Swart kinders in NW gaan nie skool

Byna 600 swart leerlinge van Matloding naby die Botswanagrens in Noordwes woon glo nie skool by nie.

Dit volg nadat inwoners weke gelede begin het om hul kinders uit die skool te hou, en die plaaslike laerskool nou toegemaak het.

Die ouers sê daar is geen hoërskool in die omgewing nie en dit dien dus geen doel om ‘n kind op laerskool te hou nie. Hulle versoeke vir ‘n hoërskool val glo op dowe ore.

Die departement van onderwys was nie dadelik vir kommentaar beskikbaar nie.

19 thoughts on “Swart kinders in NW gaan nie skool”

    1. Wat sal hulle omgee – hulle dra niks by nie – dis net vat, steel, ons wil hê – julle skuld ons dit en ons eis dit… Selfs al brand hulle die plekke af is dit net wit tande orals – van pure blydskap – hulle kon “iets” regkry…

          1. Hehehe !! nee ek verstaan. As jy na die gewoontes en stem van ‘n Tasmanian Devil beleef het, dan is daar min verskil.

  1. Dit is en sal altyd die geval wees.
    Swartes het dit nie in hulle aard om geskool te wil wees nie.
    Geen swart skool is veilig teen hierdie spesie nie. In Mtata is ‘n masiewe en splinternuwe skool vinniger gesloop as wat hy gebou was.
    En so staan hy nog in sy volle gesloopte glorie.

Maak 'n opvolg-bydrae