praag.co.za

Hoëveldse NG Kerk omhels ‘veelkleurige gemeenskappe’ en ‘diversiteit’

Written by

in

,

Die Hoëveld-sinode van die NG Kerk het vroeër vandeesmaand tydens sy sitting besluit om die Amerikaanse ideaal van “diversiteit” te omhels.

Die tema van die sinode was “Veelkleurige gemeentes na ’n veelkleurige gemeenskap”.

“Ons het dié tema gekies, want ons erken en omarm diversiteit. Diversiteit is ons sterk punt,” meen dr. Hugo van der Linde van die NG kerk Bonaero Park in Kempton Park. Hy is die nuwe moderator van die sinode.

Uit uitsprake tydens die sinode klink dit asof die NGK se Hoëveldse sinode die Afrikanerlidmaat wil versaak ter wille van wat die kerk se “missionale roeping” genoem is. Daarom wil die kerk ‘n “verskil in verskillende gemeenskappe maak”.

Die moderator, dr. Hugo van der Linde, het voorts gesê: “Ons wil minder praat en meer doen. Ons wil meer doen om grense oor te steek en mense te bereik wat ons nie anders sou bereik het nie.”

Die Hoëveldse sinode is ook die eerste wat tydens sy sitting gesprekke met mense van buite die sinode gereël het.

“Ons het onder andere straatmense, boere, dokters, Zimbabwiërs en selfs ateïste genooi om deel te neem aan ’n gesprek,” sê Van der Linde. “Een persoon is aan elke tafel geplaas. Daar is vrae aan elke tafel bespreek. Ons wou hoor hoe dink hulle, ons wou hulle verstaan.”

Hierdie gesprekke het die “oogklappe” van leraars se oë laat afval.

“Dit was ’n luister-oefening. Dit het aangesluit by ons roeping om meer na gemeenskappe en mense uit te reik.”

Ten slotte sê Van der Linde: “Ons het begin met veelkleurige gemeentes en geëindig met veelkleurige gemeenskappe. Die verskeidenheid maak ons nie bang nie, want in verskeidenheid het God ons lief. Ons as gemeentes moet die Here vra waar ons nou moet uitreik.”

‘n Bekende neomarxistiese teoloog, dr. André Bartlett, tans hoof van die NG Kerk se sentrum vir bedieningsontwikkeling aan die Universiteit van Pretoria, is tot assessor van die sinode verkies.

Comments

66 responses to “Hoëveldse NG Kerk omhels ‘veelkleurige gemeenskappe’ en ‘diversiteit’”

  1. Rooikop Avatar
    Rooikop

    En so word nog meer mense verlei en geoffer op die altaar van sogenaamde naastediens wat die afgod geword het in die moderne wêreld

  2. RSA PATRIOT Avatar
    RSA PATRIOT

    My hemel! Hoe meer daar oor diversiteit gepraat word, hoe meer word dit op die samelewing afgedwing! En ons is nie Amerika nie! In Amerika omhels blanke mense diversiteit omdat hulle 78% van die bevolking uitmaak! Ons is 9% van die bevolking, jou sot! Hou op met jou “social engineering” truuks en fokus eerder om die blanke mense wat al 300 jaar na jou kerk toe gaan, daar te hou. Diversiteit sal sy eie gang gaan. Dit is nie nodig om dit te forseer om sodoende jou Marxistiese ideale te bevredig nie!

    1. Dolk Avatar
      Dolk

      Verskoon asb. die beeldspraak ens. …

      Die ding is… Wanneer die Leuenaar ‘n kans gegun word om die punt van sy siellose spyker (geskag met sy leuens) teen die Wyse se tong tot rus te bring en sy hammer begin swaai… Om hom sprakeloos te maak… Nietig te laat lyk… Want Stil, Swyg en Dood is ‘n Siamese drieling. Alle rigtings is Noord – wanneer jy op die Suidpool staan – is ‘n leuen nie ook ‘n pool-plek nie – wanneer die waarheid nie daar is nie?

      Hy sal nie die Wyse van insig, denke en daad verander nie maar, hy sal die Dwaas ‘n geleentheid gee om namens hom, die wat van niks oortuig is, verder te verwar en dus, sy gesante te maak. In kort.

      1. RSA PATRIOT Avatar
        RSA PATRIOT

        Ek is mal oor jou beeldspraak. Dit illustreer werklik die kwessie.
        “Alle rigtings is Noord – wanneer jy op die Suidpool staan”.
        So waar.

        1. Dolk Avatar
          Dolk

          Ai RSA PATRIOT… As jy maar weet hoe ek al bespot, gekoggel en beledig was daarvoor…

          ‘n Verleë dankie vir jou skrywe.

