praag.co.za

Pik Botha: ‘ANC het ’94-ooreenkoms verbreek’

Written by

in

,
Oudminister Pik Botha
Oudminister Pik Botha

Regstellende aksie soos dit tans toegepas word, was nie deel van die bedoeling van die ooreenkoms wat iin 1994 spesifiek tussen die toentertydse regerende party, die NP, en die ANC bereik is nie. Só sê Pik Botha, die voormalige minister van buitelandse sake wat Donderdag aan ‘n debat oor regstellende aksie in Pretoria deelgeneem het.

Ander paneellede by die gesprek oor die plek van regstellende aksie in Suid-Afrika was Rabelani Dagadi van Wits se sakeskool in Johannesburg en dr Dirk Hermann, die hoof- uitvoerende beampte van die Solidariteitbeweging.

Volgens Botha het die ANC die ooreenkoms wat in 1994 bereik is, verbreek. Hy is ook duidelik dié mening toegedaan in Hermann se jongste boek: Regstellende trane: Waarom verteenwoordigendheid nie gelykheid is nie (Kraal-uitgewers). Hy meen dat ‘n nuwe grondwetlike bedeling in Suid-Afrika onmoontlik sou gewees het, sou die ANC destyds daarop aangedring het dat die Wet op gelyke indiensneming en die wyse waarop dit toegepas word, deel van die grondwet gemaak word. Hy wys daarop dat die bedoeling gedurende die onderhandelings was om die ongelykhede en onregte wat deur apartheid veroorsaak is, reg te stel.

“Maar ons het nie ooreengekom om onregte van die verlede reg te stel deur nuwe onregte in die hede te skep nie,” verduidelik Botha.

“Diskriminasie teen blanke jongmense wat niks met apartheid te make had nie, was beslis nie deel van die ooreenkoms tussen die NP en die ANC nie; nog minder was diskriminasie in die algemeen teen blankes, kleurlinge of Indiërs,” gaan Botha voort. “Trouens, die ANC se kwota-obsessie kom op die verwerping van opgeleide mense neer wat ruimskoots tot die opleiding van swartmense kan bydra. Die boemerangeffek van die Wet op gelyke indiensneming is dat groot hoeveelhede swartmense steeds onopgelei en werkloos is, en dat die land se ekonomiese vooruitgang erg deur die tekort aan vaardighede gekortwiek word – wat miljoene meer swartmense as blankes raak.”

Botha is van mening dat “spontane, informele dog diepgaande gesprekke tussen lede van alle rasse” nodig is om oor die toekoms saam te stem.

Comments

50 responses to “Pik Botha: ‘ANC het ’94-ooreenkoms verbreek’”

  1. Willem De Jager Avatar
    Willem De Jager

    Dink hierdie ou sot werklik wat hy se of dink gaan enige verskil maak behalwe om te beklemtoon hoe onnosel hy en sy trawante was toe hulle ons aan die Anglo-Amerikaanse/ANC alliansie uitgelwer het? As hy enige snars waardigheid oorgehad het dan sou hy voorstel dat ‘n vuurpelleton hom van kant maak. .

    1. "Die Afghan" Avatar
      “Die Afghan”

      Pik,, Ek wil jou graag terug neem na die jaar 1979, Kwando rivier, Bravo/32 Bataljon besoek,, daar het jy dit pertinent gestel dat die anc op hulle moer gaan kry en dat julle nooit tot oorgawe gedwing sal word nie,,, toe het julle die beste weermag ter wereld gehad,,, maar wat het jy en de klerk gaan doen ons uit verkoop in die laaste vesting in die Noord Kaap,, en dit vir wat,, hoe de bliksem sal ons julle ooit vertrou,, moes jou daardie dag in jou safari pak in die rivier versuip het,, jou en jou trawante se dag sal kom.. die oordeel kom nie my of my makkers wat baklei het vir dit waarin ons geglo en gestaan het nie en vandag nog steeds in glo,, my BOERE HART sal jy nooit van my kan weg neem nie,,,nie jy of die anc en hulle gemors nie,,, jy is en was en sal nog steeds net so leeg bly,,
      Ek staan by dit waarin ek glo,, ons beurt sal weerkom en behoed die een wat dan in ons pad staan en verkeerd draai,, “Forward with aggression as we cross the firing line”,,,,

