praag.co.za

Kuns wat almal koud laat

Ekshibisionisme as kuns
Ekshibisionisme as kuns

Afrikaners en selfs Suid-Afrikaners kan daarvoor vergewe word dat hulle nie op hoogte is van die jongste internasionale kunswerk waarby een van hul landgenote betrokke is nie.

Nie baie mense ken die naam Steven Cohen nie, en met nadere kennismaking sal hulle waarskynlik ook nie lus voel om meer te wete te kom nie.

Cohen het dié week die internasionale nuus gehaal met sy kunswerk in Parys waar hy nakend, behalwe vir ‘n korset en ‘n paar vere, ‘n hoenderhaan aan sy ontblote geslagsdeel vasgemaak het op die Place du Trocadéro by die Eiffeltoring in Parys, Frankryk.

Franse, sowel as toeriste, moes tien minute lank sy kuns gadeslaan voordat die polisie opgedaag het om Cohen in hegtenis te neem. Hy is vir 10 ure aangehou, ondervra en psigiatries geëvalueer.

Cohen se regsverteenwoordiger Agnès Tricoire het aan die koerant, Le Parisien, gesê dis ‘n “skande dat Frankryk kunstenaars uit Suid-Afrika in die tronk smyt”.

Cohen het heel in sy noppies geklink toe hy aan die Sunday Times verduidelik het dat die klag teen hom ernstig is en op dieselfde vlak as kindermolestering asook ‘n belediging van Franse nasionale trots weens die simboliese gebruik van ‘n hoenderhaan.

Cohen se kunswerk is deur ‘n stigting, La Maison Rouge, befonds. Hy is glo woedend dat hy nie deur Suid-Afrikaners ondersteun word nie weens “magspolitiek”. Dit is nie duidelik of Cohen die term begryp nie.

Hy sê hy is wit, Joods en homoseksueel en het voorheen Suid-Afrikaners vervreem met sy kuns. Blykbaar het hy pas dieselfde gedoen in Frankryk, te oordeel aan die manier waarop die owerhede sy kunswerk behandel het.

Mevrou Tricoire het hom van ‘n tronksel gered, nadat sy vertoë aan die ministerie van kultuur gerig het om hom vry te laat tot sy verskyning op 16 Desember.

Comments

48 responses to “Kuns wat almal koud laat”

  1. Trippie Trip Avatar
    Trippie Trip

    Ek wil net vir die persoon wat hierdie berig geskryf het sê, baie dankie, ek hou van die trant waarop dit geskryf is … !
    Het die aanvanklike foto gesien op Maroela ! Dis verdomp afskuwelik om ‘n “man” in vrou-klere / skoene te sien.
    Kom daarvan as jy cocky wil wees.

    1. Trippie Trip Avatar
      Trippie Trip

      PUKE !

      1. Willy Avatar
        Willy

        Cock se kop is baie rooi. Wonder waar was hy in?

        1. Naal de Koker Avatar
          Naal de Koker

          die ander koppie lyk vir my ietwat pers!!

          1. Seg Net Avatar
            Seg Net

            Kan nie koue wees nie, dan was die haan los. Seker bloed tekort, maar hy is mos ‘n moffie? Is dit nie ‘n bruin kleur nie Naal de Koker? Sies hel.

          2. JAVR Avatar
            JAVR

            Iemand moes die haan net ‘n dash of Turps gegee het dan het jy ‘n groen dingetjie gesien

          3. Naal de Koker Avatar
            Naal de Koker

            nee sies, hel, ek vat nou my paai en ek waai..!! cheers vir eers

          4. Willy Avatar
            Willy

            Naal dis seker die knoop wat te styf getrek het.

          5. Trippie Trip Avatar
            Trippie Trip

            Ek trek kleinkoppie – gaan nie meer hier saam praat nie – LoL ! Dis die punt wat ek wil maak.

          6. Willy Avatar
            Willy

            Ek sien hy is net ‘n windbol

    2. Seg Net Avatar
      Seg Net

      Wat seg mens vir so ‘n ding of dit? Ja Broer, Cock teaser? Afrikaanse woord? Haan kwaadgemaak?

      1. JAVR Avatar
        JAVR

        Haan Koggelaar! Arme haan

  2. Willy Avatar
    Willy

    Hierdie pateet is kwaad vir ons. Kyk hoe pla dit ons haha.
    Hy sal nog meer die hel in wees want hy gaan nie beterskap briefies in die tronk kry van ons af nie.
    Wonder of cock saam gaan sit of hang sal ek vra?.