  3. Dolk Avatar
    Dolk

    Diversiteit?! Julle Leuenaar-dienende ADDERS! Gaan na die hel en kyk hoe lyk diversiteit – en word dalk wys…

    Dat “wolwe” weereens “skape” wil lei, wys my bloot een ding – slegs die wolwe in skaapsklere – tussen die skape sal help om die trop verder te verjaag…

  4. Susan Avatar
    Susan

    Nou wat het die sendelinge gedoen waarvoor ons elke maand n
    bydra moes gee? Was hulle te swak
    opgelei in sending werk? Dan sien ek swarigheid vir vir die gewone predikante
    en selfs die nuwe moderator gaan ook sukkel wat net in gewone teolologie
    opgelei is. ONTHOU DIE KERKGEBOU EN KERKGROND BEHOORT AAN DIE GEMEENTE, NIE
    DIE KERKGENOOTSKAP OF MODERATOR NIE! Dus
    moet hierdie nuwe moderator sommer vroegtydig planne vir geld maak om die
    gemeentes wat betaal het vir die kerkgrond en kerkgebou uit te betaal vir sy
    bonttaal bontmense kerk.

    1. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Dis nou juis wat mos in die Hervormde Kerk gebeur het – Die gemeentes het hulle bates uit die “kerk” geskuif – daar is nog beplande hofsake hieroor sover ek weet. Mog die liberale gespuis wat ons kerke se leierskap oorgeneem het gou gou verdwyn.

  5. Götterdammerung Avatar
    Götterdammerung

    En dan wonder die En Gee En Gee En Gee Kerk hoekom die banke al hoe meer leeg raak. Die klomp narre met Mev Dominee in gelid moet bietjie wakker skrik en kyk hoeveel “diversiteit” is daar alreeds onder blankes. Daar’s rooikoppe, blondekoppe, bruinkoppe, roeskoppe, blou oe, groen oe, bruin oe, grys oe en menige skakerings tuseen in. DIT is ware diversiteit. Enigiets anders is kwaksalwery en liegstories.

    Die naturel se “Christen geloof” word altyd met sy tradisionele gelowe gemeng – Albert Schweitzer het dit agter gekom self met sy liberale oorhoopsheid maar Mnr en Mev Dominee is te dom onnosel om te in te sien

    1. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Ditsem Rooikoppe!!!! 🙂

    2. Dolk Avatar
      Dolk

      Jou laaste sin…: “maar Mnr en Mev Dominee is te dom onnosel om te in te sien”… Hulle is dalk nie te “dom onnosel” nie – hulle is oorywerig, eiewys en hul ywer wêrelds – om “Babelse koninkryke” te help skep…

      PS Götterdammerung, dankie vir jou uitmuntende skrywes.

    3. Betzie van Rensburg Avatar
      Betzie van Rensburg

      Leraars weet waar hul salaris vandaan kom . Wessen Brot man ißt , dessen Lied man
      singt .

      1. RSA PATRIOT Avatar
        RSA PATRIOT

        Letze satz ist sehr war!

  6. Betzie van Rensburg Avatar
    Betzie van Rensburg

    Ai , die ongedefinieerde naastediens tog . Voeg daarby die kollektiewe skuld – las en jy het n groteske kombinasie .

  7. Dolk Avatar
    Dolk

    Daar is ‘n diep waarheid in jou skrywe… Inderdaad: Ons gaan nie om ‘n ander se taal te bemeester nie – ons gaan om ons sieleheil te bevestig – in die taal wat aan ons moeder en vaders Gegee is…

  8. Witbeer Avatar
    Witbeer

    Pragtig, die “kerk” hou aan met verander……die bedel borde raak leeg, Moraletta se NG afgods, tempel het n gemors in die gemeenskap veroorsaak, die informele gehuggies word deur die kerk moeders aan die gang gehou sodat die pappies in die aand hulle werkies kan voortsit met die repossession uit die huise uit.
    n Kleuetrskool is ten duurste gebou met gemeente lede se gelde, gemeente lede se kinders betaal om in die skool te wees, die zimbabwiers gaan graitis, PUIK!!! Liberalisme op sy beste.
    Wat die “kerk” nie vir die mense se nie is dat die Skepper, gister, vandag, more dieselfde is, Hy verander nie.
    Skryf neer wat ek vandag se, die anti-chris gaan uit die kerk uit goedgepraat word, die NG kerk gaan die voortou neem om die deure oop te maak vir alle gelowe en die ware Bybel verwyder en as “haatspraak’ klassifiseer. Klink my woorde verregaand? Dink niks verder as die adders Nicol en Heynowitz nie……
    Reik uit, reik uit, BASTA!!!!!!!!! weet julle broeders of julle bure agter en langs julle kos het? Nee, ons moet Indie toe, ons moet Arabie toe om te gaan verkondig, gooi julle perels vir die VARKE!!!
    Maak die deur oop vir die ateiste en sie daar more is hulle in die hof om die geloof in die “kerk” te verban, kyk wat gaan aan in die skole…..
    Hugo, jy wou hoor hoe hulle dink, wtf!! gaan lees die Bybel en jy sal sien hoe hulle dink.
    n eks dominees ook van Kempton area, het nou besluit ons moet die Pous aanvaar en vir hom bid, die sot is ook in die Pretoria oos, Baal tempel, wat is volgende Hugo? Julle “open minded” aanslag is so “open minded” dat julle breins deur julle agter ente val.
    Keer terug na die WOORD soos geskrywe, nie verdraai deur die Teologie en adders soos Christina Landman nie.
    Die Woord se duidelik “Set Apart” of te wel, Heilig. ek lees nie van Licorice Alsorts nie.