      1. Johan van Wykjohan Avatar
        Johan van Wykjohan

        Daardie regmerkie by jou naam behoort aan my, betekend, Boere bly bittereinders.

        Geen Boer sal weer buig voor een Afrikaner.

      2. Albert Brenner Avatar
        Albert Brenner

        Bravo!

        Ek kan ook nog daai toespraak voor die manne in laat 70s onthou in Oshakati … toe hy gese het, “Byt nog net n bietjie vas manne, ons het amper gewen!“

        En ons, die SAW, het gewen… maar toe ALLES verloor weens PIK en sy tawante.

      3. Albert Brenner Avatar
        Albert Brenner

        @Afgahn

        Skryf asb n ope brief aan Pik… waarin jy al bogenoemde mooi saamvat. Dok Dan sal dit publiseer.

      4. Pretorius Avatar
        Pretorius

        Ek sal jou help maar ek wil FW self skiet

  2. JohannSchutte Avatar
    JohannSchutte

    Pik Botha en die res van die NP leierskap is herhaaldelik deur Treurnicht, Hartzenberg, Marais en baie ander gewaarsku teen die onvermydelike gevolge van hul politieke rigting. Die konserwatiewe opposisie het die gevolge konkreet, luidkeels en akkuraat voorspel.

    Ek het meer toleransie vir Tsafendas, as vir hierdie teatrale (‘waar-is-jou-kaart?’) nar.

  3. Gas Avatar
    Gas

    Arme sot deur sy dranknewels en FW se muisneste van destyds kon hulle nie sien hoe Mandela en sy neo-marxistiese kronies die vyand gespeel het nie (Playing the enemy/Invictus – Lui daar ‘n klokkie?) Miskien moet hy vir hom Koot Jonker se boek Vegters teen Politiekie Boelies aanskaf en lees wat behoudende swart en wit Suid-Afrikaners van sy en die ANC se planne gedink het.

    1. JohannSchutte Avatar
      JohannSchutte

      Ek dink jy gee hom te veel krediet. Hy het presies geweet waarmee hy besig is. Sy aanspraak op goedgelowige onskuld, en teleurstelling met die ANC se respek vir die ‘ooreenkoms’ is loutere snert, en opportunistiese eksternalisering van die oorsake van die fisiese en kulturele volksmoord waarmee die Afrikaner nou te kampe het.

      Mandela het van meet af gesê dat hy nie belangstel in magsdeling nie. Daar is nie, en was nooit, enige effektiewe wigte en teenwigte nie.

  4. Corrupt_comrade_JACOBUPTA Avatar
    Corrupt_comrade_JACOBUPTA

    Wat de F@k het jy verwag van terroriste? Reels werk nie met die anc gespuis nie.

  5. Riempies Avatar
    Riempies

    20 jaar van onderdrukking en werkloosheid en 80
    duisend verminkte vermoorde blankes en seker nog meer blanke
    vroue verkragting – Wat maak jou na al die jare nou skielik halfpad wakkerskrik
    – net oor die werk situasie jou ou adder?…….. Jou en FW se handperdjie
    Solidariteit?

    Baie goed geweet die swartes sal die land afbreek
    en mag misbruik om ons mense werkloos en magteloos te kry sodat ons – wanneer
    jou bloedbroers die ANC die land behoorlik afgebreek het behoort ons Afrikaners
    by daardie tyd ook verlee en gebreek genoeg te wees – om maar te dankbaar te
    wees vir tweederange ondergeskikte, ja my baas joppies, om die ANC se gemors reg
    te ruk.