  3. Kalium_Chloraat Avatar
    Kalium_Chloraat

    Ek ken hierdie soort kultuur, dit groei gewoonlik op kos wat te lank in die yskas staan. As jy dit eet maak dit jou siek en dit besmet goeie kos wat rondom staan.

    Die Cohen klink joderig vir my.

    1. Tine Avatar
      Tine

      Cohen adverteer dat hy Joods is, sodat enige kritiek teen sy ‘kuns’ dadelik die ‘anti-Semiet’ etiket kry. Dis mos die beste manier om geen verantwoordelikheid vir enige iets te dra nie. Soos die swartes is hulle meesters met skuldverplasing. Seker dié dat hulle so goed saamwerk. Daardie ousie wat so agtertoe kyk sien ‘n wit man vir wie sy geen respek hoef te hê nie. Sy sal dit op alle wit mans van toepassing maak.

  4. Eric Bornman Avatar
    Eric Bornman

    waarom sien ek in my geestes oog n piksteel?…..

    “Kuns” val onder n minister in NSA….ook n groot deel in Kommunistiese, Propoganda gespeel in RSA. Kuns is nie meer kuns nie dit het n politike orgie geword.
    Kuns is veronderstel om n uitvoering/tentoonstelling van die kunstenaar te wees om die skoonheids/estetiese gevoel van die aanskouer te stimuleer.

    Indien die snert, gemors, wat nie eers met n graad een, se spoeg en plak les vergelyk kan word nie jou “stimuleer” of tot jou genot is, dan laat dit veel te wense oor die toestand van n land, gooi “dit” in n tronk saam met Dirty Dirk in Belarus, die twee haantjies kan mekaar dar beet kry en stimuleer.

    1. Eric Bornman Avatar
      Eric Bornman

      “………….the artform, predicts the culture…..”

  5. JAVR Avatar
    JAVR

    Ag dis die enigste manier wat hy iets kan kry om aan die ding te hang!!!! met aids ens…. Hallo maats!!!

    1. Trippie Trip Avatar
      Trippie Trip

      Welkom – uiteindelik het jy gekom !

      1. JAVR Avatar
        JAVR

        Ja blommie! Die bleddie maroela het my so kwaad gehad want mens sê net die NAG is swart dan is jy ‘n verdomde rassis!!! Ek het darem elke dag julle gelees maar ook gesien hoe moedeloos julle raak hier op die einde! Hoop ons kan hier saamkuier dat die mense almal grootmense is en nie ‘n klomp snotneusies watmet wattetjie toegedraai deur die lewe gaan nie!

      2. Seg Net Avatar
        Seg Net

        Eish Trip, lees weer jou kommentaar? Sien ook seker net raak wat ek wil, maar kan dit nie help nie.

        1. Trippie Trip Avatar
          Trippie Trip

          Seg, sit my leestekens dan oppie verkeerde plekke ?

          1. Seg Net Avatar
            Seg Net

            Jammer sal nie weer nie.

    2. Willy Avatar
      Willy

      Hoezzit. Welkom welkom. Bly jy het aangeland!!

      1. JAVR Avatar
        JAVR

        Dankie MANNNNNNN!! Ek het nou eens die foto van die knaap gesien en dink dis flippen snaaks dat iemand dit aan jouself kan doen! Laat my dink aan vacuumcleaners, ens…… by ongevalle!

        1. Willy Avatar
          Willy

          Haha het jy daardie gesigsuitdrukking gesien? Pyn, ‘n kick of kinky.

          1. JAVR Avatar
            JAVR

            Hy moes eerder aan die neus gelei word want die is omtrent ewelank????

        2. Trippie Trip Avatar
          Trippie Trip

          Solank ons, ons gedra en nie cocky raak nie – is die Kaap weer Hollands.

          1. JAVR Avatar
            JAVR

            Ja laat ons tog nou ooms en tannies wees wat ALMAL van hou! Ek hou nie van verkrampte ooms en tannies nie! So ons sal maar net onsself moet bly……..BO DIE BELT hie hie

          2. Willy Avatar
            Willy

            En keellangs.

    3. Seg Net Avatar
      Seg Net

      JAVR hallo nee wat jong hulle het daardie virus besigheid al lankal opgedoen.

    4. JAVR Avatar
      JAVR

      Ek het nou die dag vir julle die opgesit maar die ding is so vinnig af as wat ek dit op het….geniet bleddie ware verhaal
      Wha ha ha ha ha!!!!!!

