‘n Joodse advokaat, Paul Shapiro, het vroeër vandeesmaand in die Gautengse Hooggeregshof, Pretoria, geargumenteer dat swartes nie swaar gestraf moet word as hulle Afrikaners of blankes doodmaak nie, aangesien hulle “gely het onder apartheid”.
Shapiro het opgetree vir twee swart moordenaars, Lawyer Marabe Talane, 39, and Rodney Katang Masemola, 35, wat mnr. Dawie Maree, ‘n 27-jarige sakeman van Murrayfield, voor sy vrou Elana en twee jong kinders doodgeskiet het.

Die twee beskuldigdes het in Mei 2008 by die Maree-gesin se huis in Meyerspark ingebreek. Maree is in die rug geskiet, asook ‘n medepligtige van die beskuldigdes, Seporo Martin Tshebesebe, wat insgelyks gesterf het. Regter Tshifiwa Maumela het vroeër bevind dat dit nie duidelik was wie vir wie geskiet het nie, maar dat die skietery deur die inbraak en onregmatige betreding van die bende op die Marees se eiendom veroorsaak is.
Shapiro het volgens berigte “hartstogtelik” gepleit dat die regter in ag moet neem dat die twee moordenaars “tydens apartheid” grootgeword het en daarom minder lewensgeleenthede gehad het en ‘n ligte straf behoort te ontvang.
Hy het insgelyks aangevoer dat sy kliënte onskuldig is en deur “rassistiese polisie” bedrieg is. Volgens Shapiro se weergawe van die gebeure het mev. Maree haar eie man doodgeskiet en dit “agterna laat lyk asof die beskuldigdes die moord gepleeg het”. Dit sou egter beteken het dat mev. Elana Maree twee lyke van buite die huis tot in die slaapkamer moes gesleep het. Sy is egter tengerig gebou en nie sterk genoeg om so iets te kon doen nie; boonop was daar geen bloed of sleepmerke op die toneel om Shapiro se verhaal te staaf nie.
Shapiro het egter volgehou dat die twee moordenaars op die “medelye” van die hof geregtig is omdat hulle tydens apartheid deur Afrikaners “geviktimiseer” is. Volgens hom moet daar ‘n samelewing geskep word waarin daar “respek vir almal is”, ook vir mense wat slegte goed gedoen het, soos die twee moordenaars.
Die regter het egter getwyfel of dit die regte boodskap sou uitstuur indien mense wat tydens apartheid grootgeword het dit as versagtende omstandigheid kan aanvoer, ook gesien in die lig dat dit reeds 20 jaar gelede is.
Regter Maumela was bekommerd dat die boodskap oorgedra sou word dat blankes in die land ekstra veiligheidsmaatreëls sou moes neem omdat swartes lig daarvan sou afkom indien hulle blankes sou aanval.
Dit sou ook ‘n klimaat skep waarin geen blanke meer in die land veilig sou voel nie, het hy gesê.
Die staatsaanklaer, Theo Moetaesi, het beklemtoon dat Maree aan 100 mense werk verskaf het en dat hulle en hul afhanklikes nou insgelyks van ‘n inkomste ontneem is.
Die saak is tot 24 November vir vonnisoplegging uitgestel.

Paul Shapiro sal in sy eie veragtelike, adderlike swaard val – as hy nie homself bekeer nie…
“‘n Joodse advokaat, Paul Shapiro, het vroeër vandeesmaand in die Gautengse Hooggeregshof, Pretoria, geargumenteer dat swartes nie swaar gestraf moet word as hulle Afrikaners of blankes doodmaak nie, aangesien hulle “gely het onder apartheid”.”
Wat ‘n sot. Wat ‘n idioot. Hy is dan ook blank in ZA – dink hy hy gaan dit vryspring as die spul begin om links en regs te vermoor? Vir so ‘n uitspraak behoort hy by die Menseregtekomissie aangekla te word – sommer ook in die internasionale hof. Hy praat moord goed.
Ten minste het die regter meer verstand as hierdie wie weet wat.
Dis presies my invalshoek.
Shapiro vergeet sy eie vel is wit en wanneer hy self aan die verkeerde kant van ‘n krimineel se lem of loop staan sal geen argument hoegenaamd hom kan red nie. Vir die swart moordenaar sal hy net nog ‘n wit vel wees wat stinkryk geword het op die sweet en harde werk van die swart man, en hy moet betaal!
Die Shapiro’s het al die jare in Pretoria “Aasvoëllaan”gepraktiseer. Hulle was al die jare bekend vir hul veragtelike en laakbare hantering van die Reg. Enigiemand, maak nie saak hoe swak sy saak en bewyslas is nie, het na hulle toe gegaan en het gewoonlik skotvry uit die Hof gestap. Dis presies die modus operandi wat hy nou in hierdie saak ook toepas. Hulle sal enige redenasie gebruik om sy “kliënt(e)” skotvry anderkant te laat uitkom. Goed dat sy gesig hier geplaas is vir enigeen wat deur sy beredenering in hierdie saak hom op een of ander manier terug wil betaal!