    1. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Pragtig gestel.

    2. Marthinus Avatar
      Marthinus

      2 Korinthiërs 6: 14 Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis? 15 En watter ooreenstemming het Christus met Bélial, of watter aandeel het die gelowige met die ongelowige? 16 Of watter ooreenkoms het die tempel van God met die afgode? Want julle is die tempel van die lewende God, soos God gespreek het: Ek sal in hulle woon en onder hulle wandel, en Ek sal hulle God wees, en hulle sal vir My ’n volk wees. 17 Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here; en raak nie aan wat onrein is nie, en Ek sal julle aanneem; 18 en Ek sal vir julle ’n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, spreek die Here, die Almagtige.

      1. Witbeer Avatar
        Witbeer

        Dankie Marthinus

    3. RSA PATRIOT Avatar
      RSA PATRIOT

      Witbeer – die anti-Chris is reeds uit die kerk goedgepraat. Mandela is. Of hy nou net ‘n ateïs was, of wat ookal hy was – hy was beslis nie ‘n Christen nie en het geen moeite gedoen om Christenskap te bevorder nie. Hy het self gesê hy glo nie in ‘n god nie en die die mens sy eie regeerder is. Tog besing die kerke steeds sy lof. Gmf!

  9. Karel Combrinck Avatar
    Karel Combrinck

    Met verskeidenheid as sulks is daar nie fout te vind nie. Dis soos God ons geskape het. Maar dit gaan hier nie om verskeidenheid nie. Dit gaan oor saamboer, die uitwissing van verskeidenheid. “Diversiteit”, “veelkleurigheid”, “uitreik-oefeninge, verwarde Christene, Marxisme, deur dit alles loop ‘n goue draad. (Ek wou eintlik koperdraad gebruik, maar die koperdraad is gesteel).

  10. Dolk Avatar
    Dolk

    Julle weet… Ons kan nie eers vir hulle bid: “Vader, vergewe hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie…” – want hulle weet presies waarmee hulle besig is! Hulle dien die Leuenaar en verwerp – wat hulle geweet het die waarheid is…

    NS Wat ek geskryf het, is beslis nie ligtelik bedoel nie.

  11. eduard Avatar
    eduard

    Niks nuuts nie! Die moerse Mammon Tempel in die ooste van Pretoria doen dit al vir jare. Mag glo nie in die auditorium kom op ‘n maadagoggend nie want dan tel hulle die shekels.

  12. Kalium_Chloraat Avatar
    Kalium_Chloraat

    Die NG kerk se morele kompas laat my dink aan ‘n weerhaan in ‘n tornado. As ons net die draaimoment van die NG kerk se morele kompas aan generators kan koppel sal ons onbeperkte elektrisiteit in SA kan opwek.

    1. Rifrug Avatar
      Rifrug

      ‘draaimoment’ is so ‘n pragtige Afrikaanse woord vir “torque” …

      1. Dolk Avatar
        Dolk

        Wringkrag? Draaimoment is ‘n pragtige woord!

        1. Rifrug Avatar
          Rifrug

          Wringkrag! …ook so ‘n mooi Afrikaanse woord. Dankie … vir my klink wringkrag soos ‘n toutologie! http://af.wikipedia.org/wiki/Toutologie_%28stylfiguur%29

          1. Dolk Avatar
            Dolk

            Sien ‘n handdoek wat met hande uitgedraai-droog word. Of een van daardie papier wieletjies met die toutjie wat so fluit as mens dit so heen en weer laat tol… (“toutologie” LMAA!)

          2. Dolk Avatar
            Dolk

            Ek het gaan kyk dankies. Daardie skrywer het eintlik met sy voorbeelde kleigetrap. Ook die Pleonasme skrywer!

          3. Dolk Avatar
            Dolk

            Dit is nie Rifrug. Wring en wroeg wandel saam. Gaan wriemel en braai saam? (Skuus, jy gooi mos nou aas na my! LMAA!)

