Maatreëls om grondhervorming te bespoedig

Pres. Jacob Zuma het op die vergadering van Cosatu se sentrale komitee maatreëls aangekondig om grondhervorming te bespoedig. Dit sluit onder meer in: – Die aanstelling van ‘n waardeerder-generaal om die herverspreiding van grond te bespoedig; – ‘n Grondbestuurskommissie gaan opgerig word om grondtransaksies te ondersoek en titelaktes te hersien; – ‘n Huurpagwetsontwerp wat sal

Lees verder: Maatreëls om grondhervorming te bespoedig

Veel te lees in onafhanklike Vlaamse buitelandse beleid?

Die Vlaamse koerant, De Standaard, maak groot gewag van die Vlaamse Minister-president (premier), Kris Peeters se besluit om regstreeks amptelik met buitelandse regeringsleiers te skakel. Peeters maak dit duidelik dat die tyd verby is dat deelstate die posisie van tweede of selfs derde regeringsvlak inneem. Ter  agtergrond: België het geleidelik meer en meer die karakter

Lees verder: Veel te lees in onafhanklike Vlaamse buitelandse beleid?

Ope brief aan Naspers en Media24

Die direkteure van Naspers, Die direkteure van Media 24, Die redakteur van Beeld, Die redakteur van Volksblad, Die redakteur van Rapport. I/s: Die verval van ‘n etiese gedragskode binne die media Ek rig die volgende skrywe aan u om duidelikheid te probeer kry oor ’n paar opvallende aspekte binne die spesifieke koerante, soos verteenwoordig deur

Lees verder: Ope brief aan Naspers en Media24

PRAAG ontketen leierskapsgeveg in DA

Na aanleiding van ‘n PRAAG-aksie teen die anti-Afrikaanse uitlatings van mnr. Athol Trollip in ‘n e-pos aan mnr. Jaap Kelder, het ‘n leierskapsgeveg blykbaar in die DA ontstaan. Mnr. Athol Trollip, wat onder kritiek van dr. Dan Roodt van PRAAG deurgeloop het, word om die parlementêre leierskap van die party deur me. Lindiwe Mazibuko uitgedaag.

Lees verder: PRAAG ontketen leierskapsgeveg in DA

Sonde met Skutter Schutte!

Tydens die bosoorlog het my vriend, die makgemaaklte Ier, Brian MacGrath, dit nie te hotagter, of “for that matter” te “hot” van voor af ook gehad nie omdat hy teen die Zimbabwiese grens “ontplooi” is. Ek verkneukel my nogal in die lawwerige militêre term “ontplooi” want Brian is ‘n bonkige kêrel en dit sou wragtag

Lees verder: Sonde met Skutter Schutte!

Persepsies van die werklikheid

Terwyl ekonome syfers bekend maak om aan die hand van konkrete bewyse op die gevolge van die ANC-Jeugliga se nasionaliserings- en grondonteieningsbeleid te wys, en veral Zimbabwe as voorbeeld voorhou, vind dié feite nie oral in persepsies neerslag nie. Die Jeugliga se kongres, terloops, het glo R37 miljoen gekos, uit die diep sakke van Anglo

Lees verder: Persepsies van die werklikheid

Peoriane leef in vrees

Paul Wilkinson, president van die Alta Mont Park Neighborhood Association, in Peoria, Illinois (VSA), het verlede week ‘n ooggetuieverslag van rasse-onmin aan die plaaslike koerant, die Peoria Chronicle deurgegee: Omstreeks 11 uur, het ‘n groep van ten minste 60-70 Afro-Amerikaanse jeugdiges ‘n optog in een van die systrate (W. Thrush) na die 4-baan hoofaar (Sheridan)

Lees verder: Peoriane leef in vrees

Swaziland vra R10 miljard van SA

Suid-Afrika se adjunkminister van finansies, Nhlanhla Nene, het Vrydag aan Reuters gesê die R10 miljard-versoek vir ‘n lening van Swaziland is verregaande. Swaziland se koning Mswati III, bekend vir sy uitspattige leefstyl, het Donderdag ‘n versoek vir dié lening aan Suid-Afrika gerig. Mswati word egter beskuldig daarvan dat hy menseregte in sy land misken en

Lees verder: Swaziland vra R10 miljard van SA

Agtien vas vir openbare geweld

Agttien mense is in Motherwell in die Oos-Kaap in hegtenis geneem op aanklagte van openbare geweld nadat hulle na bewering die polisie met klippe bestook het omdat hulle ongelukkig is oor behuising, het die Oos-Kaapse polisie Sondag gesê. Inwoners het Sondagmiddag ‘n onwettige byeenkoms gehou by ‘n stadion, het ao. Dumile Gwavu gesê. Hulle het

Lees verder: Agtien vas vir openbare geweld