Die Amerikaanse vliegdekskip USS Abraham Lincoln het deur die Straat van Hormuz gevaar na die Golf, ten spyte van dreigemente deur Iran, het die media Maandag berig. Die draer is vergesel deur Britse en Franse oorlogskepe toe dit Sondag in die Golf ingevaar het, het die Amerikaanse uitsaaier CNN berig. Die Verenigde State het tans
‘Naweek van terreur’ eis byna 200
Minstens 11 mense het Sondag gesterf in nóg aanvalle in die noorde van Nigerië, waarna die dodetal van die naweek minstens 191 is. Bomontploffings kort na mekaar het twee dae vroeër die gebied geruk. Volgens beamptes het gewapende mans twee kerke en ‘n polisie-kontrolepunt Sondag in die dorp Tafawa Balewa geteiken. Dit is nog nie
Só neem ons weer beheer oor
Demokrasie as instelling kan versterk word: Om te kwalifiseer vir ‘n verkiesing moet: · ‘n kandidaat verplig wees om in besit te wees van ‘n graad in politieke wetenskap, wat minstens ekonomiese geskiedenis, internasionale reg en etiek sal insluit. Dit kan voorkom dat ‘n demagoog maklik aan bewind kom (Hitler, Malema); · ‘n kandidaat se
Shaik soek sy geld terug
Die presidensie het geweier om kommentaar te lewer op ‘n berig in ‘n Sondagkoerant dat die veroordeelde bedrieër Schabir Shaik ‘n presidensiële kwytskelding wil hê. Shaik wil ook luidens die berig hê R2 miljoen wat hy volgens hom aan Zuma geleen het, moet terugbetaal word. “Daar is geen kommentaar nie. Die kwessie van die kwytskelding-aansoek
Nuusmakers 2011: Malema em Madonsela
Die Nasionale Persklub het Sondag aangekondig dat die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, en die president van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, saam as nuusmakers van die jaar vir 2011 aangewys word. Die Persklub se voorsitter, Yusuf Abramjee, het gesê die twee het meer dikwels as nié die voorblaaie in 2011 oorheers. “In 2011 was Madonsela die
Gebrek aan mediese toerusting ‘n pyn
‘n Vrou wat probeer om ‘n pynlike breuk te laat herstel, moes haar operasie vier keer uitstel by die Helen Joseph-hospitaal as gevolg van ‘n gebrek aan toerusting, het The Star Maandag berig. Maria Robertson is die eerste keer vertel dat daar geen suurstof in die teater is nie en haar operasie is uitgestel. By
Kan Afrikaners baat by Zuma-bewind?
Dit is moeilik vir my as Afrikaner, synde die teiken van en aan die ontvangkant van baie van die ANC se veldtogte van etniese reiniging; oa regstellende aksie, die Hoërskool Ermelo en dies meer, om die volgende te skryf: Ek koester simpatie vir president Zuma. Dít skryf ek, ten spyte daarvan dat ek vantevore al
Uitgewers, ook die swaer van Karl Marx
De Gereformeerde Kerkbode het van 1880 tot 1883 verskyn onder die naam De Christen en van 1884 tot 1932 as De Kerkbode. Tot in 1910 is dit uitgegee deur Van de Sandt de Villiers. B.J. van de Sandt (1798-1850) was die eerste Afrikaner wat drukker geword het. Hy het in 1809 as seun van elf
Gratis middagkonsert vandag in Pretoria!
Pretoria-PEN, die skrywersvereniging waarvan dr. Dan Roodt van Praag voorsitter is, bied vandag ‘n gratis orrelkonsert in Pretoria aan. Alle Praaglesers is welkom! Bring ook u vriende en familie saam. Tyd: 15:00 Plek: Nederduits Hervormde Kerk, Du Toitstraat 169, Pretoria-middestad (agter die Reserwebankgebou) Orrelis: Hentus van Rooyen, orrelis van die NG Kerk Waterkloof Veilige parkering
Calvinisme en die toekoms van die Afrikanervolk
Drie van die belangrikste Calvinistiese geloofsbeginsels wat deur die meeste blanke Afrikaanssprekende mense vir baie jare aanvaar is en nog steeds aanvaar word, is: • God het as Persoonlike, Almagtige en Perfekte Wese die mens en die res van die skepping geskep. Hy is verhewe bo Sy skepping. Alle mense daarenteen, is in sonde ontvang
Lees verder: Calvinisme en die toekoms van die Afrikanervolk