    Ek hoop dat dit tot jou benewelde brein kan
    deurdring wat ek nou vir jou se — jy het die geleentheid verbeur die dag toe
    jy en Roelf Meyer skelm en agteraf ons weermag aan die terroriste oorhandig het
    voor ons nog gestem het – so slu dat nie eens FW daarvan geweet tot na julle
    klaar julle verraad gepleeg het voor ons nog gestem het.

    Ek kan dit nie anders se nie – (en apologie aan my
    mede kommentors) Pik, jy is kens man gaan drink gif ek gaan bad en tande borsel
    vir n tweede keer vandag – ek is bang omdat ek met oor en van jou gepraat het,
    ek my vuil gesmeer het.

  6. hb Avatar
    hb

    “Gesprekke tussen lede van alle rasse nodig is om oor die toekoms saam te stem.” Pik, gaan doen jy dit maar, ons maak nie gekke van onsself nie.

    1. Pretorius Avatar
      Pretorius

      Ja ek stem saam laat hulle waar kan jy met satan onderhandel

  7. StalinX Avatar
    StalinX

    Snaaks, die hele satansspul is deesdae in die media. Raak hulle baie uitkoopgeld min, of wat de hel is die adders se storie?

    1. Pretorius Avatar
      Pretorius

      Hulle voel skuldig dis hoekom

  8. Johan van Wyk Avatar
    Johan van Wyk

    Die Boerebevolking het geleer om geen hand op papier te sit nie. Geen ooreenkomste aan te gaan nie. Geen beedigde verklarings af te teken nie.

    Die Afrikaner glo nog sterk aan kontrakte, verklarings en meningsverskille.

    Van kleins af is ons geleer dat geen ooreenkoms aangegaan mag word met banke, finansieele instansies en ander ooreenkomste nie. Enige iemand wat so ooreenkoms met jou wil aangaan doen dit tot sy voordeel en nooit andersom nie.

    In die Anglo-Boereoorlog was daar ook ooreenkomste, die Boerevolk het nie die oorlog verloor nie. Engeland het gevra vir ‘n VREDE ooreenkoms. VREDE van Vereeniging is onderteken. Die VREDE sou uitsien dat Transvaal en die Vrystaat weer onafhanklik sou bestaan na behoorlikke Goewerment ingestel is. Dit het nooit plaasgevind nie.

    Uitbetaling van £3 000 000 sou gedoen word om die plase en ander instellings van die Boerebevolking reg te stel. Engeland het blikkies kos daarmee gekoop en geskenk aan die Boere wat huis toe gekom het. Die geld is nooit gebruik vir reperasies nie.

    Alle I OWE U kwotansies sou uitbetaal word. Die is kwotansies wat uitgegee is aan boere wie se vee gebuit is vir Britse doeleindes. Slegs persentasies van die joiners, hanskakies en ander verraaiers se kwotansies was eerbiedig. Bittereinders se kwotansies is nooit eerbiedig nie.

    Kontrakte was aangegaan met die Nguni groep om nie die Voortrekkers aan te val nie. Hulle is verbreek.

    Vandag sit hierdie Afrikaner hier en vertel ons dat die A.N.C. hulle ooreenkoms nie eerbiedig het nie. Goed Pik, nou wat gaan jy daaromtrent doen. Dit is nou twintig jaar nadat die ooreenkoms in werking gekom het. Gaan jy nou die A.N.C. hof toe sleep! Gaan jy nou op die verhoog staan en dit afkondig! Waarnatoe nou! Is jou siel nou gered!

    Julle vyf het die besluit geneem, siele sal julle volg en julle jag. Die dood van duisende blankes is aan julle hande. Dit alles vir een goeie pensioen en beskermings stelsel betaalbaar deur die einste mense wat julle verraai het!

