Adjunk-minister van polisie Fikile Mbalula sê ‘n onlangse telling toon die regerende ANC het meer as 820 000 lede – en baie van hulle is Afrikaners. Mbalula het in Johannesburg gepraat, tydens ‘n inligtingsessie vir die media oor die Imvuselelo, die hernuwingsveldtog wat die ANC wil inspan om tot ‘n miljoen geregistreerde lede in 2012
Lees verder: Baie Afrikaners sluit glo by ANC aan, sê Mbalula
