‘n Inwoner van Cincinnati in die VSA het glo anti-diskriminasie wette oortree het nadat sy ‘n “Slegs Wit” bordjie buite haar swembad aangebring het. Sy het Donderdag ‘n appèl by die Ohio se Burgerregtebewegingkommissie verloor. Die beslissing baan die die weg vir moontlike staatsiviele aanklagte en kompenserende en bestraffende skadevergoedingseise. Die kommissie het beslis dat
VSA ontken betrokkenheid by moord op kernwetenskaplike
Die VSA het Donderdag ontken dat hy betrokke was by die moord op ‘n Iranse kernwetenskaplike in Teheran. Volgens berigte in Iran is Moestafa Ahmadi Roshan en sy bestuurder Woensdag in ‘n ontploffing gedood nadat twee verdagtes op ‘n motorfiets ‘n kleefmyn aan Roshan se motor geheg het. Roshan was ‘n chemikus en direkteur van
Lees verder: VSA ontken betrokkenheid by moord op kernwetenskaplike
Boer wat band ruil vermoor
‘n Pretoriase boer is doodgeskiet terwyl hy ‘n pap band help omruil het. Hans Huyser (50), is voor sy vrou en kleinkind doodgeskiet langs die pad. Tien dae ná sy moord het die polisie nog geen verklarings geneem van die ooggetuies nie. Lees hier. topcargo
Zuma pleit vir VN-AU verhouding
President Jacob Zuma het ‘n pleidooi by die VN-Veiligheidsraad in New York gelewer dat ‘n vaste verhouding tussen die VN en die Afrika Unie ingestel moet word. Hy sê daar móét na die standpunte van die Afrika Unie geluister word as die verhouding met die VN verbeter en konflik vermy wil word. Hy het Libië
Gratis hoër onderwys ondersoek
Die ANC wil hoër onderwys gratis aan armes wat akademies daarvoor kwalifiseer, oopstel. Die doelwit is om tersiêre onderwys uit te brei sodat ‘n groot aantal studente opgelei word. Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, het egter gesê almal sal nie aan universiteite kan studeer nie, en sal ambagte ook oorweeg moet word. Nzimande
Swart seun glo weggewys by vakansieoord
‘n Oord in die Oos-Kaap word ondersoek nadat ‘n swart kind glo na bewering nie welkom daar was nie, het die Oos-Kaapse Parke- en Toerisme Agentskap (OKPTA) Donderdag gesê. Die 11-jarige seun sou op 7 Januarie saam met ‘n 12-jarige wit vriend en sy gesin na die Lepel Le-oord in Cintsa gaan. “Die wit seun
Europa teen 2029
Die ondergang van die Weste…? Oor 15 jaar gaan die helfte van Nederland se bevolking Moslem wees, onder andere. Reeds is 50% van alle babas in België van Moslem-ouers. Sowel Frankryk as Duitsland gaan oor 39 jaar Islamitiese republieke wees. {youtube}t1GxqaJ4HsI{/youtube} Данильченео
Dankie FW!
лобановский александр фото
Kameraad Scholtz word opgeroep na Noord-Korea
Kameraad Leopold, Jy noem die Amerikaanse konserwatiewe kandidate Ron Paul en Newt Gingrich “ekstreem-regses”. Huh? Ek snak na my asem! Of jy is ‘n ultra-ultra-linkse, of is besig om die kluts kwyt te raak. Nie eers die mees histeriese Stalin-aanbiddende Guardianjoernalis sal so ‘n massale denkfout maak, of dit durf waag om lesers se intelligensie
Vir Die Burger is Dan Roodt vyand nommer een
Die Kaapse Nasperskoerant, Die Burger, dra vandag weer ‘n leedvermakerige beriggie Dan Roodt verloor lastersaak teen Die Burger. Soos gewoonlik is dit onakkuraat, want ek het geen lastereis teen Die Burger ingestel nie, maar bloot ‘n klag by die persombudsman ingedien omdat ek in die blaaie van dié koerant ‘n “verregse Afrikaner-aktivis” met “fundamentalistiese sienings”
