Meneer Naidoo sien ‘nuwe goudstormloop’ in hidrobreking

Dhesigen Naidoo
Dhesigen Naidoo

Die uitvoerende hoof van die Waterhulpbronkommissie, Dhesigen Naidoo, sê Suid-Afrika het ‘n unieke geleentheid om ‘n nuwe wêreldstandaard vir die ontrekking van gas deur hidrobreking te stel.

Hy het ‘n nasionale konferensie oor grondwater in Durban toegespreek waar die omstrede vooruitsigte van hidrobreking in die Karoo bespreek is.

Naidoo sê Suid-Afrika kan dit nie ignoreer dat die land oor gasbronne beskik wat kan help om die land se energietekorte te verlig nie.

Naidoo sê Suid-Afrika is nou by ‘n soortgelyke kruispad soos aan die begin van die goudstormloop aan die Witwatersrand in die 1880’s. – RSG

27 thoughts on “Meneer Naidoo sien ‘nuwe goudstormloop’ in hidrobreking”

  1. Nog nooit van die Waterhulpbronkommissie gehoor nie.
    Wat help dit hulle ontgin die broodnodige energie bron en vergiftig die hele Karoo en omgewing se skaars waterbronne? Indien daardie waterbronne vergiftig word sal en kan niks in daardie streke meer produseer word nie en geen mens of dier kan daar voortbestaan nie. Los die Karoo julle het al genoeg skade aan hierdie land gedoen.
    Hoeveel geld is hier weer onder die tafel betrokke?

  2. Hulle gaan nie ophou om die ding te wil deurvoer nie. Hulle steur hulle nie aan die opponente van die skema nie, net soos wat hulle hulle nie steur aan byvoorbeeld die oprigting van tolpaaie nie. Hulle pas net meer en meer druk toe.
    Internasionale geld is baie meer werd as die ongerief en onkoste, die verwoesting en vernietiging aan die omgewing en die impak op die plaaslike inwoners, veral as die inwoners blanke boere is. Politieke sakke is besig om gevul te word. Waar ‘n Naidoo betrokke is, is daar moeilikheid. Die Guptas is ‘n sprekende voorbeeld.
    Dit is ‘n skreeuende voorbeeld van hoe die Afrikaner se erfenis deur volksvreemdes verkwansel word. ‘n Naidoo wat voorstel dat die Afrikaner sy grond moet afstaan sodat internasionale maatskappye en politici voordeel daaruit kan trek, want glo my, dit is slegs hulle wat die voordeel gaan ontvang.
    Die Karoo gaan vernietig word en petrol gaan nie goedkoper raak nie. Net die trogvarke gaan vreet.

  3. Oos Londen en Port Elizabeth se water kom alles uit die Karoo. As dit vergiftig word sink die hele Oos Kaap se nywerhede, dan sal die Kaap nie meer al die Xosas wat weghol kan vat nie, maar die res van die land het glo mos nog baie plase wat kan herverdeel. Selfs Naidoo se mense in Natal sal moet plekmaak.

  4. http://www.evolutionarymagazine.co.za/2012/08/15/south-africa-will-always-be-part-of-someone-elses-plan/

    “In the nation South Africa, the country South Africa,
    the nation of South Africa … We should help them in prayer. I’m seeing
    huge revolt. Huge one. Revolt. And it will be very serious. You pray for
    your nation, South Africa. Huge. Revolt. The youth will come out, and
    begin, there will be a huge protest here, shoot, some people are killed.
    Certain people … some people are killed. Revolt. South Africa,” he said, gesticulating wildly.

    Young people will start a huge and violent revolt in South
    Africa – but first, youth leader Julius Malema will receive blessings
    from the Nigerian soothsayer who prophesied this.

    Malema and fellow Economic Freedom Fighters leaders left on Friday to
    visit Nigeria’s most famous – and wealthiest – charismatic preacher, TB
    Joshua.

    They will pay him a “spiritual visit to meet and create friendship with
    this son of Africa and his congregation, and ask for blessings for the
    journey ahead”, according to a statement issued on Friday.

    1. Dag seg almal. Scahvuit jy is reg en dit is hoe dit gedoen gaan word. Sal geen beheer oor die uitwerking van die springstof hê nie. Die ontploffings se skokgolwe sal ongekende skade doen, ‘n helse klomp gasse vrystel en die water vir duisende kilometers vergiftig. Onthou hierdie bedrywighede vind tot 3 kilometer ondergrond plaas. Hoe kan hulle dit beheer?

