Swak taal in parlement ondersoek

Die voorsitter in die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza het onderneem om ondersoek in te stel na ‘n beweerde dreigement en swak taal wat deur die adjunkminister van Handel en Nywerheid, Mzwandile Masina tydens die debat oor die Presidensie se begrotingsrede in die parlement gebruik is.

Masina het glo die hoofsweep van die DA se John Steenhuisen direk met geweld gedreig.

Die swarte het glo gesê: “Ek sal jou opfok.”

Masina, ‘n Jeugliga-sameroeper, is voorheen aan swak gedrag skuldig bevind.

Hy het die adjunk-minister van gesondheid Nozizwe Madlala-Routledge voorheen ‘n “hoer” genoem op Instagram.

6 thoughts on “Swak taal in parlement ondersoek”

  1. Wonder of Thoko na F#@#off Polisiekar luister of F#@#@off Polisiemotor, meen kar is so lelike woord.
    Frans was nog altyd vir my n mooier taal as die afrika gebabbel, so waaroor kla Thokkie nou eintlik?
    Die Massipa javel se bek is te groot vir sy brein.

Maak 'n opvolg-bydrae