‘n Senior direkteur van maatskaplike welsynsdienste in die Wes-Kaap gaan van die besit van dwelms aangekla word nadat hy glo met tik betrap is. Dave Mcnamara is op 28 Junie 2011 in die vroeë oggendure by die berugte Senator Park-woonstelle in die Kaapstadse middestad aangekeer, maar die saak het eers Dinsdag aan die lig gekom
VF+ se verwagtinge van staatsrede
“Sekerheid” en “hoop” is wat die VF Plus van president Zuma se staatsrede verwag met die opening van die Parlement more (Donderdag 9/2/2007) in Kaapstad. Sekerheid dat beleggings en eiendomsreg in Suid-Afrika veilig sal wees en hoop dat die regering bereid is om nuut na ekonomiese maatreëls te kyk wat tans groei demp. Sekerheid geld
Grensposnagmerrie
‘n Suid-Afrikaanse egpaar en hul Italiaanse vriend se herinneringsreis na Namibië om hul eerste kennismaking met die land 25 jaar gelede te herdenk, het weens die optrede van twee immigrasiebeamptes by Sendelingsdrift in ‘n nagmerrie ontaard. Mnr. Franco Cancellier (51), bemarkingsbestuurder van ‘n Italiaanse maatskappy in Como, is in hegtenis geneem en moes ‘n nag
Donkiemelk het skop
Cleopatra had haar skoonheid daaraan te danke gehad dat sy in donkiemelk gebad het, maar dit is nie waar die heilsaamheid van hierdie produk eindig nie. As die Namibiese welsynsorganisasie Donkey Welfare of Namibia (DwoN) sy sin kry, gaan donkiemelk in die toekoms ‘n groot rol in Afrika speel om ondervoeding te bekamp en voedselsekerheid
GHA bied Majubafees aan
Elke jaar kry ‘n kultuurorganisasie die geleentheid om die Majubafees aan te bied. Verlede jaar was dit Aksievrouekrag se beurt en voor dit die Verkenners. Vanjaar bied die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) dit aan en is dit vir ons ‘n besondere eer en voorreg om dit te kan doen. Min mense besef
VK steun selfbeskikking vir Falklande
Die Argentynse president, Cristina Kirchner, het aangekondig dat Argentinië by die Verenigde Nasies sal kla oor die Falkland-eilande, en beweer Brittanje militariseer die Suid-Atlantiese Oseaan in ‘n toespraak in wat sy in Buenos Aires gelewer het. “Die stuur van ‘n aanvalsvaartuig onder begeleiding van koninklike erfgenaam dui op ‘n militarisering van die Suid-Atlantiese Oseaan,” het
Richard Branson spoel mond uit oor wit rassisme
Twee klagtes van rassisme by Virgin Active gimnasiums in Johannesburg is afgehandel, het Virgin Active SA, gister gesê. “Ek het persoonlik verantwoordelikheid aanvaar om die feite te oorweeg en of enige verdere plan van aksie nodig is,” het besturende direkteur, Ross Faragher-Thomas in ‘n verklaring gesê. “Ek is tevrede dat Virgin Active SA so spoedig
Lees verder: Richard Branson spoel mond uit oor wit rassisme
Die pienk hoofstad van Afrika
Selfbewuste sonbaaiers lê langs die swembad by The Glen, ‘n gastehuis wat op die Pink Map van Kaapstad aangedui word. Dit word uitgedeel by die lughawe vir die 225,000 gay toeriste wat elke jaar die stad besoek. Gay kultuur floreer sedert die val van apartheid, toe homoseksualiteit nie openlik beoefen is nie. Vandag is gelyke
SA-leerlinge wil in Engels, Afrikaans leer
Meer as 60 persent van Suid-Afrika se leerlinge kies Engels vir leer en onderrig, het die Suid-Afrikaanse Instituut van Rasseverhoudings Dinsdag gesê. Dit was ten spyte van die feit dat slegs sewe persent van die land se leerlinge (852,000 van 12.2 miljoen) Engels by die huis praat. ‘n Totaal van 7,6 miljoen leerlinge wil in
Internasionale vuilspel in mynwese?
Die volgende vergelyking tussen Suid-Afrika vandag en die Oktoberrewolusie van 1917 het by my opgekom. Om hierdie rede is ‘n mens geneig om te dink dat die myne begeerlike eiendom is. Natuurlik is dit ook so, maar die oplettendes onder ons sou ingesien het dat die myne se produksie die laaste paar jaar behoorlik agteruitgegaan