    Baie Afrikaners het ook ooreenkomste met julle gemaak. Sulke ooreenkomste was “Ons sal lewe ons sal sterwe, ons verjou Suid Afrika”. Al het julle Afrikaaners die Britse moordenaars gelyk gestel aan die Boerevolk deur hulle vlag saam met ons vlae op die oranje blanje blou vlag te laat pryk, het ons nog voortgegaan onder protes en die Suid Afrikaanse droom te laat verwaarlik. Ons het gesnewel op die grens onder julle Afrikaner offisiere. Ons het terroriste gejag binne die grense van Suid Afrika.

    Julle het ons verkoop, net vir Noble peace pryse, vir plase en stadswonings wat se mure teen die son eindig. Ons moes onsself gaan verdedig by Truth Recreation bills en julle het eenkant gestaan. Adrian Vlok het swartes se voete begin was. Ons is deur swartes se voete vertrap.

    Ek wil jou en julle vyf ander niks sleg toewens nie! Inteendeel wens ek julle vyf alle geluk toe. Dit word gestel dat jy op jou sterfbed, en ek hoop jy kry die geleentheid skeilik tot berading kom.

    Moet net nie dink dat ons ook nie kennis dra van die kinders wie se gesigte op melkbokse was nie, nie jou toedien was nie. Ons dra kennis dat die kinders se ligaamsorgane gebruik was vir julle Afrikaaner families se operasies. Die man van Brits, sy naam ontglip my per ongeluk – se seun verkondig dit in alle tronke waar hy nog pa staan vir die ontvoering van hierdie kinders. Pik jou naam is nog steeds hoog op. Lewens organe vir jou familie se kinders – Afrikaner kinders is ontvoer.

    Voorspoed, vind jou salligheid in die bottel!¬^’/?!

    1. Gas Avatar
      Gas

      Vergeet om te vergewe, vergewe om te vergeet, om te onthou.

      Die volgende keer sal daar geen genade gegee word nie. Ons het nog nooit vir genade gevra nie. Hulle sal ook niks ontvang van ons af nie, so ook elke Afrikaner vyand.

      Die Jode se genade word bevonds, Afrikaner kruip nie.

    2. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Ook stories en gerugte (met bewyse) van diamantsmokkelary waar by die ene self betrokke was. Net so korrup tot in die murg as die ANC aan wie hulle die land oorgedra het.

  9. Keelvol Avatar
    Keelvol

    Vervloek is jy Pik Botha – tot in alle ewigheid – klim van die verhoog af jy het jou reg verbeur om enigsins enige verdere inslag te gee. Jy is n skande vir alles wat goed en reg is en jou nageslagte sal ver ewig deur die Afrikaner geminag word.

    Dit sal beter vir jou wees om maar nou selfmoord te pleeg want die dag wat hiérdie land oor die afgrond stort en alle wetenskappe af is sal daar vir jou en jou mede verraaiers gekom word…

  10. Seg Net Avatar
    Seg Net

    Word daar met ‘n terroris, wat terroristiese dade teen ‘n land gepleeg het, en daarvoor toegesluit was, onderhandel om daardie land oor te neem? Dan word daardie terroris en kommunis nog geglo ook. Het die geskiedenis met Dingaan nie al reeds gewys dat die swart plaffer nie vertrou kan word nie?
    Pik moet vir ons nou net nog iets opklaar. Indien hy nou so praat, waarom het hy dan by die anc aangesluit?

    1. Pretorius Avatar
      Pretorius

      Wel ek dink hiedie stelling se baie dit is presies wie hy is

  11. Arnieann Avatar
    Arnieann

    Asof Afrikaner werkloosheid ons grootste probleem is. Waar is jou verduidelikking oor die moorde???
    Jy wat pik is het mos altyd sulke goeie en oortuigende argumente gehad. Wat het van dit geword??
    Jy is effe laat met jou verskonings dat die swartes nie hulle ooreenkoms nagekom het nie. Wat ons wil weet is wat jy daaromtrent gaan doen.