      Flippen hel, Sondagaand voor ek in die bad klim dog ek ek moet darem ‘n ding aanpas wat ek gekoop het vir boepies en kyk of dit werk.

      In die badkamer……. Trek die bloes uit bring die ding om oor die kop te trek, kom soos ‘n rekkie oor die kop en siedaar daar sit ek vas, met my kop en hande vasgevang in ‘n greep!!! Ek spook en spartel en kry uiteindelik my hande vry om die ding van my kop af te kry………. Nou gaan ek dit maar van onder af probeer want van bo af is daar GEEN MANIER nie! Trek nie die knie broek eers uit nie dink ek sal sommer bo-oor hom aankry! Een been in, spartel en spook, kry ander been in…..werk so duim vir duim boontoe…..fok….oor die bo bene raak dit weer stuck!!! Spook en spartel……kry by die heupe….bietjie vir bietjie werk ek dit boontoe! Yeeeeeeahhhhh eventually oor die kortbroek en die boobs en daar sit ek soos ‘n vienna met ‘n STYWE rek om!!!! Raak blou in die gesig….. draai dwars om in die spiëel te kyk of ek darem resultaat kan sien, wha ha ha dit lyk soooooo snaaks……maar al die bulte sit nog net waar dit was met die verskil is dit is meer pominent! Teen daai tyd is die badwater koud en glo my die ding is terug in die sak vir “return” Nee wat die enigste ding wat vir so iets gaan werk is daai borstrokke!!!! En dit is die einde van my bult storie!!!!

      1. Willy Avatar
        Willy

        Haha is dit wat ‘n briekdans is JAVR?

        1. JAVR Avatar
          JAVR

          Behoorlik Willy. Die gespook was so erg dat my Rottie die deur oopgemaak het om te kyk wat gaan daar aan!

  6. Andrea Avatar
    Andrea

    En dit, mense, is bewys dat lyfstraf bitter dringend moet terugkom. Hierdie outjie moes lankal ‘n ordentlike plathand gekry het. Net nie reg muhr met die vuis nie, want hierdie haantjie sal nie weer kan kraai nie.

  7. Hendriette Avatar
    Hendriette

    Wha ha ha, haai shame. weet nie of ek moet jammer wees vir Cohen (of is dit Cohaan), die polisieman of die haan nie. Ek dink hy het vergeet om sy medikasie te vat.

    1. Willy Avatar
      Willy

      Van te veel en deurmekaar medikasie ek dink.

    2. Seg Net Avatar
      Seg Net

      Hendriette nee jong dit is Cock hen,

  8. Marthinus Avatar
    Marthinus

    Kuns? Hopelik is dit net hy wat die “kuns” noem. ‘n Klap in die gesig van elke kunstenaar wat sy sout werd was die laaste 2000 jaar.

  9. Boerseun.Z.A.R Avatar
    Boerseun.Z.A.R

    This thing knows how to make money,I’m surprised he has not sold his body in Soweto yet…

    1. Andrea Avatar
      Andrea

      Boerseun, verbeel ek my of verander die lig en donker in jou foto elke nou en dan?

      1. Boerseun.Z.A.R Avatar
        Boerseun.Z.A.R

        Must be your laptop is pap,because my mense fought in the boer war & were bitter einders.

        1. Andrea Avatar
          Andrea

          Nee, moenie my verkeerd verstaan nie! Ek verwys na die agtergrond lig in jou foto. Soms sien ek jou gesiggie beter as ander kere en nee, my laptop is nie pap nie, en ja, my eie persoonlike ouma en ouma grootjie was in ‘n konsentrasie kamp en my ma was ‘n baby-boom-baba na WW2. My wortels is net so diep soos joune, boetie!

          1. Boerseun.Z.A.R Avatar
            Boerseun.Z.A.R

            My apologies then.

  10. Liezel Avatar
    Liezel

    Lyk my hierdie Rapport tipe nuus is seker maar ook van belang hier vir party.

  11. Gas Avatar
    Gas

    Dis nou ‘n grafiese voorstelling wat in ‘n siek Jood se kop aangaan…

  12. peet Avatar
    peet

    Hy voel vere en sy stunt gaan hom kry waar hy wil wees, ” beroemd ” . verkoop sy kunswerk aan n skroot werf !!!!! hahahahaaaaa

  13. pretorius Avatar
    pretorius

    Ek dink hy hou sy misiel toe met n undercover chemiese bom

Leave a Reply