praag.co.za

Skerpioene in wapenstransaksiesoektog

Written by

in

NV woordvoerder, Tlali Tlali het gesê die soektog was deel van 'n voortgaande ondersoek na bewerings van korrupsie en bedrog wat verband hou met die vegvliegtuigkontrakte van die wapenstransaksie.

Hy wou nie die plekke wat deursoek is en die name van die mense wat betrokke is, bekendmaak nie.

Hy het ook gesê dit is te vroeg om te bepaal watter klagtes gelê sal word met betrekking tot die geval.

Verdere ondersoeke sal gedoen moet word om die aantygings te bevestig, het Tlali gesê. 

дровяные печи камины для домаtopcargo развод

Comments

Leave a Reply