    2. Dolk Avatar
      Dolk

      Met ander woorde… As die NGK weer hulle knieë vind…

  13. Dolk Avatar
    Dolk

    Republican:”Kyk, ek wil nou n klip in die bos gooi.”

    Nee, jy het jouself sopas in die openbaar aan die brand gesteek…

  14. Rifrug Avatar
    Rifrug

    “Kyk, ek wil nou n klip in die bos gooi. Ek is n Afrikaner, maar n ateis.”

    Jammer Republican … ,iewers maak jy ‘n fout.

    Afrikaner ≠ ateis

    1. Dolk Avatar
      Dolk

      Was nog nooit nie. Dis om te sê ek is ‘n Christen – maar eintlik glo ek net wat ek wil…

    2. RSA PATRIOT Avatar
      RSA PATRIOT

      Wiskunde het nog nooit meer sin gemaak nie!

  15. RSA PATRIOT Avatar
    RSA PATRIOT

    Om te sê “ek is ‘n Afrikaner maar nie ‘n Christen nis”, is dieselfde as om te sê “ek gaan skool toe maar ek is nie ‘n skolier nie.”
    Die teenstrydigheid is onmiskenbaar as ‘n mens die geskiedenis van die Afrikaner ken en verstaan.
    Onthou tog dat die enigste rede hoekom ons as blanke ras in die eerste plek op die suidpunt van Afrika geland het, Christenskap is. Sedert 6 April 1652 wortel die blanke ras in Suid-Afrika hom in die Christen-geloof. Die formulering van ons identiteit is bewerkstellig deur Christelike gebruike, tradisies en waardes. Ons volk is netsoveel ‘n Christenvolk as wat ons velle wit is. Dus is dit net so belaglik om te sê “ek is ‘n Afrikaner, maar ek is nie wit nie”, as om te sê “ek is ‘n Afrikaner maar nie ‘n Christen nie”.
    Identiteitsverwerping is ‘n gevaarlike speletjie, maar dit bly seker maar jou keuse waarin jy wil glo. Aanvaar dan jy dat jy ‘n blanke Suid-Afrikaner is – nie ‘n Afrikaner nie.

    P.s. – Alhoewel dit so voorkom, is ek nie vyandiggesind teenoor ateïste nie. Ek verduidelik bloot hoekom Afrikaner = Christen en dat dit deel is van ons identiteit. Ek glo weklik in vryheid van keuse en oordeel nie ander a.g.v. sulke keuses nie.

    1. henkst Avatar
      henkst

      Het Konstantyn en die Katolieke Kerk u nie dalk mislei om ‘n volgeling van Mithra te word nie?

    2. Betzie van Rensburg Avatar
      Betzie van Rensburg

      Ek wil iets sê oor jou laaste paragraaf en dat jy tog nie oordeel nie .So glo ek elke mens het die reg om sy eie ervarings en belewenisse na waarde te skat . Belangrik is dat ons verskillend ervaar en beleef . Hoe gemaak as twyfelendes in die Christelike geloof jou nooit hul hulp ontsê nie , grotendeels met integriteit en verantwoordelik lewe en prakties-realisties veral met daad en nie net raad bydraes lewer nie ? Terwyl vele manne met die Bybel jou op verskillende maniere bevark . Jyself egter ook verantwoordelik omdat jy val vir die fasade .

      Oor keuses . Ek meen daar bestaan nie iets soos n suiwer vrye keuse nie .

      1. Dolk Avatar
        Dolk

        Jou laaste stelling laat my met ‘n glimlag. ‘k voel skoon versoek. 😉

        1. Dolk Avatar
          Dolk

          Whatever…

  16. Susan Avatar
    Susan

    Met tong in die kies wil ek graag vir jou die volgende uitwys t.o.v. jou kommentaar.

    Die onderwerp was t.o.v. Christelike geloof wat u hier ook
    self by imlikasie assosieer met die Afrikaner “Die kern van my argument is
    dat die NG kerk Afrikaners/Boere onder sensuur geplaas het gedurende die trek
    na die binneland.” Volgens in die selfde aangehaalde gedeelte plaas u uself dus ook by implikasie buite die Afrikanervolk.
    Dan praat u ook van “Amerikaanse Evangelic kerke” wat daaruit, vanself spreek.
    Die enigste kenmerk van die Afrikaner is sy blanke vel sy patriotisme sy taal,
    tradisies, standaarde sy geskiedenis en sy kinderlike geloof in sy God.

    Waarnatoe moet die Afrikaner aanbeweeg? Buite sy geskiedenis? Hoe
    sien u die nuwe Afrikaner wat aanbeweeg? sonder tradisies sonder patriotisme sonder n geskiedenis sonder n taal en sonder respek vir sy gene?

    Ai jai jai.

