Politieke vyandskap in Zimbabwe is blykbaar ‘n gemoedelike affêre as dit uit die huwelik gehou word. Morgan Tsvangirai, die Zimbabwiese premier, het met Locadia Tembo, getrou. Tembo is ‘n sakevrou van Harare wie se suster ‘n wetgewer vir pres. Robert Mugabe se party is, is Woensdag berig. Tsvangirai het Maandag met Tembo getrou tydens ‘n
Waar’s Winnie?
Dit is nie bekend of Winnie Madikizela-Mandela (75), voormalige eggenoot van oudpres. Nelson Mandela, steeds in die hospitaal is nie. Erin Walsh, ‘n woordvoerder van die Netcare Milpark-hospitaal in Johannesburg, het gesê sy is nie gemagtig om oor die kwessie te praat nie. Walsh is Vrydag deur die Mandela-familie gemagtig om op dié dag alleen
Skynheilige klaers oor die Inligtingswet
Daar is ‘n grootskeepse geskeur van klere en strooiery van as op die hoof agv die goedkeuring van die Wet op die Beskerming van Staatsinligting gister in die parlement. Gistermiddag sou Chicken Little inderdaad gedink het die hemele val op hom, soos veral lede van die hoofstroommedia te velde getrek het teen die goedkeuring van
Israel aanvaar ‘swyewet’
Die Knesset, die Israelse parlement, het Dinsdag die die eerste lesing van ‘n wetsontwerp wat deur die Israeliese media beskryf word as die “swyewet”, aanvaar. Onder die wetsontwerp, wat ‘n wysiging van die bestaande lasterwet is, sal die maksimum straf opskuif na ‘n yslike $80 000. Die meeste joernaliste in Israel verdien tussen $2000 en
Mulder waarsku ANC oor Pretoria
Die Vryheidsfront Plus het vandag tydens ‘n sitting van die Gauteng Wetgewer, die ANC gewaarsku dat ‘n poging van die burgemeester van die Tshwane Metroraad, Kgosientso Ramokgopa om die naam van Pretoria, die hoofstad van Suid-Afrika, voor einde van 2012 te verander met ongekende weerstand begroet sal word. Mr Jaco Mulder, VF Plus LPW het
Beeld se gif, onverdun
Wanneer ‘n mens ingelig is en weet wat werklik gebeur het dan besef ‘n mens as jy die vae beriggie deur Alet Rademeyer in die Beeld lees dat die waarheid gruwelik verdraai word en mense onder ‘n diep valse indruk gebring word deur bloot net sekere feite nie te noem nie. ‘n Mens sal nooit
Nuwe geldeenheid
александр лобановский супермаркет класс
SA ondersteun Brics-enkelgeldeenheid
Suid-Afrika ondersteun planne vir ‘n enkele geldeenheid binne die Brics-groepering wat die opkomende reuse kan gebruik om handel te dryf met mekaar en sodoende euro en dollaromskakelings sal kan uitskakel. Die idee, wat die eerste keer reeds in April geopper is, toe Suid-Afrika by Brasilië, Rusland, Indië en China as ‘n lid van die groep
Drie Amerikaners vas in Kaïro vir geweldpleging
Drie Amerikaanse universiteitstudente is op Egiptiese televisie vertoon nadat hulle petrolbomme na die polisie geslinger het tydens die protes by Kaïro se Tahrir -plein waar betogers ‘n einde aan die militêre bewind eis. Staattelevisie het hulle slegs as “buitelanders” beskryf, maar die Amerikaanse ambassade het bevestig dat drie Amerikaanse burgers aangehou word en die Amerikaanse
Lees verder: Drie Amerikaners vas in Kaïro vir geweldpleging
Volkskoerante styg in sirkulasie, res daal
Met die internet wat wêreldwyd besig is om in koerante se lesertalle in te vreet, word die sirkulasiesyfers van Suid-Afrikaanse koerante ook met ‘n arendsoog dopgehou om te sien of dieselfde verskynsel plaaslik herhaal word. Die jongste syfers van die ouditburo van sirkulasie (sien tabelle hier onder) toon egter dat etniese of volkskoerante wat in
