Amerikaanse kernsentrale gesluit na lek

‘N klein hoeveelheid van radioaktiewe stof het uitgelek binne-in een van die geboue van die San Onofre-kernkragsentrale noord van San Diego, VSA, volgens ‘n woordvoerder vir die Amerikaanse Kernbeheerkommissie. Die woordvoerder het gesê die vlakke van bestraling is “skaars meetbaar,” maar die aanleg is as ‘n voorsorgmaatreël gesluit. “Op geen stadium is die publiek of

Lees verder: Amerikaanse kernsentrale gesluit na lek

Media24 laat swartes dom lyk met wiskunde

Dr Mafu Rakometsi, Umalusi se hoofuitvoerendebeampte, is ontstoke oor ‘n City Press-artikel gedateer 29 Januarie 2012 met die hoofopskrif “1 in 6 matrieks het minder as 10% vir wiskunde”. Umalusi, die Raad vir Kwaliteitsversekering in Algemene en Verdere Onderwys en Opleiding, “wil sommige van die kwessies wat kan lei tot verkeerde interpretasie in die artikel

Lees verder: Media24 laat swartes dom lyk met wiskunde

SA voer meer landbouprodukte uit in 2010

Suid-Afrika verkoop 30 persent meer landbougoedere in die buiteland as wat in 2010 ingevoer is, het ‘n studie Woensdag getoon. “Landbou-uitvoere het met 10 persent tussen 2008 en 2010 gegroei, met die totale landbou-uitvoere wat US6.8 miljard (ongeveer R52bn) beloop,” het die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge gesê. Gedurende dieselfde tydperk het landbou-invoere met net minder

Lees verder: SA voer meer landbouprodukte uit in 2010

Indië, China sal Iranse olie invoer

Indië het Maandag gesê hulle sal hul eie geldeenheid, die roepee, gebruik om te betaal vir olie-invoere uit Iran nadat die VSA ‘n sanksieveldtog wat gemik is daarop om Teheran te dwing om sy kernprogram te laat vaar, van stapel gestuur het. Indië het gesê hulle sal voortgaan om olie in te voer uit Iran,

Lees verder: Indië, China sal Iranse olie invoer

Romney kry beskerming van Geheime Diens

Mitt Romney het die deelstaat Florida voor sy Republikeinse teenstander Newt Gingrich weggeraap. Sy presidensiële veldtog is intussen in kennis gestel dat hulle nou die beskerming van die Geheime Diens sal geniet, sê bronne binne die party. Die beskerming word aan die veldtog gebied, nie as gevolg van ‘n spesifieke bedreiging nie, maar as gevolg

Lees verder: Romney kry beskerming van Geheime Diens

Waarom die weermag?

Die ontplooiing van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) in die feesseisoen om die polisie te help, het gelei tot kommer uit verskeie oorde. The Star het onlangs berig oor ‘n polisie-optrede in Johannesburg waar die weermag en die polisie ‘n gesamentlike operasie onderneem het om informele winkels se nagemaakte produkte te konfiskeer. Foto’s is geneem

Lees verder: Waarom die weermag?

Polisie-optrede lei tot groter kopseer in Kaapstad

Na ‘n aansoek om toestemming om ‘n drie-dag-beraad oor werkskepping, grond en behuising aan te bied, het burgerlike organisasies in Kaapstad hulself ondanks hul moeite aan die verkeerde kant van die polisie bevind. Ses-en-dertig mense is in hegtenis geneem na ‘n “onwettige” betoging deur ‘n groep agterplaasbewoners in die Kaapse Skiereiland om huise te eis.

Lees verder: Polisie-optrede lei tot groter kopseer in Kaapstad

Malema se ANC-lidmaatskap is betaal

Beleërde ANC-jeugliga president, Julius Malema, het Woensdag daarop aangedring het dat sy ANC-lidmaatskapfooie betaal is. “My lidmaatskap is opbetaal en dit verstryk volgende jaar. Die ANC sal dit bevestig en hulle het die saak ondersoek,” het Malema aan die New Age koerant in ‘n onderhoud gesê. Hy het gereageer op verslae vroeër hierdie week dat

Lees verder: Malema se ANC-lidmaatskap is betaal

‘Rus in die hel Eugene’

‘n Swart skare het Dinsdag buite Ventersdorp se hof saamgedrom waar Eugene Terre’Blanche se vermeende moordenaars se verhoor aan die gang is. Die groep het plakkate rondgedra, waarop slagspreuke soos “Rus in die hel Eugene”, “AWB is dood”, “Ons is gatvol met die boere” en “Mahlangu is ‘n vryheidsvegter” gestaan het. Geen lid van die

Lees verder: ‘Rus in die hel Eugene’

SA sterftes neem toe, MIV/Vigs en plaasmoorde

Die sterftesyfer in Suid-Afrika het meer as verdubbel sedert 1985, en geboortesyfers het gedaal, het die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRR), gister gesê. “In 1985 was daar 1.060.000 geboortes en 259,000 sterftes in Suid-Afrika,” volgens die SAIRR se nuutste SA Survey. “In 2011 was daar ongeveer dieselfde aantal geboortes as in 1985, maar nog meer

Lees verder: SA sterftes neem toe, MIV/Vigs en plaasmoorde