  17. Susan Avatar
    Susan

    U ateisme was tog immers vir u belangrik anders hoekom dit
    noem? As mens objektief na u kommentaar in die geheel kyk is u aksie nie teen
    die ander kom ons noem hulle beknopte Afrikaner nie maar hoofsaaklik is u aksieteen hulle geloof. My eie mening is dat geloof/ongeloof n persoonlike keuse is.
    Wat van belang is, is patriotisme want dit gaan immer oor identiteit.

    Hoekom die volgende stelling? “Ek ken die Afrikaner se geskiedenis
    selfs beter as die meeste gelowiges daarbuite” hoekom nie blankes of hardekoppe of iets soortgelyk nie. U sien wat in die hart is is dikwels die klip waaroor n mens aanhoudend struikel en u uself weerspreek in die laaste sin van u kommentaar.

    Sommer net n vragie wat u kan antwoord of nie. Hoekom is u skuilnaam Republican en nie Republikein nie?

    Ek terg eintlik maar net n bietjie dit is wonderlik dat daar nog Afrikaners is wat graag n Afrikaner wil wees.

  18. Dolk Avatar
    Dolk

    Hmmm… Fase twee…?

    Iemand wat woorde soos “vyandigheid en aanvalle” gebruik laat my grynslag… ‘n Gekneusde ego hits, spoor gewoonlik sulke woorde aan. (Verskoon my nerf-af takt asb.)

  19. RSA PATRIOT Avatar
    RSA PATRIOT

    Ek het glad nie na die NG-kerk in my kommentaar verwys nie. Ek het nie ‘n saak met die sogenaamde sensuur wat die NG-kerk destyds geïmplementeer het nie. Onregte, dekades gelede deur die NG-kerk gepleeg, beteken nie dat u nou u Christelike wortels heeltemal moet verloën nie. Die kerk is nie God nie. Ek verstaan in elkgeval nie hoekom u die NG-kerk hier opbring nie. In my kommentaar het ek bloot verduidelik hoekom dit ironies is vir ‘n Afrikaner om te sê dat hy ‘n ateïs is. Ek het ook verduidelik dat die naam Afrikaner gepaard gaan met sekere eienskappe. Dit is nie identiteit wat, soos u sê oor die jare verander nie, maar tydlose wortels waarop die bestaan van die Afrikaner gefundeer is. ‘n Afrikaner hoef nie aan tien regmerkies te voldoen nie – Christen geloof is maar net die mees prominentse eienskap waaran ‘n Afrikaner kan voldoen, behalwe natuurlik om blank te wees. Ons tyd se Afrikaner is werklik die eerste generasie wat sy Christelikheid verwerp en by “groener weivelde” wy, soos die Amerikaanse kerke waarvan u praat. Dink u nie dit is maar net soos alle fasette van ons lewens wat deesdae deur Amerika beïnvloed word nie? Wat ons eet, op TV kyk, aantrek, hoe ons praat, ens word alles deur Amerikaanse breinspoel beïnvloed. Ons manier van kerkgang ook. Sien u nie die verkeerd hierin nie? Ons word soos skape agter die “Vrye Amerika” aangelei en word onbewustelik gekondisioneer om net so skeef soos hulle te dink. Wat daar moreel aanvaarbaar word, word hier ook moreel aanvaarbaar. Ten spyte van die feit dat Afrikanervolk en Amerikaanse volk soos dag en nag van mekaar verskil. Ons dink dit is “progressief” om soos Amerikan te begin optree, om byvoorbeeld ons susterkerke te verlaat. Maar dit is nie – dit is bloot die vergang van moraliteit en waardes (wat nog altyd kenmerkend van ons volk was) van ons volk. Ons swyg elke dag meer en meer onder die “groepsdruk” wat die Amerikaanse massamedia toepas. Hulle normaliseer enige verkeerde ding deur dit as positief uit te beeld in hul massamedia. Basies, as hulle sê na watter kerk daar gegaan moet word, luister ons. As hulle ateïsme uitbeeld, volg ons blindelings na.

  20. Dolk Avatar
    Dolk

    Nie so eenvoudig soos dit nie. Satan gebruik die kruik se mooi, om die siedende adders wat daarbinne helmaal hou, te verbloem.

    ‘n Naam vertel my niks van ‘n persoon nie – tensy ek die persoon ken.

  21. RSA PATRIOT Avatar
    RSA PATRIOT

    Ek vra om verskoning – dit was verkeerd van my om u Afrikanerskap te bevraagteken. Ek glo wel steeds dat dit wat ek sê reg is – dat Afrikaners gewortel is in Christenskap en dat ons ‘n taak het om in Afrika uit te dien. Ons is die verspreiders van die Christelike geloof.