  5. Hy verwys na ons land se energietekorte. Kan ek net byvoeg, asseblief, dat daar GEEN tekorte sou wees as die basiese beginsel van geboortebeperking oorgedra kon word nie? Dit maak my so die muhr in wanneer ek moet lees van beurtkrag beplanning en die skedules word uitgestuur (darem!) maar hel, terug in 1994 was daar +/- 16mil swartes, vandag ‘n glorieryke 46mil. Waar die donner het hulle vandaan gekom? Geen wonder ons infrastruktuur verkrummel voor ons oë nie. Dit is nie ‘n nasie nie. Dit is ‘n alles-vernietigende plaag!

      1. Nee Riempies, korreksie. 21 jaar gelede het hulle goed geleef, 10 jaar van nou af gaan dit Survivor Afrika styl wees. Diè wat vandag moor en plunder in die naam van hul struggle en ekonomiese vryheid (bid jou dit aan!) sal na die Chinese ingekom en als oorgevat het seker terugkyk en verlang na die goeie ou dae in 2013 en die lekker govt grants! Maar ja, jy is reg, hulle gaan op die moeilike manier moet leer dat die staatskoffers nie ‘n bodemlose put is nie.

  6. Mense, sien julle nie. Ons as individue kan kwaad wees hieroor en ons kommentare en opinies hier lig maar in die groter prent maak dit geen verskil nie. Toe ek hoor van hierdie skaliegas ontginning in die karoo het ek dadelik by Afriforum aangesluit. Hulle is die enigste organisasie wat werklik iets daaraan kan doen, en die miljoene rande se regskostes bymekaar maak, om hierdie ding in die hof te beveg. Waar gaan ons land heen? As ons so aanhou sal daar niks oorwees vir onse kinders nie. Sluit aan mense, help baklei teen hierdie monsters http://www.afriforum.co.za

    1. Minki, Jy is nuut hier op die forum welkom. Ek stem saam met jou, maar ek glo jy gaan nou paklsae kry soos ek toe ek gewaag het om Afriforum en Solidariteit se naam op die forum durf noem. Hier is mense wat teen die twee Afrikaanse organisasies is, alhoewel ek aan altwee behoort. Sterkte en kom ons kyk hoe dit gaan.

    1. Persoonlik dink dat ons nie die swartes gaan stop nie.

      Die feit van die saak is ons blankes beskik oor die vermoee – alhoewel
      duur om selfs seewater drinkbaar en bruikbaar te maak. Dus wie gaan die lydende party wees net hulle swartes self – want die riviere is besmet so ook die damme boorgate. Ek se los hulle – as mens dom is moet jy “suffer”

      1. Riempies die Blanke Boere in die Karoo gaan die groots verloorders wees. Sonder bruikbare water is daardie plase nie die papier waarop dit registreer is werd nie. AL die Boere sal verplig wees om hulle plase net so te los. Daar heers baie groot bekommernis.

        Hierdie sal die grootste ekologiese ramp wees wat die land nog getref het. Die suurwater wat die Witwatersrand nou bedreig, en enige dag sy tol gaan eis, sal soos ‘n skool uitstappie lyk.

        1. Seg Net ek is al lankal betrokke by hierdie projek en kry op n gereelde basis nuusbriewe – ek plaas vir jou hieronder n skakel van Jonathan Deal – jy is natuurlik reg maar onthou ons het hier met onbeskaafde onverantwoordelike mense in beheer te doen ek kan vir jou boeke skryf oor die skade wat fracking al gedoen het aan werelddele. Hoeveel miljarde restitusie hofbevele teen Royal Dutch Shell gemaak – hulle vee hulle af en gaan net aan. Hoeveel lande daar wetgewing is om hier Royal Dutch Shell uit te hou en en en!

          http://jonathandealblog.com/2013/09/16/wake-up-call-for-sa-over-fracking-area-impact/

          1. Dankie Riempies ek gaan daarna kyk. Shell is al vir van die wêreld se grootste ekologiese rampe, land en ter see verantwoordelik en voel absolute niks vir enige omgewing nie. AECI het ook reeds ‘n springstof vir die doel ontwikkel.

          1. Eric wat die mens nie besef nie is, dat indien plofstof vasgekeer word of is, rig dit die meeste skade aan, Die skokgolwe trek vir baie kilometers onder die aardkors en rig ontsettende groot skade aan.

Maak 'n opvolg-bydrae