Die ANC-Jeugliga het hulle provinsiale uitvoerende komitee (PUK) se KwaZulu-Natal-tak ontbind, het die liga Sondag gesê. “Wat kommerwekkend is… is in hul verontagsaming van organisasieprosesse en toepaslike politieke optrede, het die PUK geen ontvanklikheid vir politieke leiding van die nasionale uitvoerende komitee (NUK) getoon nie,” het Floyd Shivambu, woordvoerder, in ‘n verklaring gesê. Hy het
Die nuwe Afrikanervrees vir politiek
In vandag se Rapport skryf Tim du Plessis dat ek op “die B-veld speel”, teenoor Kallie Kriel en Adriaan Basson wat die toon aangee in ‘n “lekker ou Afrikanerdebat – die een ding van ons ou volkie wat nog niks verander het nie”. Rugbymetafore steek my natuurlik dwars in die krop – ‘n mens kan
Die Ruwe Gids tot Afrikaners
Ons word telkens gekonfronteer met verwarde siele in wie se deurmekaar koppies ‘n storm van eksistensiële angs woed. Dikwels doseer sulke verwardes op Stalinbos, of skryf hulle vir een van Naspers se publikasies. Die kenmerk van hierdie angs is die kwelvraag: “Wat is ‘n Afrikaner?”, wat dan gewoonlik een of ander linkse politieke motief het en
Herstel grondregte, sê DA
Die ware doel van grondhervorming – die herstel van grondregte wat ontken is tydens apartheid en die koloniale era – word nie nagekom nie, sê die Demokratiese Alliansie. Lindiwe Mazibuko het gesê 85,6% van grond wat vir grondhervorming aangekoop is, is oorgedra aan aanspraakmakers onder huurpag, terwyl slegs 14,4% van die eisers wat grond ontvang
Die luukse hotel, die AU en die prys
Die Afrika-staatshoofde in die hoofstad van Ekwatoriaal-Guinee was kennelik beïndruk met die land se toewyding aan die AU. Dié baie klein land, geleë op die kus van Sentraal-Afrika, het ‘n paar keer sy jaarlikse onderwysbegroting spandeer op ‘n nuwe $800 miljoen-oord om die Afrika-Unie-beraad te huisves Behalwe vir ‘n 18-putjie gholfbaan, ‘n vyfster-hotel en ‘n
VSA vrees Islam se invloed in Libië
Die stof het dalk gaan lê na ses maande van gevegte in Libië, maar Amerikaanse amptenare het ‘n nuwe kopseer ontdek: Militante Moslems. Die VSA het hulle pogings om sulke militantes wat ‘n bedreiging kan inhou in ‘n post-Gaddafi Libië te identifiseer, verskerp. Die VSA se teenterrorisme- en intelligensie-agentskappe samel tans inligting in om die mag,
Klag teen Transnet oor wit pensioene
Die VF Plus het Woensdag ‘n kriminele klag in Pretoria teen Transnet en sy hoof uitvoerende beampte, mnr. Brian Molefe, gelê. Die klagte is gelê in terme van artikels 7(a) en 27(1) van die Wet op Magte, Privilegie en Immuniteite van die Parlement en Provinsiale Wetgewers 4 van 2004. Die VF Plus en die Transnet-pensioenarisse
Polisie wil vir oorlog bewapen word
Die polisie moet toegerus word met wapens soortgelyk aan dié wat deur swaar gewapende misdadigers gebruik word, het die Suid-Afrikaanse Polisie-unie (Sapu) Donderdag gesê ná die moord op ‘n polisiebeampte in Bizana in die Oos-Kaap. “As jy na ‘n oorlogsone gaan, moet jy ook toepaslik gewapen wees,” het Oscar Skommere, woordvoerder van die unie, in
Mandela, geen einde in sig
Suid-Afrikaners sal die geleentheid kry om die Mandela-familie se lewe van nader te beskou met ‘n nuwe realiteitsreeks wat binnekort uitgesaai gaan word, het die familie Donderdag bekendgemaak. Die program sal op die lewens van drie kleinkinders van oudpres. Nelson Mandela fokus, het Rick Leed, vervaardiger van die realiteitsreeks, aan verslaggewers in Johannesburg gesê. Die
SA sal moet opdok as IMF-lid
Pravin Gordhan, minister van finansies het gesê Suid-Afrika sal waarskynlik honderdmiljoene dollars aan die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) moet oorhandig om Europa se ekonomiese ineenstorting te keer. Gordhan het in Pretoria gesê werksgeleenthede sal deur só ‘n stap beskerm word. “Europa sal na raming $2 000 miljard benodig as sake skeefloop en die IMF moet regstaan