Shapiro het mos daardie bokser destyds verdedig?
Swartes mag doodmaak weens apartheid? Nee! Hulle maak ons dood ten spyte van apartheid.
Snaaks dat die Waarheids en Versoenings Kommissie nie genoem is nie. Dit was tog bedoel om hierdie tipe na-hakery te stop, wat duidelik nie gewerk het nie. Gedurende daardie tydperk in SA was Prof Jacques Derrida hier in SA om die sg versoening te evalueer. Ek het nooit weer enigiets gehoor van hom of deur iemand anders daaroor nie. Wat hier belangrik is, is dat die konsep van apartheid gedekonstrueer is deur alle mense, na verskillende verstandhoudings van wat die konsep bedoel (the meaning of apartheid). Prof Derrida het in 1966 ‘n teorie hieroor ontwikkel en daarom was die re-konstruksie of Re-konsiliasie in die praktyk vir hom belangrik. Ek dink nou dat hierdie Adv die “dekonstruksie” tot sy voordeel probeer aanwend het om meer kliente te kry. Die probleem wat hieruit vloei is dat dit nou duidelik is dat daar nie rekonsiliasie in SA plaasgevind het nie. Tutu het gefaal. Die bewys is eerstens hierdie Adv se verwronge misbruik van die woord apartheid, tweedens die weiering van parool vir Clive en de Kock, derdens rasistiese grondwet en vierdens die weiering om prioriteit aan plaasmoorde te gee. Dan is dit verder Tutu self wat praat van dat ons Afrikaners “dankbaar” moet wees! Ons behoort eintlik baie meer aandag te gee aan hierdie dekonstruksie probleem.
Derrida was ‘n Jood wat die Franse Jode gaan vertel het hoe dom die Afrikaners is en hoe hulle probeer gatkruip by die Jode en niks agtergekom het van hoe hulle deur die ore benaai is nie. Die Franse Jode het hulle kollegas in New York vertel hulle kan maar voortgaan met wêreld oorheersing en kort daarna het Twin Towers geval. Dis al wat jy hoef te weet om die dekontsruksie probleem te verstaan
Derrida het n paar jaar gelede die emmer geskop.
Sy `beroemde` dekonstruksie metode is bloot n taal-instrument wat hy ontwikkel het om die spanningsveld tussen dikotomiee te probeer oorbrug… siende dat Heidegger geseg het `taal is die huis van Being`.
M.a.w. Derrida het gepoog om blote woorde te instrumentaliseer om n utopie te skape.
Byvoorbeeld; `gender` is die woord/begrip wat die onderskeid tussen die geslagte (Man en Vrou) moes relativeer (lees, vernietig).
In terme van die dikotomie Swart-Wit, is `Kleurling/Bruin` natuurlik die daadwerklike dekonstruksie. Dus, bv. Djonitin Jansen van Kovsies is die `woord` wat vlees word… in terme van die utopie wat Derrida wou afdwing op Suid Afrika.
Dus, op die ou einde van die dag… bevind ons ons in n semantiese oorlog, soos Dok Dan al telkens genoem het.
Die beste wapen wat ons in hierdie stryd het is die Wetenskap – veral die Genetika.
In die Donker Verligting, baklei ons hard om bogenoemde weer sy regmatige plek terug te gee, veral in die gebied van Menslike Bio-diversiteit.
Die onlangse verskyning van Nicholas Wade se boek, `A Troublesome Inheritance`, het wereldwyd vir skokgolwe gesorg onder die Progressiewes. Dit bewys, onder andere, duidelik dat blote `woorde` (m.a.w. dekonstruksies) NIE die wette van die Natuur kan `stuur` nie.
Hier is n skakel na n artikel oor Wade se boek…
http://www.newrepublic.com/article/117884/nicholas-wades-troublesome-inheritance-new-scientific-racism
“What does it really matter if three million Russian peasants starve to death? Really! What!
I then understood anti-Semitism.” — Malcolm Muggeridge, Winter In Moscow, 1934.
As ek dit nie mis het nie kritiseer Wade “wetenskaplikes” wat data verdraai en weerhou het om hulle liberale standpunte te steun. Jy kan enige blanke DA stemmer in Kaapstad vra oor ras en hy sal jou vertel dat ras is ‘n “social construct”, rassisme is die idee dat een ras beter as ‘n ander is of nog meer erkenning dat ras bestaan (terwyl vir ‘n swarte beteken rassisme, wit mense het alles by my gesteel en my verdruk)
Dit is baie waar wat jy sê oor “die beste wapen” vir en teen ons. Dit is die leuen oor ras vanaf die verdraaide universiteite, die media, en die preekstoel. ‘n Goeie voorbeeld van hoe ver hulle gegaan het is Deuteronomium 23 vers 2. Die 1933/53 Afrikaanse vertaling lees as volg:
“2 Geen baster mag in die vergadering van die Here kom nie; selfs sy tiende geslag mag in die vergadering van die Here nie kom nie.”