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Arnie daardie Satan slang sal nooi weer in sy lewe die reg kry om namens my te praat nie. Ek het in elkgeval vir die HNP gestem en NEE gestem.

      1. Trippie Trip Avatar
        Trippie Trip

        Trots HNP en NEE gestem ! Riempies, jy praat my taal !

      2. Matt Heyns Avatar
        Matt Heyns

        Die Afrikaner volk het geskitter in sy afwesigheid by die oorgawe. Niemand het namens die Afrikaner (geen politike party) was daar om na die belange van die Afrikaner om te sien nie. Die Afrikaner is dus net so aanspreeklik vir die huidige politieke bestel wat die Afrkaner op ‘n politieke sy spoor rangeer het as satrape terwyl die politieke snel trein teen tempo hewig verby hom jaag. Heel waarskynlik sonder brieke!

      3. Matt Heyns Avatar
        Matt Heyns

        Ek was onder die indruk jy beplan om nog lank op die aarde te wees!

  12. Koos Willeboer Avatar
    Koos Willeboer

    Vir Pik Botha om te beweer dat daar “onderhandelings” en ‘n “ooreenkoms” met die ANC was, is bloot ‘n rookskerm om hom en sy “onderhandelaars” se hênsoppery te verdoesel. Om die meganisme van kapitulasie behoorlik te verstaan, moet mens in die eerste plek kyk na Suid-Wes-Afrika wat ook deur Pik Botha en sy lakeie weg ge-“onderhandel” is. Die weggawe van Suidwes was bloot ‘n oefenlopie om te toets hoe die Blanke (Afrikaner) kiesers so’n prysgawe sou aanvaar vir Suid-Afrika ook. En hulle het dit in albei gevalle aanvaar.

  13. hb Avatar
    hb

    Pik, moenie vir my in die bres tree nie of namens my onderhandel nie. Op die hoogtepunt van jou misrabele loopbaan toe jy jou nog geskaar het met daai Kazar jood Henry Kissenger het jy toe al met twee tonge gepraat en ons verraai. Omdat jy goed is net vir jouself en nie vir jou volk nie stel ek voor: doen iets aan jou voorkoms maw besoek n haarkapper en dan gaan teug jy maar verder aan die bottel.

  14. Boerseun.Z.A.R Avatar
    Boerseun.Z.A.R

    “One can safely predict that in a post-apartheid society,under a black majority gov.,the same set of laws & rules will crop up in South Africa,as in the USA,to provide for a quota system,affirmative action,whatever it may be called.At the heart of these laws & regulations will be the objective to provide Blacks with compensation for past discrimination.Equal opportunity will be the password but in practice Blacks will get preferential treatment in a so-called democratic,non-racial,system.Reverse discrimination will be in place.Whites will now be the victims”
    Eschel Rhoodie-
    “PW Botha-The last Betrayal” (1989)

    1. david ras Avatar
      david ras

      Opmerklik Boerseun, dat Eschel Rhoodie dit geskryf het ‘n hele 4 jaar voor De Klerk en Pik se bdrog referendum. Die Boek is gepubliseer in 1989, dus moes die teks omtrent ‘n jaar vroeer geskryf gewees het.
      As Eschel dit kon voorspel moes Pik ook dit kon voorspel. Hulle se mos in die regspraak: dit was voorsienbaar.
      Hierdie oorgawe was lankal voor 1992 se referendum beplan.
      Die feit van die saak is doodeenvoudig dat die NP nooit ‘n MANDAAT gehad het om regstellende aksie in te stel nie.
      Ek het al meermale die spul uitgedaag om hierdie stelling verkeerd te bewys.
      Al wat ek ooit gekry het was ‘n” deafening silence” !

