praag.co.za

Europol waarsku dat ISIS aanvalle beplan

Written by

in

,

Dosyne militante is volgens alle aanduidings reeds in plek in Europa vir beplande aanvalle en meer sal waarskynlik uit Sirië en Irak na lande in die Europese Unie (EU) stroom soos hulle terugslae op die tuisfront toegedien word, het Reuters berig.

In ‘n verslag oor die bedreiging van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) vir die 28 lande, sê die Europese Unie se polisie-agentskap (Europol) die waarskynlikste vorms van aanvalle sal dit wees wat in onlangse jare voorgekom het, van massa-skietery en selfmoordbomaanvalle soos in Parys en Brussel gesien is, tot messtekery en ander aanvalle deur radikales wat alleen optree.

Motorbomme en ontvoerings, wat algemeen in Sirië is, kan ook as taktiek in Europa na vore tree, sê Europol.

Die hele EU word bedreig omdat byna al die regerings Amerika se koalisie in Sirië steun. Die agentskap waarsku ook dat ISIS waarskynlik Siriese vlugtelinggemeenskappe in Europa sal infiltreer in ‘n poging om vyandigheid teen immigrante aan te blaas.

“Indien ISIS in Sirië en Irak deur koalisiemagte verslaan of verswak word, sal buitelandse vegters na hul families in die EU terugkeer,” lui die verslag.

Comments

3 responses to “Europol waarsku dat ISIS aanvalle beplan”

  1. Hans Onrust Avatar
    Hans Onrust

    Tè lang is SYSTEMATISCH ‘gewone geïmporteerde (moslim) misdaad’ als SYSTEMATISCH verplicht te accepteren door de kelen geduwd.
    Linkse rechtbanken en volksvijandige politiek bekommeren zich, zeker i.g.v. allochtone misdadigers, meer om de daders dan de slachtoffers/familie.
    Dat had en heeft een aanzuigende werking op misdadigers en een onderdrukkend effect op de echte Nederlandse bevolking. Zo is een tijd ontstaan die sterke overeenkomst vertoont met de sterke criminalisering en chaotische wetteloosheid van vòòr Rusland 1917.

    Het volgende betoog geeft een aardige opsomming :
    https://www.youtube.com/watch?v=j9e_vcSut0A

    1. Hans Onrust Avatar
      Hans Onrust

      Elke dag is het bal.
      In multicultistan Duitsland is nu weer in Freiburg(whats in a name) een jonge dame van 19 in het multi culti helvuur geworpen en de media probeerde ook deze verschrikkelijke misdaad wèèr onder de pet te houden.
      De dader van 17 (ook daarover wordt alleen nog misdaad bevorderend, in georganiseerd verband, gelogen) kan dus jeugdrecht tegemoet zien zodat hij door de linkse industrie zal worden begeleidt naar z’n volgende misdaad.
      https://guidograndt.wordpress.com/2016/12/04/tagesschau-skandal-hauptnachrichten-verschweigen-vergewaltigung-mord-an-maria-l-durch-einen-afghanischen-fluechtling-war-das-opfer-selbst-fluechtlingshelferin/

  2. Fork Avatar
    Fork

    Dit is hoogtyd dat die Europiers ook besef waardeur het die Afrikaners gegaan gedurende die Apartheid jare. Waar onskuldige mense gesterf het deur die ANC se “liberation”.
    Elke keer as ‘n vrou, kind of man in Europa vermoor word deur ‘n so-genaamde vlugteling kry ek so lekker.
    Kry vir julle Europa. Julle laat die verkeerde mense in en bly stil oor die geweld op wittes in Suid Afrika.
    Ek het GEEN simpatie vir die Europiers nie

Leave a Reply