Die 1983 Afrikaanse vertaling word vertaal soos volg:
“2 Niemand wat gebore is uit ontoelaatbare geslagsgemeenskap mag lid van die gemeente word nie, selfs nie so ‘n persoon se tiende nageslag nie.”
Natuurlik in 1985, net kort na die vertaling, het die NP die wet op verbod van gemengde huwelike afgeskaf en as “immoreel” bestempel. Die leuen was verkondig uit alle oorde. Die Afrikaner is hoofsaaklik ‘n Christen nasie, nes D.F. Malan ons kon saamsnoer deur die NG kerk, net so kon hulle ons vernietig deur dieselfde kanaal – Jy moet mos jou naaste lief hê soos jouself…
In Amerika is blankes nog die meerderheid, en hulle loop swaar deur onder “anti-rassisme”. http://www.amren.com/news/2014/09/kids-from-ferguson-recruited-to-educate-white-america-on-racism-in-hey-white-people-video/
Meeste mense wil nie oor genetika praat nie . Die wette van die natuur is ook nie n gewilde gespreks-onderwerp nie . Ek vermoed mense is bang die regverdigheid van God as Skepper kan tydens die gesprek verdag gemaak word .
Die Joodse storie wat niemand hoor nie: http://www.palestinecampaign.org/moving-powerful-mustafa-barghoutis-speech-destruction-gaza/#
Ongelukkig het Hitler nie genoeg kampe en oonde gehad nie.
Reinhard Heydrich was op die regte pad.
Ek glo dis een van die mees ongelooflike dinge waarvan ek ooit gehoor het.
Witbeer: “Moet asb. Nie die Jew verwar met Judah nie. Die Jew is slangsaad wat sy ma verkoop vir geld” – Dankie vir daardie waarheid Witbeer.
Sonder twyfel, ernie !
Van Paul Kruger se tyd af tot laat in die Unie-dae, is Joodse vlugtelinge met relatief ope arms ter plaatse ontvang. Dog, alhoewel hulle van kommunisme en anti-Joodse veldtogte in Oos-Europa gevlug het, het hulle bitter gou hul rug op diegene gedraai wat hulle ‘n nuwe toekoms en vadeland gebied het. Dis nou stank vir dank! Ek moet nog ‘n Jood vind wat nie ‘n Boerehater is nie. As voorbeeld van die Jode se ondermynende, kommunistiese anti-Afrikaner (ek voel baie ongemaklik met hiedie naam) aktiwiteite, kan genoem word dat al die “blankes” wat by Rivonia gevang is, Jode was!
En more koop die Afrikaners weer by PicknPay en Woolworths by die minderheid van ‘n minderheid wat ons haat. Dit sal makliker wees om die Shapiros uit die land te jaag as die swartes
Ek wonder al lank oor iets: Waarom hou Afrikaners aan om ‘n Joodse geloof aan te hang? Waarom keer ons nie terug na ons Noorse en Germaanse voorsate se gelowe nie?
Jode is nie aan ons kant nie. SA se Jode is deel van die vyande van Afrikaners.
Hoe hang Afrikaners ‘n “Joodse geloof” aan? Word Afrikaner kinders besny? Glo Afrikaner kinders dat Jesus ‘n bedrieër is? Judaisme, dws. die interpretasie van die Tora – die Talmoed, en die tradisies, is hoofsaaklik mensgemaak en ‘n direkte oorsaak van geharde harte (Ek is jammer om te se baie van die kerk teologie is ook eienaardig).
Moenie gehoorsaamheid en geloof in die Seun van jou Skepper verwar met menslike instellings nie. Tensy ek jou verkeerd verstaan het, by voorbaat jammer dan.
Verder stem ek saam met jou opinie oor Jode – Jode in die algemeen is nie net vyandig teen Boere-Afrikaners nie, maar blankes – die hele weste wat die ligdraers is van die Evangelie vir die laaste 2000 jaar, so veral teen volgelinge van die Messias – hulle haat ons agv. ons geloof EN ons genetika – dit is hoekom rasse “versoening” aangemoedig word, die verbastering van die blanke se gene en die vernietiging van hulle identiteite is ‘n belangrike Sionistiese doelstellings. Shapiro hier staaf dit op ‘n baie persoonlike vlak.
Die weste word vol gestoot met Moslems, Afrikane en wat nog als, van Brussels tot Los Angeles terwyl nie-blanke lande nie hoef te moet “transformeer” nie – Dit is dan maklik om te verstaan waaroor alles gaan van Mandela deur Tutu tot Jansen en dan natuurlik Obama wat die perfekte uitbeelding is van die doelstelling – ‘n baster, die leier van die eens magtigste blanke nasie op aarde!
“Ons”? Wie is die “ons” in jou laaste sin?