Nederlandse parlementslid veroordeel grondhervorming

Parlementslid Johan Driessen, Partij voor de Vrijheid, heeft donderdag in krachtige bewoordingen de ‘landhervorming’ door het ANC afgekeurd. Duizenden Afrikaner boeren zijn reeds het slachtoffer van deze diefstal. Dit terwijl veel grond in Zuid-Afrika braak ligt. Ook wees hij op de historische banden tussen Nederland en het Afrikaner volk. Afgelopen week eiste Europarlementarier Lucas Hartong

Lees verder: Nederlandse parlementslid veroordeel grondhervorming

DA in Johannesburg ontkieser blankes

Hierdie gaan ‘n kort rubriek wees, want ek moet gaan klaarmaak om aan die jaarlikse 94.7-fietswedren te gaan deelneem. Gister was ek heel dag in die Vryheidsfront se federale raadsvergadering en Vrydagaand by Pretoria-PEN se buitengewone vergadering. Dus gaan vier ure en bykans 100km op ‘n resiesfiets deur die strate en snelweë van Johannesburg vir

Lees verder: DA in Johannesburg ontkieser blankes

‘n Motorallegaartjie met iets vir almal!

In Suid-Afrika is daar tans werklik baie verskillende tipes motors en net soveel verskillende modelle. Sou jy ‘n jong student of wyse ma of skoonma mobiel wil hou, is daar die Segment A-motortjies waaronder die Hyundai i10, Chevy Spark en Toyota Aygo. Soek jy iets vir die jong gesin, kan daar maklik na die Nissan

Lees verder: ‘n Motorallegaartjie met iets vir almal!

Berlyn maak reg vir Britse chauvinisme

David Cameron, die Britse premier, se besoek aan kanselier Angela Merkel Vrydag in Berlyn, se tydsberekening kon beswaarlik erger wees. Die chauvinistiese Britte probeer hul tuisgemaakte ekonomiese probleme voor Duitsland se deur lê. Omdat ‘n sleutel-Merkelbondgenoot boonop gesê het dat Europa Duits praat, is Brittanje so te sê oortuig van ‘n nuwe “Nazi-inval”. Die onlangse

Lees verder: Berlyn maak reg vir Britse chauvinisme

VSA teiken Iran se sentrale bank

Om druk op Iran te verhoog, het ‘n Amerikaanse senator Donderdag wetgewing voorgestel wat gemik is daarop om die land se sentrale bank te laat ineenstort. “Dit, in my oordeel, is een van die min oorblywende aksies kort van ‘n embargo op Iranese skepe en militêre ingryping om Iran se kernprogram te verstadig of te

Lees verder: VSA teiken Iran se sentrale bank

Zuma se regterhand wil M&G muilband

Die Mail & Guardian moes noodgedwonge dele van ‘n ondersoekende verslag wat bedoel was om vandag gepubliseer te word, uithaal nadat die weekblad dreigemente van strafregtelike vervolging deur die presidensiële woordvoerder ontvang het. Redakteur Nic Dawes het gesê die koerant wou inligting publiseer oor ‘n ​​Nasionale Vervolgingsgesag Artikel 28-onderhoud met Maharaj. Dawes het Donderdag getwiet:

Lees verder: Zuma se regterhand wil M&G muilband

Geen politici in nuwe Italiaanse kabinet

Mario Monti, nuwe premier van Italië, het ‘n nuwe regering uit bankiers, diplomate en sakelui gevorm. Hy sê die tekort aan politici in sy kabinet sal politieke partye die “verleentheid” spaar om moeilike besluite te neem wat benodig word om die land uit ‘n finansiële ramp te lei. Monti (68), ‘n voormalige kommissaris van die

Lees verder: Geen politici in nuwe Italiaanse kabinet

Withuis boos oor soen

Die Withuis en die Vatikaan is dit eens dat die mees onlangse reklameveldtog deur die kleremaatskappy Benetton totaal en al onvanpas is. Hulle het beswaar gemaak teen die gebruik van Obama se gelykenis in die foto’s wat vir dié omstrede reklame-veldtog gebruik is. In dié twee nagemaakte foto’s soen Obama sy eweknieë in China in

Lees verder: Withuis boos oor soen