praag.co.za

BRICS-ontwikkelingsbank open sy deure

Written by

in

,

Die BRICS Nuwe Ontwikkelingsbank (BNO) het sy deure in Shanghai geopen, en sal poog om die aanvanklike kapitaal vir infrastruktuur en volhoubare ontwikkeling beskikbaar te stel.

Chinese minister van finansies, Lou Jiwei, Sjanghai burgemeester Yang Xiong en BNO-hoof Kundapur Vaman Kamath het die seremonie bygewoon.

By die inhuldigingseremonie was Jiwei vinnig om daarop te wys dat BNO sal dien as ‘n alternatief vir die bestaande internasionale finansiële stelsel en sal sy pogings op innovasie en beheer fokus.

Dieselfde boodskap is bevestig deur Vaman Kamath.

“Ons doel is nie om die bestaande stelsel uit te daag nie, maar om dit te verbeter en die stelsel aan te vul op ons eie manier,” het die voorsitter Kundapur Vaman Kamath gesê.

Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika, het ooreengekom om die BNO te stig.

Dit is deur die BRICS-lidlande bekragtig tydens die sesde beraad in Fortaleza, Brasilië in Julie 2014.

Die hoofdoel van die nuwe finansiering van infrastruktuur is die bevordering van volhoubare ontwikkeling in BRICS-lande.

BRICS verteenwoordig 42 persent van die wêreld se bevolking en ongeveer 20 persent van die wêreld se ekonomie gebaseer op die BBP.

Totale handel tussen die lande is byna 17 persent van globale handel.

Comments

8 responses to “BRICS-ontwikkelingsbank open sy deure”

  1. Alan Joseph Secrève Avatar
    Alan Joseph Secrève

    Hier kom oorlog!

    1. Witbeeree Avatar
      Witbeeree

      Alan, ek stem. maar wanneer die NSA kaders hulle vingers op daai geld sit gaan dit groter oorlog afgee

    2. Kokkie de Kok Avatar
      Kokkie de Kok

      Ek dink nie so nie. Veral vir ‘n ANC-kader, al die Swart hoofmanne en hul harems en hul begunstigdes. Wat seker by die nuus van nog ‘n bank in volle vervoering uitgeroep het: So baie banke! So baie kredietkaarte! So baie winkels! So baie restaurante! So kort die die behaaglike lewe as ANC-kripvreter. Oorlog en slagvelde? Nee. Inteendeel. Meer swartes en Indiërs met ontwerper-sonbrille op die kop en snyerspakke aan, met hul kenmerkende Engelse lokasie- en Pinetownaksente sal opgemerk word in New York se Fifth Avenue, Londen se Pall Mall en Soho (ek is al ‘n bietjie oud: is dit nog hierdie wêreldstede se inkopiebuurte?); gesien word in Roma en Firenzi en Venetia. Of waar hulle vir ‘n naweek (soms in die week) oorglip na Hong Kong of Sjangai of Tokio vir Soesji terwyl hulle nie eens wonder of die ryswyn wat hulle daar drink veronderstel is om lekker te wees nie.

  2. Arnieann Avatar
    Arnieann

    En Suid Afrika gaan die eerste een wees wat in daadie bedel tou gaan staan. En ons Blankes sal moet borg teken.
    En NSA gaan die eerste een wees wat net soos Griekeland hulle self vir ‘n pot lensiesop gaan verkoop.

    1. Witbeer Avatar
      Witbeer

      …..en Mugabe se bek gaan die grootste wees, alhoewel hy nie amptelik deel is van Brics, slaan hy die kitaar die kant

    2. Statetheobvious Avatar
      Statetheobvious

      Jip Arnieann, Zums was seker heel eerste in die ry vir ‘n ontrekking

      1. Arnieann Avatar
        Arnieann

        Hehe, inderdaad STO. hy was seker al driemaal hierdie jaar in Rusland.
        En amper het hy dit eenkeer nie gemaak terug Afrika toe nie.

  3. Craig Avatar
    Craig

    The 1% of Western plunderers are being challenged by the East as we speak. There has been some dramatic movements these past 8 weeks.

    June 15, 2015: China says the G-7 Summit in Germany was a “gathering of debtors.” They mean this literally as the Bretton Woods western financial system is based on debt. And in fact, the entire western financial system has been running illegally and is technically bankrupt.

    June 17, 2015: Greece’s Hellenic Parliament’s Debt Truth Committee released a report stating that the debt Greece “owes” is illegal, illegitimate and odious, according to international law. Further, they stated the IMF and ECB ( European Central Bank) having illegally and knowingly imposed these illegitimate debts upon Greece and other nations.

    A direct call out to the global banking cartel.

    June 18th, 2015: Baron David de Rothschild has been indicted by a French court over financial fraud. French police have been ordered by the court to track down the Baron. The Rothschild family has long been viewed as the family sitting atop the global financial ponzi scheme. Lawyer Antonio Flores told reporters, ” it’s a real breakthrough moment for everyone involved.”

    The Rothschilds are hammered in Indonesia where Nat Rothschilds lost billions with the Bakrie family.

    Taking on the Bilderbergs . Rumors abound that the cabal crime syndicate is crumbling due to planned mass arrests and this may or may not be true, but arresting even one powerful member of the Rothschild family is certainly a good start.

    July 15th, 2015: Santa Cruz County votes to stop doing business with 5 major banks, including JP Morgan Chase, Barclays, Citigroup, Royal Bank of Scotland and UBS.

    Will this set off a chain reaction in those who will follow suit?

    More to come to the demise of the trans-Atlantic financial fraud/ponzi banking system.

Leave a Reply