Corrie Pypers se dogter onverwags oorlede

Corrie Pypers
Corrie Pypers

Corrie Pypers, fluitjieblaser en oudkaptein van die Transvaalse rugbyspan, se oudste dogter is Maandag onverwags oorlede nadat drie bloedklonte deur haar long is.

Pypers, die Vryheidsfront Plus se raadslid vir Midvaal, was onlangs in die nuus omdat hy DA-korrupsie in Midvaal ontbloot het.

Volgens Pypers was die destydse burgemeester Timothy Nast onder meer instrumenteel in die hersonering van grond, wat aan familielede van hom behoort,  langs die R59-snelweg. ‘n Hersoneringsaansoek, wat industriële regte insluit, is deur die burgemeesterskomitee onder sy voorsitterskap goedgekeur slegs tien dae voor die munisipale verkiesings in 2011

Die hersoneringsproses is gekenmerk deur grootskeepse ongerymdhede en die hele aangeleentheid word steeds ondersoek.

Pypers, die Vryheidsfront Plus se raadslid vir Midvaal, sê volgens sy mening het Nast nie ‘n keuse gehad as om te bedank nie.

“In teenstelling met die uitbeelding van Nast as iemand wat Midvaal bo-gemiddeld goed bestuur het, het hy talle foute begaan wat daartoe gelei het dat die VF Plus deurlopend druk op hom geplaas het deur wanbestuur in die munisipaliteit bloot te lê,” sê Pypers.

Volgens Pypers was Nast onder meer instrumenteel in die hersonering van grond, wat aan familielede van hom behoort,  langs die R59-snelweg. ‘n Hersoneringsaansoek, wat industriële regte insluit, is deur die burgemeesterskomitee onder sy voorsitterskap goedgekeur slegs tien dae voor die munisipale verkiesings in 2011

– See more at: http://praag.co.za/?p=15598#sthash.LQQK9vS3.dpuf

Pypers was Woensdag diep geraak oor sy dogter Lizaan Potgieter (33) se dood.

Potgieter, ’n skoonheidsterapeut en eienaar van L-spa, het Maandagoggend ’n kliënt se naels versorg toe sy skielik vooroor geval het. Lizaan is onlangs behandel vir trombose in ’n vlak aar in haar been.

Pypers het in trane vertel dat sy op die vloer gelê het met hul aankoms. Nadia, haar sus, het haar bygekry en sy is na ’n hospitaal geneem, maar sy is later oorlede.