    1. Dolk Avatar
      Dolk

      RSA PATRIOT, jong man… ‘n Verskoning is nodig wanneer jy ‘n fout begaan het – dat jy sy integriteit bevraagteken het, is nie ‘n fout nie. Die integriteit van ‘n Afrikaner is onlosmaaklik deel van sy/haar geloof in Jesus Christus.

      As jy ‘n baadjie sien wat as egte leer verkoop word… – en dit lyk, voel ruik na leer… maar, toe jy dit met ‘n vlam toets ruik dit presies soos plasties…?

      Satan speel op ons gevoelens – hy is ‘n meester daarin.

      1. RSA PATRIOT Avatar
        RSA PATRIOT

        Ek voel dat ek nie die reg voorbehou om ander se Afrikaner-identiteit te ontken nie. Ons word almal gedoop in die naam van Jesus Christus. Sommige van ons raak net die pad byster. Ek help hulle eerder op die regte pad.

        “Die integriteit van ‘n Afrikaner is onlosmaaklik deel van sy/haar geloof in Jesus Christus.”

        So waar, maar ek sal eerder probeer om nie te oordeel nie, net help.

        P.s. Weereens puik beeldspraak! Al ooit aan digkuns kompetisies deelgeneem?

        1. Dolk Avatar
          Dolk

          Ontken? Ontken jy nie dan, nou, jou eie geleefde siels-standpunt nie?!

          Nee RSA PATRIOT, ons word NIE “almal gedoop in die naam van Jesus Christus” nie! Ons word gedoop – omdat ons GEESTELIK, Goddelik OORTUIG is. Sonder enige trompetgeskal.

          Daar word nie van jou verwag om te veroordeel nie. Daar word van jou verwag om ‘n getuienis te wees – van dit waarvan jy ‘n getuie is.

          N.s… Ek het al dankies… Die ironie is dat die goddeloses toe gepleit het dat die media nie van my mag uitvind nie. (Ek lieg nie daaroor nie! LMAA – Lag My Agterstewe Af! Aan onse Hemelse Vader al die eer.)

          1. RSA PATRIOT Avatar
            RSA PATRIOT

            Ek behou steeds my oorspronklike standpunt en staan onwrikbaar daarby, maar het intussen besef dat ek nie oor ‘n internetbesprekingsforum mense se identiteit kan bepaal nie.

          2. Dolk Avatar
            Dolk

            Wat was jou oorspronklike standpunt? RSA.P.? Dat jy hom “misken” het?

            Identiteit oor die internet gaan nie oor ‘n “naam-identiteit” nie. ‘n Mens se karakter, waarin jy glo, gesindheid (ens.) – integriteit, kan egter beslis bepaal word. Dis nou mits mens ingestel is om daarop op te let.

            NS Skuus dat ek nie my skrywes altyd in fyn doekies toedraai nie man. 🙂 Ek moet eerlik wees, vir goddeloses en moffies het ek geen tyd nie – dis ‘n Opdrag.

          3. RSA PATRIOT Avatar
            RSA PATRIOT

            My oorspronklike standpunt:

            “Onthou tog dat die enigste rede hoekom ons as blanke ras in die eerste plek op die suidpunt van Afrika geland het, Christenskap is. Sedert 6 April 1652 wortel die blanke ras in Suid-Afrika hom in die Christen-geloof. Die formulering van ons identiteit is bewerkstellig deur Christelike gebruike, tradisies en waardes. Ons volk is netsoveel ‘n Christenvolk as wat ons velle wit is. Dus is dit net so belaglik om te sê “ek is ‘n Afrikaner, maar ek is nie wit nie”, as om te sê “ek is ‘n Afrikaner maar nie ‘n Christen nie”

            Ek hou daarby, maar ek wil deur hoflikheid en respek versigtig wees om mense te oordeel. Laat hulle hul eie gang gaan. Spreuke sê ons moenie oordeel nie – God sal self besluit wat gebeur. Vir die ateïste sal daar eendag ‘n verrassing wees.

          4. Dolk Avatar
            Dolk

            Baie dankie – daar is egter die VOC en andere wat nie hiernatoe gevlug het nie… In kort.

            Stem saam oor die oordeel en respek. RSA.P., spoor my skrywes op waar ek enigsins iemand –>oordeel<–. Jesus Christus sê ons moet nie oordeel nie.

            Mense verdraai mens se woorde om hul valse beskuldigings te te pas. Dis waar 'n goeie begrip en vanselfsprekend, 'n goeie woordeskat inkom. Daarsonder sal mense met moord wegkom.

            Oordeel, beoordeel, veroordeel, vooroordeel… Hoeveel kan werklik onderskeid tref tussen hulle – sou hulle nie die begrip daarvan kan verstaan of verwoord nie?

