Waar’s jy Bokkie?

Bokkie het reeds bykans drieduisend kilometer geswem!

Die sub-antarktiese rob wat Bokkie gedoop is, is ‘n maand gelede naby Port Elizabeth in die see vrygelaat.

Bokkie is een van twee sub-antarktiese pelsrobbe wat by Bayworld gerehabiliteer is nadat hulle op Oos-Kaapse strande uitgespoel het.

Sy is toegerus met ‘n satellietskyfie om haar roete te monitor.

Bayworld se marienebioloog Greg Hofmeyer sê: “Die suidelike oseaan word tans met die grootste storm van die winterseisoen getref met groot golwe, ons verwag dat dit haar sal vertraag, en vordering stadiger sal maak. Sy het afgewyk van suidwestelike rigting wat sy gevolg het.”

“Ons is ‘n bietjie bekommerd, maar sy is ‘n inwoner van die Suidelike Oseaan, dit is haar natuurlike habitat.”

17 thoughts on “Waar’s jy Bokkie?”

  1. https://www.youtube.com/watch?feature=player_detailpage&v=wRzvahBd9LY

    Peter Arends – Our cat and neighbor’s cat

    Our cat and neighbor’s cat
    Make it every night later
    In the garden
    In our garden

    Our cat and neighbor’s cat
    Make it every night later
    In the garden
    In our garden

    I threw last time with my shoes
    While they were kissing each other
    In the garden
    In our garden
    It is simply a scandal
    Do these beasts an uproar
    In the garden
    In our garden
    They have not to keep
    But those animals but meow
    In the garden
    In our garden

    Our cat and neighbor’s cat
    Make it every night later
    In the garden
    In our garden
    I threw last time with my shoes
    While they were kissing each other
    In the garden
    In our garden
    It is simply a scandal
    Do these beasts an uproar
    In the garden
    In our garden
    They have not to keep
    But those animals but meow
    In the garden
    In our garden

    But after weeks
    Was ?? succumbed
    In the garden
    In our garden
    It was to be expected
    Now they are with eight
    In the garden
    In our garden

    It is simply a scandal
    Do these beasts an uproar
    In the garden
    In our garden
    They have not to keep
    But those animals but meow
    In the garden
    In our garden

    It is simply a scandal
    Do these beasts an uproar
    In the garden
    In our garden
    They have not to keep
    But those animals but meow
    In the garden
    In our garden

    In the garden
    In our garden

    Read more : http://muzikum.eu/en/123-15081-211987/peter-arends/onze-poes-en-buurmans-kater-lyrics.html#ixzz3Bu9eFZI1

      1. Trippie……… Daar’s werklik net een persoon soos jy. Vandat ek jou leer ken het, is jy altyd vriendelik en saggeaard – al is jy soos, grou, kil, vlekvrye staal – in jou beginsels teenoor ons Volk se Vyand! Ek het werklik soveel respek vir jou as mens! “Blessings!”

          1. Had ek maar jou takt en beleefdheid Trippie… Helaas… (Alas!!!!) ‘n Man se natuur is “ongelukkig” nie soos die van ‘n vrou nie… 🙂 Iemand moet die spinnekoppe doodmaak! :-))))

            Vrede aan jou en ‘n geseënde nagrus aan jou en elkeen.

          2. … nou praat jy van spinnies, toe kry ek sowaar weer koue rillings, sommer hoendervleis ook. Tussen ons, ek het nou regtig net gou geloer, is daar nie enetjie erens, dalk so monstertjie teen die muur wat my dophou nie – grrrr !

          3. Ai! Ek het nou so lekker gelag vir jou Trippie! :-))) Dis nou een ding wat ek my seun geleer het: Maak nie saak hoe jy gril my liewe seun – onder geen omstandighede mag die spinnekop agterkom dat jou nekhare hoër as syne staan nie!!! (Hehehehe!!!)

          4. My skerm het skielik so hier en daar ‘n spatsel op … jou skuld, goeiste, ek het nou lekker gelag. As spinnies, veral daardie hariges weet hoe bang ek vir hulle is … ! Hardloop my stel bene morsaf.

          5. LOL!!! (Skuus Trippie – Laugh out loud” klink nou beter! :-))

            Ja… -‘n man moet sy man kan staan! Al is dit teen ‘n moffie-spinnekoppie! LMAA! :-))

            Ek mis Javvies werklik BAIE!!!

          6. Moffie-spinnekop of te “not” – jik hom, “doom”, sunlight liquid, one-step (teels), enigiets, en dan kry ek nog iemand om die lyk ook op te tel … hehe.

            Jy moet baie lekker slaap, julle Kapenaars het mos vir ons die koue gestuur, ek sit en bibber.

          7. Ag nooit! Lekker lag ek nou! 🙂 Dis nou een ding wat ‘n man bitter week maak – ‘n vrou wat lang beenhare haat! (LOL!)

  2. Mense het nog harte van goud en deernis met ander.

    Moeggesukkel: Homeless man making progress.

    Andre, the homeless 53-old-year man who was removed from the streets where he lived for 27 years, is making steady progress.

    People from Moeggesukkel picked him up on 13 August, and took him to the Roohuiskraal Medipark Clinic for treatment. He had a wound to the right side of his head. He had not had a bath for two years. “When we found Andre he had nothing but a small dirty blanket, torn clothes and no shoes,” Jacques Papenfus told Rekord.

    “Andre touched so many lives. He taught us to be thankful and to love and appreciate what we have,” Papenfus said. Andre also underwent a brain scan on the 19 August, to determine if he had any brain damage. Soon Andre will take care of the vegetable garden at Moeggesukkel.

Maak 'n opvolg-bydrae