Nepotisme kos Limpopo R600 miljoen

Munisipaliteite in Limpopo het die afgelope vier jaar R600 miljoen betaal aan staatsamptenare en hul families wat onwettig sake met hulle gedoen het.

Opposisiepartye in Limpopo sê die onthulling is skreiend en bygevoeg dat die geld gebruik kon word om ’n beter lewe vir mense te skep.

Pres. Jacob Zuma het verlede jaar ’n wet onderteken wat staatsamptenare en hul families verbied om enigsins sake met die Staat te doen.

16 thoughts on “Nepotisme kos Limpopo R600 miljoen”

  1. “Pres. Jacob Zuma het verlede jaar ’n wet onderteken wat staatsamptenare en hul families verbied om enigsins sake met die Staat te doen.”

    He He wha ha ha ha bwha ha ha ha tee heee, chuckle chuckle, is die n uitreksel uit Zapiro? kwa kwa kwa kwa….regtig? Sjoe, dis rof ne!
    Wat van die R720 miljard wat die staat gesteel het?, wat van al die wakhuissies wat op die vlaktes staan? wat van al die diefstal by die Essay Bee Sea? Wat van die bedrog by Eischkom? Wat van die diefstal by SAA?……..
    Hulle word verbied om sake met die staat te doen, word die staat verbied om sake met hulle te doen?

      1. Piet, ware woorde, maar aan die anderkant van die halfsent,…moet die opposisie partye nie so betrokke wees dat bedrog nie gepleg kan word nie of is almal omkoopbaar met n “KFC Barrel”?
        Maar ek stem, ek sien daagliks hoe goed die kommunistiese Ragiem vir sy amptenare is.

    1. More Mnr Nepo Beer,
      dit is voorwaar ‘n klug. Dan word die parlement gebruik om al hierdie speletjies van hulle te speel.
      Ek wonder of hulle die erns van die saak besef. Ek praat nou van hoe om ‘n land te bestuur.
      Gedurende hierdie afgelope 20 jaar het hulle nog NIKS gebou nie, net afgebreek, besoedel en besmet,
      Ek praat nou nie van Hop huise en toilette nie.
      Ek sal nogal graag die bedrag of syfer wil sien van die totale bedrog en diefstal van staatsfondse daar die afgelope 20 jaar was.
      Ek dink dit sal mens laat steier. (ek hoop ek nou reg gespel, Rifrug?)

      1. More Andy, Dink nie ons wil regtig weet wat hulle alles gesteel het nie….. insluitende die land. Probleem hier is, dat Zumpies dink hy deel met dom onopgevoede volkies uit donker Afrika, mense soos hy, op sy vlak, hoe laag dit ookal mag wees.
        Jammer maar ek glo boggerol wat hulle se. Die cahppies Bubble moet erens pop!

          1. He he he h Javvies, waar was jy, die een is skerp, oppas dat daai JuliAss vriend van jou nie sien jy is hier nie….

          2. Nee wat sien kans vir die knaap, dis die wittes wat so veg wat my naar maak hier. Ou JuliAss pas sy vriend Mugabe se gesteelde beeste op op die oomblik

          3. Gegroet Dolk,
            hoe gaan dit daar in George. Mensig julle kry mooi reën, ek is so bly want ‘n paar jaar terug was dit darem droog daar by julle.
            Ek vertrou jou lewensmaat het ook darem nou mooi herstel na haar operasie.
            Shoe ek mis vir Riempies en haar sterk patriotiese insette hier op Praag.
            Mooi bly ou maat.

          4. Die antwoord vir Jakob is maklik – so omtrent 21. Kyk maar eers een vrou en toe twee toe sommer nog ‘n paar en dan nog sommer 21 kinders (of kon hy so ver tel?)

  2. Die ANC het aan bewind gekom om hulself te verryk. Om ‘n land te regeer weet hulle niks van af nie. Dit het nog altyd net oor die geld gegaan. As dit nie die geval was nie, dan sou daar mos nie korrupsie gepleeg gewees het nie.

Maak 'n opvolg-bydrae