          5. Dolk Avatar
            Dolk

            NNS RSA.P., ek kom al ‘n lang pad met deurwinterde ateïste en sodomiete… Daar is géén manier waarop enige persoon my gaan oortuig om sentimenteel en toegeeflik teenoor iemand te raak wie op God se Woord spu nie. Dis ‘n Gruwel.

            ‘n Gruwel is soos ‘n dooie see van swart-groen gal – dit word nie soet nie – al verdun jy dit hoe.

            Ek kan ‘n boek skrywe oor wat hulle eintlik doen – wanneer hulle “getuig”…

            Daar is ‘n internasionale webwerf waar ek openlik gehaat word (Selfs die moderators sis in die agtergrond – LMAA!) – omdat ek hul “beste” moffies en ateïste te tjank keer op keer met – beleefde en logiese, wetenskaplik-gefundeerde argumente aftrap.

            Deins nie terug vir die goddelose se fluweelagtige woorde – wanneer dit by die Woord kom nie. Behou jou waardigheid en vermy banaliteit. Onthou – ons sál vals beskuldig word van allerlei onwaarhede – laat dit ‘n eer bly om dit te verdra.

            Vrede en ‘n aangename naweek.

  22. Dolk Avatar
    Dolk

    Jy het geen fout gemaak nie – jou getuie word waardeer… Wel…

  23. henkst Avatar
    henkst

    Konstantyn het beslis bestaan en sy moeder die heilige Helena het gedurende haar tagtigste jaar ± 325 n.C. saam met Biskop Makarios ʼn pelgrimstog na Jerusalem onderneem, met die brandende begeerte om die graf, geboorte stal [grot] en die kruis waaraan die Verlosser gely het, te vind. Na baie moeite is drie kruise met hul spykers op die Kruisberg gevind, asook die inskripsie soos aangeteken deur die Evangeliste. Die egte kruis van Ons Heer moes nog geïdentifiseer word. Op advies van Biskop Makarios, is die drie kruise agtereenvolgens aangewend op ʼn vrou geteister met ʼn ongeneeslike siekte, en die derde het haar skaars aangeraak of sy staan op, volkome genees. Die vrome keiserin, was in vervoering van blydskap, en bou die basiliek van die Heilige Graf op die Kruisberg om die kosbare relikwie te ontvang. Sy stuur gedeeltes daarvan na Rome en Konstantinopel, waar dit solemneel [plegtig] vertoon is vir verering [aanbidding] deur die gelowiges.

  24. jan Avatar
    jan

    Republican en RSA Patriot se eerlikheid is opvallend.en word waardeer.

    Maar geskiedkundig gebrekkig ;

    Die Groot trek is gereel deur ‘n vlugtende skelm Vrymesselaar Piet Retief. die Grootmeester van Losie no 2 in PE. en sy geiselaars. Die sensuur van die Kaapse Kerk [wat toe die Ingelse staatskerk was ] was inderdaad teen hierdie Baalkultus van Isebel. Dan volg die massamoord op die trekkers en die bekering van die Vrymesselaars en die Gelofte aan God Drie-eenig en die wonderbaarlikste redding. – Absoluut verstommende onge-ewenaarde veldslag by Bloedrivier.

    1850-60 word 2 afrikaner Boerekerke gestig vir die gesensureerde Boere. Maar ook die Swart kerk Dit was die tyd van die Nasionale selfmoord van die Xhosas en die Kleurlingkerk vir die vrygelate slawe. [die oorsprong van die Rehoboth basters.]. Later die Indier kerk vir vrygelate Indierslawe. [Dit was in die tyd van die helse Amerikaanse burgeroorlog -juis oor die slawe..}

    Maar die Boere Republieke was ‘n Vrymesselaars projek

    So die Slegs Blanke Baalkultus staan absoluut sentraal in die Afrikanersaak.waaroor die Voortrekkermonument getuig. Al die presidente van die Rupiblieke was Bokryers behalwe Kruger was ‘n Dopper.

    Toe, 50 jaar later besluit die Bokryers seker dat hulle die skatte van hul land will terugvat van die Christene af asteware met die grootste volksmoord ooit tydens die ABO.

    Of hoe dink u ?

    Nog 60 jaar later toe vermoor hulle die mees suksesvolle Christen Demokraat Verwoerd. Sodat die Nazis ons tot by die randjie van uitwissing regeer soos in Duitsland.

    So dis jan se miesie om hierdie sentrale godsdiens bedrog te ontmasker sodat ons Afrikaner volkie kan suiwer van afgodediens en die vloek van Isebel. en Nitzche EN die vloek van Marxsistiese ateisme soos waaruit Rusland nou skouspelagtig ontsnap het.

    God het gelukkig voorsien dat die Afrikaner ‘n volkseie Calvinistiese Volkskerk gekry het = Die APK. en Volkseie Christen skole die BVCO.

