Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Lindiwe Sisulu, het in die parlement bekend gemaak dat die Weermag se totale regskoste verlede jaar (2010/11) R21,311 miljoen beloop het. Sy het geantwoord op ‘n vraag van Pieter Groenewald, hoofwoordvoerder van Verdediging van die Vryheidsfront Plus. Die bedrag aan regskoste het verdubbel teenoor die vorige finansiële jaar
Opstande of betogings?
Die rasopstand in Londen het nou versprei na ander stede, met geweld wat aangemeld is in dele van Birmingham, Liverpool en Bristol. Groot-Brittanje, soos ander dele van die wêreld, ervaar tans onrus met wêreldwye ekonomiese onsekerheid en markonbestendigheid wat heers. Maar die afgelope paar dae se geweld in die Verenigde Koninkryk was nie net ekonomies
Zim ontken bestaan van martelkampe
Die Zimbabwiese minister van mynwese, Obert Mpofu het bewerings deur die BBC ontken dat daar martelkampe in die omgewing van die ryk Marange-diamantveld bestaan. Die BBC het met mense wat beweer hulle is gemartel in die kampe wat deur die weermag bestuur word, onderhoude gevoer. Een getuie beweer dat gevangenes tot drie keer per dag
Moeletsi Mbeki raak al hoe meer verstrengel in teenstrydighede
Moeletsi Mbeki plaas die blaam vir die ellende in Afrika op die Afrika-elites. ‘n Rewolusie in Suid-Afrika is vir hom net ‘n kwessie van tyd, sê hy in ‘n onderhoud met die Duitse koerant Die Welt. Die onderhoud is egter ‘n toonbeeld van Mbeki se onvermoë om sin te maak van die rewolusie wat hy
Lees verder: Moeletsi Mbeki raak al hoe meer verstrengel in teenstrydighede
Transformeer Brittanje nóú!
Die grootste vyande van Afrikaners en ons voorsate was nog nooit swart nie. Ja, daar was kleinerige gevegte tussen ons en swartes, maar ons eintlik vyand sit nie in Nkandla nie, maar in Whitehall en Westminster. Ek praat nie eens van die groteske vergrype en volksmoord van die Britte tydens die ABO nie, maar eerder
Bib-dienste in Pretoria stort ineen
Verskeie biblioteektakke in Pretoria is reeds die afgelope twee weke vir alle praktiese doeleindes onbruikbaar want hulle rekenaars is nie aanlyn nie. Gebruikers kan slegs boeke wat uitgeneem is terugbring, maar nie weer boeke uitneem nie. Die teruggeneemde boeke word op velle papier aangeteken en sal glo deur die rekenaarstelsel verwerk word wanneer hulle weer
Berei voor op nasionalisering
Die Vryheidsfront Plus het weereens benadruk dat daar beduidende steun vir nasionalisering binne die ANC-alliansie bestaan en het ‘n beroep gedoen op gemeenskappe en instansies wat moontlik daardeur geraak kan word, om gesamentlik voorbereidings te tref oor hoe hierdie bedreiging hanteer gaan word. Instansies wat leiding in die verband kan neem sluit in die mynboubedryf,
Rand daal bykans 10% teen dollar
{jathumbnail off} Die Suid-Afrikaanse rand het die afgelope paar dae feitlik tien persent teen die Amerikaanse dollar gedaal; dít terwyl die dollar self onder druk teen ander geldeenhede verkeer. Teen die euro en veral die Switserse frank, wat tans as ‘n toevlugseenheid gesien word, is die rand se daling nog meer dramaties. Tans verhandel die
Leopold Scholtz sit sy veldtog voort
Leopold Scholtz gaan met sy persoonlike veldtog teen my in Die Burger en Beeld voort en meen dat my denkwyse met dié van ander “ekstremiste” soos Stalin, Hitler en Malema ooreenstem. Stalin en Hitler het mijoene mense laat doodmaak terwyl Malema insgelyks die liedjie “Skiet die Boer” sy persoonlike slagspreuk gemaak het. Mnr. Malema staan
Rasseoorlog in Brittanje?
{jathumbnail off} Die onluste wat in die Londense voorstad Tottenham uitgebreek het nadat polisie ‘n kleurlingman, mnr. Mark Duggan, 29, doodgeskiet het, is besig om al hoe meer die aard van ‘n rasseoorlog aan te neem. Volgens die linkse koerant, The Guardian, stuur onlusmakers en plunderaars vir mekaar boodskappe via Facebook, Twitter en Blackberry BBM
