Die ANC-jeugliga se nasionale uitvoerende komitee gaan ‘n afvaardiging na Botswana stuur om dié land se plaaslike opposisiepartye te help “konsolideer”. Julius Malema, leier van die jeugliga, het dié naweek aan die Oos-Rand gesê Botswana is “in volle samewerking met die imperialiste … en die (Botswana-)regering ondermyn die Afrika-agenda”. Hy het by dié afsluiting van
Lees verder: Jeugliga gaan Afrika binnevaar teen imperialiste
