Naspers se nimmereindigende propaganda vir die Boesakbelydenis (ek meen lg is veel meer beskrywend as die lompe “Belydenis van Belhar”) is ‘n baie goeie dieethulpmiddel, want g’n denkende mens kan juwele soos Neels Jackson se nuutste propagandastuk lees en steeds sy eetlus behou nie. Só het die kwansuis-gelowige Jackson in bogenoemde rubriek klaarblyklik die stuk
Lees verder: Laat die NGK-stam praat oor die Boesakbelydenis
