Kweekvlees in boerewors?

Om spierweefsel uit stamselle te kweek is kinderspeletjies, by wyse van spreke, maar om die bloedvaatjies in die weefsel te kweek om ‘n vliesie reg vir die kole in ‘n fles te kweek, is iets heel anders. Dis nou aldus een van die navorsers van die universiteite van Utrecht, Eindhoven en Amsterdam, Karlijn Wilschut. Die

Lees verder: Kweekvlees in boerewors?

Politieke leierskap van die Generaals tussen 1910 en 1948

Die Vrede van Vereeniging wat op 31 Mei 1902 onderteken is deur leiers van die Boere en Britte het die weg geopen vir die toestandkoming van die Unie van SA in 1910. Kitchener en Milner het die verdrag names Brittanje onderteken. Aan boerekant het waarnemende president Schalk Burger van Transvaal en generaal Christiaan de Wet

Lees verder: Politieke leierskap van die Generaals tussen 1910 en 1948

Die dag toe Kersvader sy baard aan die brand steek

Alles was gereed vir Kersfees. Hier vroeg in die nuwe jaar sou Pa en Ma vir die sesjarige Veronica die slegte nuus breek dat daar geen Kersvader is nie, want Veronica gaan aanstaande jaar skool toe en die ouers wil nie hê die maatjies moet haar straks spot nie. Maar hierdie Kersfees is nog vir

Lees verder: Die dag toe Kersvader sy baard aan die brand steek

Washington wil nie ‘leë’ klimaatsooreenkoms sien

‘n “Leë” klimaatsooreenkoms by die VN-klimaatberaad in Kopehagen sal erger wees as geen ooreenkoms wat bereik word nie. Só het ‘n woordvoerder by die Withuis in Washington Donderdag gesê. “Om terug te kom met ‘n leë ooreenkoms sal veel erger wees as om met leë hande terug te kom,” het Robert Gibbs gesê terwyl president

Lees verder: Washington wil nie ‘leë’ klimaatsooreenkoms sien

Habana is vervangbaar sê Ludeke

Frans Ludeke, Blou Bul-afrigter het Woensdag aan Sport24 gesê Gerhard van den Heever en Francois Hougaard het al beide op vleuel gespeel in die Curriebeker-toernooi, asook senior spelers soos John Mametsa. Ludeke het verwys na die leemte wat Bryan Habana in die Bulspan gelaat het nadat Habana besluit het hy sal in volgende jaar se

Lees verder: Habana is vervangbaar sê Ludeke

Rekordgetal joernaliste sterf

Die getal joernaliste wat vanjaar dood is, het ‘n rekordgetal van 68 bereik. Die skerp styging volg nadat 31 joernaliste in November tydens ‘n massamoord in die Filippyne dood is, het ‘n komitee vir die beskerming van joernaliste, CPJ, Donderdag gesê. Twee-en-veertig joernaliste is in 2008 gedood. Die vorige hartseer rekord is in 2007 opgestel

Lees verder: Rekordgetal joernaliste sterf

PnP-baas woedend oor rassime-beskuldiging

Raymond Ackerman, voorsitter van Pick n Pay, is “woedend” oor die “onstellende beskuldiging” wat deur die SA Commercial, Catering and Allied Workers’ Union, Saccawu, gemaak is oor rassisme in die maatskappy. Ackerman het in ’n verklaring Donderdag gesê dat Pick n Pay se geskiedenis oor die afgelope 43 jaar vanselfsprekend was. “Beide die maatskappy en

Lees verder: PnP-baas woedend oor rassime-beskuldiging

PRAAG inspireer ons almal

Ek is bly om te hoor alles is weer in orde met die webwerf ná gister se probleem met julle databasis. Dit is verbasend, en inspirerend, hoe julle dit regkry om onverskrokke en sonder einde, aan te hou om die boodskap te verkondig, mense in te lig, en terug te baklei vir die res van

Lees verder: PRAAG inspireer ons almal