Ons stem oor iets saam. `n Etniese mengelmoes, soos laas met die volkstigting.
As die Ingelse dink hulle het moeilikheid gehad in 1900, het hulle nie geweet wat le voor nie.
Johan almal gaan miskien nie met my saamstem nie maar die engelse
by uitstek is bang vir ons Afrikaners se vermoë – hoekom dink jy het hulle so
diep skelm ons verraai? EN hulle is nie al wat bang is vir ons vermoë nie. Churchill het gesê “gee my net n duisend van
daardie Boere soldate en ek wen vir julle hierdie oorlog – en dit met amper die
hele wereld se soldate agter hom.
Hulle gaan dieselfde verrassing met die Russe kry. En die Russe is nog nie so gewoond aan verloor nie.
zeg Johann, nu ben ik hier zelf al 3 jaar aan het solliciteren 😉
Nog even en ik blaas hier zelf een rubberboot op om bij Zandvoort het ruime sop te kiezen en om 3 maanden later bij nacht en ontij aan de Kaap aan land te gaan 😉
Jy kan seker wees van `n braaivleisvuur.
waarbij gesteld dat ik natuurlijk niet graag OP het vuur kom te liggen terwijl wat eff, anc,sacp, da misdadigers, door de toverdokter gezegend, aanstalten maken om hun niet aflatende onbedwingbare racistische communistische honger te stillen 😉
om nog weer de schuld te krijgen als er uit angst en ongerief in de soep is geplast/geürineerd(Pinkeln) https://uploads.disquscdn.com/images/25704cd063d90a5fe76c99f8855188f0c78bc5e5dd83e7b2cad006f016b2daab.jpg
Prettig, man , prettig.
Skaapribbetjie, wors, en kruiskyf Hans. En goeie Kaapse wyn. Jy sal nie apa daar kry nie (ken jy dit?), want die Kapenaars is nog bietjie kultuurgebrekkig in daardie opsig. Party van hulle se ore is ook te klein vir hul koppe, maar jy sien hulle meerendeels in die berge.
Dis die Kaap van Goeie Hoop.
apa ? Klinkt niet best !?!?
skies. tikfout. reggemaak.
Die K4 derde wereld regering sal dit nie toelaat nie. Duitsers na Suidwes, ja.
Die enigste rede dat daar enige regering in SA is, is omdat die belastingbetaler dit toelaat.
Dinge kan skielik en baie lelik draai vir die ANC/EFF/wie ookal.
Hulle sal nie, maar hier kom oorlog, die blankes gaan weer die land terug vat. Nie meer lank nie…
Kijk, in links radicaal, totaal gecriminaliseerd Germanistan, moet de vertwijfelde verraden Germaan voor bv. het met 5cm vergroten van een dakraam, een jaar lang slenteren en leuren met aanvragen voor vergunningen en goedkeuring.
Maar 2 miljoen+ ‘vluchtelingen’ kunnen er ‘by hook and crook’ bij terwijl er al 50 jaar zo’n slechte ervaring is met totalitair verplichte miljoenen Afrikaanse/moslim ‘naasten’.
Erika Steinbach(ex bund der Vertriebenen en wel een echte Christen !) neemt het waar voor wat het is :
http://www.welt.de/politik/deutschland/article155088206/Steinbach-wirft-Merkel-vor-den-Bundestag-zu-umgehen.html
Dat mense so maklik ‘n lat vir hulle eie agterente pluk gaan my verstand te bowe. En dit ALLES in die naam van “naasteliefde”. Naastediens (humanisme) is die afgod van die moderne mens.
Hulle het destyds die lat vir ons agterstewe help pluk, so dis vir ons ‘n seën dat hulle nou self die pak van daardie lat voel. Dr. Verwoerd het volkekunde goed deurgrond (was immers sy vakgebied), en diegene wat sy kundigheid oor die jare verag en vertrap het se stêrre is nou goed aan die brand gefoeter daardeur! As jy nie wil hoor nie moet jy maar seker voel!
Das Bild ist zum Kotzen.
Notice how Germans are prosecuted for “thought crimes” in the “Free West” where the “Mauer” is no longer keeping Communism out? Guess who wanted that Wall down to raid Russia in the first place, while handing SA over to the chosen parasites at the exactly the same moment, bringing us glorious black communists who now lord over us, prosecuting whites for “thought crimes”. What they mean is not an open mind but open genocide for those who don’t go along with their own destruction.