  25. jan Avatar
    jan

    Inderdaad Nico dis soo waar !!
    want die Baalkultus se basiese kenmerk is juis die veelgodery: sogenaamde religie, godsdienstigheid, dogma, wetenskap soos Fabel Pienaar van Rapport ens ens
    Google gerus Jesebel die stigter van die die Baalkulus.
    Die einde van Isebel was geweldig : die honde het haar opgevreet sodat net haar skedel en handpalms en voetsole oorgebly het … skrikiwekkende metafoor!!

  26. jan Avatar
    jan

    Groot storie: Die ingelse en Hollandse Vrymesselaars het Donderdag aande saam vergadering gehou en die naweek die hel uit mekaar uit gebaklei.
    Gent de Wet se broer Piet was een maar Christiaan nie.
    Smuts was die grootste van almal..
    So die punt is dat hierdie Baalkultus absoluut sentraal staan in ons Volk se totale identiteit en selfbeskikking.
    teenoor die Calvinistiese Kerk.

    Die Afrikaner Kerke is Volksisties en die Baalkultus is rassisties.
    [Die VSA was net so ‘n Mason Project. Lees Dan Brown se boek: The Lost Symbol]

    As hierdie feite aanvaar word sal ons kan voorheentoe beweeg as ware bevrydes..

  27. Dolk Avatar
    Dolk

    Republican, jy het sorgvuldig jou eie galgtou gevleg…

    Antwoord asb, my vraag: Wat leer jy jou kinders? Dat daar géén God is nie?

    “Hoflik?! Opgetree?” “Hoflik” is soos ‘n vroom-kreunende reukwater… Niks meer nie.

  28. Rifrug Avatar
    Rifrug

    Goed, Republican … kom ons veronderstel (net vir ‘n oomblik) jy is reg – Afrikaners kan maar ateiste wees …

    Dan sal ons ongelukkig heelwat moet skaaf aan die Afrikaner Volkslied (Die Stem) … veral vers 4 sal heeltemal anders moet klink! Hier is my voorstel.

    Ons omarm ateiste en sodomiete
    en ter wille van ewewig
    is sataniste en pedofiele
    ook in ons gemeenskappe baie nodig
    Ons sal poog om al ons kinders
    aan die okkulte bloot te stel
    want ons glo nie aan ‘n hemel, ook nie aan ‘n hel
    Dwelms sal die Afrikaner ook altyddeur goedkeur
    ons sal ons velle na hartelus met permanente ink inkleur
    die waardes en die norme van God se woord verwerp
    Ja, so maak ons ons nasie sterk …

    Hoe klink dit vir jou? Lees nou asb. weer die REGTE vers 4

    Op U Almag vas vertrouend
    het ons vadere gebou:
    Skenk ook ons die krag, o Here!
    Om te handhaaf en te hou.
    Dat die erwe van ons vadere
    Vir ons kinders erwe bly:
    Knegte van die Allerhoogste,
    Teen die hele wêreld vry.
    Soos ons vadere vertrou het,
    Leer ook ons vertrou, o Heer:
    Met ons land en met ons nasie
    Sal dit wel wees, God regeer.

    Kan jy insien dat die Volkslied van die REGTE Afrikaner loodreg met jou siening verskil? Indien jy dit nie kan sien nie – is dit omdat jy met opset KIES om blind te wees vir die waarheid.

    (net oor jou kommentaar hieronder aan Dolk “nogal hoflik”)
    … Kyk asb. weer na jou kommentaar aan my…
    “Nonsens”
    “julle fundamentaliste”
    “jy vergestald die peobleem(sic)”
    “dir(sic) vyandigheid”
    … jammer – nie naastenby hoflik nie, hoor!

    1. Dolk Avatar
      Dolk

      ‘n Rifrug se Moses perspektief….

  29. Dolk Avatar
    Dolk

    Republican, Alle grappies eenkant. Ek het vandat ek kan onthou in God geglo. Sonder dat Iemand my probeer oortuig het. Glo dit of nie. Ek SIDDER verby my siel se grense – wanneer ek na Sy ALMAG staar…!

    Wat baat morele waardes ‘n ateïs? Tensy ‘n ateïs nie kan dink nie?

    Daar is volgens jou géén Skepper om aan – Wie verantwoording voor te doen nie – tog!, wil jy aan jou nageboortes – “morele waardes” predik?! Besef jy nie hoe belaglik “morele waardes” is – wanneer jy eintlik maar soos ‘n maaier voort-vreet nie?

    Hang, gaan jou logika hang.

  30. Dolk Avatar
    Dolk

    Jul skrywes lê oop soos nat droëperskes…

  31. Dolk Avatar
    Dolk

    Dankie Hd Hammer.

Leave a Reply