Vier onderwysers van die Filadelphia hoërskool vir gestremde kinders in Atteridgeville is afgedank nadat dit aan die lig gekom het dat hulle gestremde leerlinge verkrag het. Die Gautengse Onderwysdepartement het raadslede na ‘n skool in Atteridgeville gestuur om ondersoek in te stel. Dit is dieselfde skool waar die adjunkminister van Openbare Werke, Hendrietta Bogopane-Zulu, gesê
Honderde kindersoldate deur LRA opgelei
Honderde kinders is die afgelope 18 maande deur die Ugandese rebellebeweging, die Lord’s Resistance Army (LRA), ontvoer om as kindersoldate te opgelei te word. Die organisasie Human Rights Watch (HRW) het ‘n ondersoek gedoen wat aandui dat sowat ‘n derde van die LRA se ontvoerings kinders is. Die rebelle ontvoer ook volwassenes. Die kinders word
Man gewond in casino-skietery
‘n Man is tydens ‘n rooftog by die Sibaya-casino in Durban gewond, het die polisie in Johannesburg Donderdag gesê. Volgens kol. Jay Naicker, polisiewoordvoerder, het ses gewapende mans die casino Woensdagaand omstreeks 21:15 binnegestorm. Die verdagtes het die personeel in die geldkluis aangehou en met ‘n onbekende bedrag geld van die toneel gevlug. “Daar was
Lyke onder in myn ontdek
Die Sowetan het eksklusief berig dat veiligheidswagte by die Aurora-myn in Springs ‘n reeks moorde gepleeg het en die lyke ondergronds versteek het. Pres. Jacob Zuma se neef en Nelson Mandela se kleinseun besit ‘n deel van die myn. Die wagte het na bewering Maandag sowat 20 onwettige myners doodgeskiet en hul lyke daarna ondergronds
Egpaar weier swart koper vir huis
In hierdie moeilike tye, sou ‘n mens dink dat eiendomsagente jeuk om eiendomme te verkoop aan almal met kontant in die hand. Maar ‘n paartjie van Chicago, hulle agent, en hul makelaar word tans beskuldig van kieskeurigheid wat grens aan rassediskriminasie. Daniël en Adrienne Sabbia word aangekla dat hulle geweier het om hul huis te
Oor Godsdiens en Politiek
Ek het nog altyd ‘n hoë agting vir oudpresident Ronald Reagan se aardse wyshede gehad, en wil enkeles daarvan vir die Afrikaanse idioom aanpas om ‘n punt te wil staaf: “Kan jy jou voorstel hoe die Tien Gebooie daar sou uitgesien het as PRAAG-lesers dit moes opstel?” Of ook: “Die probleem met die meeste godsdienskenners
Cholera eis 155 in Kameroen
‘n Uitbraak van cholera in Kameroen het reeds 155 mense se lewens geëis. Volgens die Verenigde Nasies se Kinderfonds (Unicef) is daar sedert die uitbraak in Mei vanjaar 2 000 gevalle van cholera aangemeld. Dit is die ergste uitbraak van dié siekte sedert 2004. Die vrees ontstaan dat dié uitbraak na buurlande soos Nigerië, Tsjad
Swart aanvallers slaan man met panga dood
‘n 46-jarige man is dood toe vyf swart verdagtes hom aangerand het nadat hulle toegang verkry het tot sy kleinhoewe buite Tzaneen, het die polisie in Limpopo Woensdag gesê. Volgens lt. kol. Ronel Otto, polisiewoordvoerder, het die verdagtes balaklawas gedra en die eienaar Dinsdagaand by die hek van die hoewe ingewag. “Hulle het die slagoffers
Inwoners van Lenasia ontstoke ná drie sterf
Drie mense, insluitende ‘n sekuriteitswag, is Woensdag dood tydens ‘n skietgeveg in Lenasia, het die polisie in Gauteng gesê. “Twee sekuriteitswagte het die gebied gepatrolleer toe hulle op vier swart verdagtes in ‘n motor afgekom het,” het insp. Kay Makhubela, polisiewoordvoerder, gesê. Die swart mans het op die sekuriteitswagte losgebrand en een doodgeskiet. “Die ander
Ground Zero
харьков купитьДанильченко Юрий Харьков
