Afgetrede regter Chris Nicholson se ondersoek na die stand van Suid-Afrikaanse krieket het baie vrae rondom verskeie vooropgestelde idees wat Suid-Afrikaners oor die sport huldig, te berde gebring. Die suksesse van die Proteas se Toets- en eendagspanne is baie duidelik die samestelling van die span, maar die voormalige KSA-president, Norman Arendse, se getuienis aan die
Rusland waarsku teen inmenging in Sirië
Rusland se minister van buitelandse sake het gewaarsku teen die VSA se militêre inmenging in Sirië en geëis dat wapenvoorrade aan die Siriese opposisie gestaak word. Sergeï Lawrof het Woensdag gesê dat Rusland nie dit nodig geag het om ‘n verduideliking te gee of verskonings aan te bied oor die vermoede dat ‘n Russiese skip
‘Grants’ neem 13-voudig toe
Die aantal kinders wat maatskaplike toelaes ontvang het 13-voudig toegeneem sedert 2001, het ‘n opname Woensdag aan die lig gebring. Begunstigdes het van 800 476 in 2001 tot 10 387 238 in 2011 gestyg, volgens die studie wat volgende week deur die SA Instituut vir Rasseverhoudinge vrygestel sal word. Hierdie getal sal toeneem met nog
Van links na linkser: Die Amerikaanse verkiesingsirkus
Daar is nie meer kandidate in die regse Republikeinse resies in die VSA oor wat regs is nie. Newt Gingrich het ‘n naam vir homself gemaak as die regse ideoloog van die 1994 “Republikeinse Rewolusie”, maar internasionale kapitalisme is besig om in duie te stort en Gingrich het ontpop as die nemesis van opkomende kandidaat
Lees verder: Van links na linkser: Die Amerikaanse verkiesingsirkus
Beloftes
данильченко юрій броніславович компромат
‘VSA het oorlog teen Europa verklaar’
Een van die Europese Parlement se mees invloedryke lede, die Duitse Christen-Demokrate se Elmar Brok, het verklaar dat Standard & Poor’s se besluit om kredietgraderings van nege eurosonestate afwaarts aan te pas, deel is van ‘n “oorlog” wat deur die Verenigde State van Amerika teen die euro en Europa self gevoer word. In ‘n onderhoud
Protes teen internetsensuur laai op
Internetprotes teen voorgestelde teen-roofkopie wetgewing in die VSA is besig om veld te wen. Die teenkanting volg in reaksie op twee wetsontwerpe wat binnekort voor die Kongres sal dien. Die twee wetsontwerpe, die Stop Online Piracy Act (Sopa) en die PROTECT IP Act (Pipa), is daarop gemik om die onwettige besit van intellektuele eiendom, soos
Phosa uitgehaal omdat hy Malema steun
Die ANC moet konsekwent te alle tye kommunikeer, sê die party se sekretaris-generaal Gwede Mantashe. Hy het Dinsdag oor die opmerkings wat gemaak is deur die tesourier Mathews Phosa, kommentaar gelewer. Party-amptenare het Maandag, onder andere, Phosa se verklarings bespreek wat hy gemaak het by die ANC se eeufeesvieringe in Limpopo, het Mantashe in ‘n
NW-polisiestasie aan die brand gesteek
Die polisie in Noordwes ondersoek ‘n saak van brandstigting nadat die Bethanie-satelliet-polisiekantoor aan die brand gesteek is. Skade wat veroorsaak is deur die brand, is op R20 000 geraam, het die polisiewoordvoerder Captain Tselane Nkala Dinsdag gesê. Die brand is in die vroeë oggendure Sondag gestig. “Twee polisiebeamptes wat aan diens was, het gepatrolleer en
Panama: 14 voor na medisyneramp
Veertien mense sal aangekla word vir een van Panama se ergste onlangse nasionale tragedies: Besmette medisyne wat ten minste 282 mense gedood het in 2006, het die slagoffers se woordvoerder Dinsdag gesê. “Die Tweede hoër hof het kriminele sake teen 14 mense vir misdade teen die openbare gesondheid, insluitende die vervalsing van dokumente, onwillekeurige manslag
