Praag se ADSL is nog steeds geheel en al buite werking, glo ‘n probleem met die ondergrondse kabel van Telkom, dus werk ek steeds hoofsaaklik in kafees. Ek het net ‘n halfuur om vinnig oor Malema se oproepe vir radikale grondhervorming en nasionalisering kommentaar te lewer, dus moet u my enige gebrek aan styl of
Vat grond sonder om te betaal, sê Malema
Suid-Afrikaners moet die grond wat aan hulle behoort terugneem sonder om te betaal, het die ANC-jeugleier Julius Malema Dinsdag in Kaapstad gesê. “Gewillige koper, gewillige verkoper is nie ‘n alternatief nie… Die alternatief van die jeugliga is dat ons die grond vat sonder om te betaal. Dit is wat ons voorstel,” het hy die liga
Wanneer is ons moeg gepraat?
Die Afrikaner praat al vir dekades en die volkstaat verskyn nog nie eens op die horison nie. Volkstaatpogings en organisasies wat hul beywer het vir ʼn volkstaat is legio. Selfbeskikkingsorganisasies dateer terug tot voor die Groot Trek. Daar was al 17 Boererepublieke en ʼn Suid-Afrika onder blanke beheer. Ten minste het die stigters van die
Afrikaner sal besef DA is ‘n klug wanneer swart leier kom
Voor die munisipale verkiesing het die DA-Leier Helen Zille gesê dat Lindiwe Mazibuko (DA-Nasionale Woordvoerder) haar moet opvolg as leier. In Rapport van 22 Mei 2011 het Helen Zille dit weereens beklemtoon dat Lindiwe haar moet opvolg. Baie Afrikaners is van die mees rasbewuste mense in Suid-Afrika; hoe kan hulle vir die DA stem wat
Lees verder: Afrikaner sal besef DA is ‘n klug wanneer swart leier kom
Afrikaners is verloorders in Athollgate-skandaal
In die jare sewentig was daar Watergate, ‘n skandaal wat Richard Nixon as president uit die Withuis verwyder het. Onlangs was daar Climategate, waarin die leuens van die klimaatsamesweerders ontbloot is, daardie kwasi-wetenskaplikes in diens van hul regerings, wat jou en my wil bangmaak met stories oor die weer ten einde ons meer belasting te
Lees verder: Afrikaners is verloorders in Athollgate-skandaal
Lastersaak is ‘terugslag vir spraakvryheid en geregtigheid’, sê Roodt
In sy reaksie op regter Goodey se bevinding dat lasterlike etikette jeens hom “in die openbare belang” en geregverdig is, het dr. Dan Roodt van Praag dit as ‘n “slag vir spraakvryheid en geregtigheid” bestempel. “Heel moontlik sien ons hier die eerste gevolge van ‘n getransformeerde regbank waarin omstrede sake met rassekonnotasies konstant in die
Lees verder: Lastersaak is ‘terugslag vir spraakvryheid en geregtigheid’, sê Roodt
Telkom-probleem teister Praag
Weens ‘n probleem met Telkom se netwerk in ons omgewing, is ons internetverbinding heeltemal buite werking en kan ons net sporadies per koordlose verbinding aanlyn gaan. Sodra die Telkom-probleem herstel is, sal die webwerf teen die normale ritme bygewerk word. Ons vra om verskoning vir die ongerief. – die redaksie песочный насос для бассейна купитьtopcargo
DA-leier trek los teen ‘Afrikaner-Nazi’s’
Die parlementêre leier van die DA, mnr. Atholl Trollip, het in ‘n hovaardige e-pos aan ‘n medepartylid te velde getrek teen “Afrikaner-Nazi’s” wat aanhangers van die AWB, KP en VF+ sou insluit. Die e-pos is per ongeluk aan mnr. Jaap Kelder gestuur. Trollip se boodskap insinueer dat mnr. Jaap Kelder van die Nasionale Belastingbetalersunie insgelyks
Aanlynbordeel oopgevlek
Die Ekurhuleni-metropolisie het Donderdag ‘n klopjag op ‘n huis in Alberton uitgevoer waar pornografie na bewering verfilm word om aanlyn te versprei. Agt vroue en ‘n man in sy 40’s is in hegtenis geneem by die Mayberry Park-huis, suid van Johannesburg, het Wilfred Kgasago, woordvoerder, gesê. “Ná klagtes van die gemeenskap oor ‘n ongewone hoeveelheid
Onwettige nieroorplantings in SA uitgevoer
Minstens 42 onwettige nieroorplantings is tussen 2001 en 2003 in Kaapse hospitale uitgevoer. Twee van die operasies was in die Groote Schuur-hospitaal gedoen en ten minste 40 in die Christiaan Barnard-gedenkhospitaal, het dr. David Bass, mediese konsultant, aan Die Burger gesê. Prof. Del Kahn, eertydse hoof van die Oorplantingsvereniging van SA en nou hoof van
