Rusland waarsku teen inmenging in Sirië

Rusland se minister van buitelandse sake het gewaarsku teen die VSA se militêre inmenging in Sirië en geëis dat wapenvoorrade aan die Siriese opposisie gestaak word. Sergeï Lawrof het Woensdag gesê dat Rusland nie dit nodig geag het om ‘n verduideliking te gee of verskonings aan te bied oor die vermoede dat ‘n Russiese skip

Lees verder: Rusland waarsku teen inmenging in Sirië

‘Grants’ neem 13-voudig toe

Die aantal kinders wat maatskaplike toelaes ontvang het 13-voudig toegeneem sedert 2001, het ‘n opname Woensdag aan die lig gebring. Begunstigdes het van 800 476 in 2001 tot 10 387 238 in 2011 gestyg, volgens die studie wat volgende week deur die SA Instituut vir Rasseverhoudinge vrygestel sal word. Hierdie getal sal toeneem met nog

Lees verder: ‘Grants’ neem 13-voudig toe

Van links na linkser: Die Amerikaanse verkiesingsirkus

Daar is nie meer kandidate in die regse Republikeinse resies in die VSA oor wat regs is nie. Newt Gingrich het ‘n naam vir homself gemaak as die regse ideoloog van die 1994 “Republikeinse Rewolusie”, maar internasionale kapitalisme is besig om in duie te stort en Gingrich het ontpop as die nemesis van opkomende kandidaat

Lees verder: Van links na linkser: Die Amerikaanse verkiesingsirkus

‘VSA het oorlog teen Europa verklaar’

Een van die Europese Parlement se mees invloedryke lede, die Duitse Christen-Demokrate se Elmar Brok, het verklaar dat Standard & Poor’s se besluit om kredietgraderings van nege eurosonestate afwaarts aan te pas, deel is van ‘n “oorlog” wat deur die Verenigde State van Amerika teen die euro en Europa self gevoer word. In ‘n onderhoud

Lees verder: ‘VSA het oorlog teen Europa verklaar’

Protes teen internetsensuur laai op

Internetprotes teen voorgestelde teen-roofkopie wetgewing in die VSA is besig om veld te wen. Die teenkanting volg in reaksie op twee wetsontwerpe wat binnekort voor die Kongres sal dien. Die twee wetsontwerpe, die Stop Online Piracy Act (Sopa) en die PROTECT IP Act (Pipa), is daarop gemik om die onwettige besit van intellektuele eiendom, soos

Lees verder: Protes teen internetsensuur laai op

Phosa uitgehaal omdat hy Malema steun

Die ANC moet konsekwent te alle tye kommunikeer, sê die party se sekretaris-generaal Gwede Mantashe. Hy het Dinsdag oor die opmerkings wat gemaak is deur die tesourier Mathews Phosa, kommentaar gelewer. Party-amptenare het Maandag, onder andere, Phosa se verklarings bespreek wat hy gemaak het by die ANC se eeufeesvieringe in Limpopo, het Mantashe in ‘n

Lees verder: Phosa uitgehaal omdat hy Malema steun

NW-polisiestasie aan die brand gesteek

Die polisie in Noordwes ondersoek ‘n saak van brandstigting nadat die Bethanie-satelliet-polisiekantoor aan die brand gesteek is. Skade wat veroorsaak is deur die brand, is op R20 000 geraam, het die polisiewoordvoerder Captain Tselane Nkala Dinsdag gesê. Die brand is in die vroeë oggendure Sondag gestig. “Twee polisiebeamptes wat aan diens was, het gepatrolleer en

Lees verder: NW-polisiestasie aan die brand gesteek

Panama: 14 voor na medisyneramp

Veertien mense sal aangekla word vir een van Panama se ergste onlangse nasionale tragedies: Besmette medisyne wat ten minste 282 mense gedood het in 2006, het die slagoffers se woordvoerder Dinsdag gesê. “Die Tweede hoër hof het kriminele sake teen 14 mense vir misdade teen die openbare gesondheid, insluitende die vervalsing van dokumente, onwillekeurige manslag

Lees verder: Panama: 14 voor na medisyneramp

ANC-kaders was op NP-betaalstaat

Die witman het glo swartes in lokasies vermoor, lui die “waarheid” oor apartheid. Dit is ondeurdagte snert. Geen witman het vrylik toegang tot lokasies gehad nie. Die inligting oor elke beweerde terroris is deur swart informante aangedra teen ‘n vaste maandelikse vergoeding deur die veiligheidsmagte. Die ergste van almal, was die ANC-kaders met hul toegang

Lees verder: ANC-kaders was op NP-betaalstaat