  15. jayceeKM Avatar
    jayceeKM

    Komaan Pik, jy het sekerlik nie verwag dat hierdie uitlatings van jou met baie entoesiasme deur baie mense ontvang sou word nie. Julle “onderhandeling” met die ANC was ‘n klug want julle het met ‘n pistool teen die kop met hulle gesels. Maar baie blankes wat destyds ja gestem het vir die verandering het geglo julle is betroubaar en moes darem met redelike sekerheid kon voorspel het dat die ANC besig was om die land en veral die minderheidsgroepe, met ‘n slap riem te vang. Nou sit ons met die gemors en moet red wat te redde is. Geniet jy aftrede.

  16. Wessel Cronje Avatar
    Wessel Cronje

    Pik, jammer jy het nie opgelet in die klas toe juffrou vertel het van Piet Retief en Dingaan nie. Jy sou dalk anders gedog het

    1. Seg Net Avatar
      Seg Net

      Wessel waar kruip jy weg?

  17. sjert Avatar
    sjert

    Hierdie nar, sy Broederbond pelle en die spul vroue verneukers wat hulself as sogenaamde leiers voorgedoen het, het Afrikaners om elke hoek en draai verraai.
    Tragies.
    Ongelukkig is dit ook waar dat die vertroue wat die meerderheid Afrikaners destyds in dronkgat Pik en sy pelle gestel het om ons belange te verdedig, altyd as ‘n aanklag sal dien teen ons swak oordeelsvermoë. Hoe het dit gebeur dat soveel goeie Afrikaners deur sulke trutte om die bos gelei is!!!
    Tog.
    Indien in gedagte gehou word dat hierdie spul nikswerd wetters deur ‘n magtige propagandamasjien soos die SAUK, die Afrikaanse kerke, skole en bykans alle Afrikaanse koerante en tydskrifte ondersteun is, is dit ook nie werklik so vreemd dat sovele goeie mense in goeder trou bedrieg is nie.
    Hoe ookal.
    Vlok ou Pik en al die werfetters wat saam met hom in hul verraaiersskuitjie ronddobber.
    Die ou nar se perdedrolle sal nooit weer as vye gesmous kan word nie.

    1. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Die hartseerste van als is die kerke wat deur die broederbond geinfiltreer is en dat dit kerk die enkele grootste wapen teen die afrikaner geword het.

      1. Matt Heyns Avatar
        Matt Heyns

        Die produkte van engele fabrieke (predikante/snoeshane) is doelbewus besig om ons mense nog langer om die bos te lei vir eie gewin. Hulle bemark so waar ‘n antieke god Amen, ‘n mitiese god Jesus in die nuwe testament en ‘n valse drie enige god (sonder naam) wat vereer moet word. Hierdie misleiding vind hoofsaaklik in heidense tempels (kerke/circe) op SON dae plaas. Daar is egter beweging in die wyn kelder en ons mense kam kluite by die duisende om hierdie leuens die loef af te steek. Kyk veral prof A van Niekerk se verskuilde agenda, gesteun deur Naspers se pogings, om Belhar “verkoopbaar” te maak aan ons mense!

        1. jan Avatar
          jan

          Belhar gaan in die heel eerste plek oor die sensuur op die rampspoedige Vrymesselaars Voortrekkers – tot vandag toe – die primêre oorsaak van al die latere wantoestande in die afrikaanse Christendom.

          Die super skelm Vrymesselaar Piet Retief kon net sowel ‘n kaptein ter see by Simonstat gewees het. Nê Matt? – dis mos soo? Vertel ons van julle Bolkryer tempels en wat julle daar aanbid ; Agab, Isebel en die Heks van Endor Hmm?

          Hy was Groot Meester van Losie No 2 in PE en het nooit enige skuld betaal nie. toe hy gevlug het en soortvan sy volgelinge as geiselaars gehou Hmm?

          Toe slaan die Zulus sy kop mooi plat onder aanhitsing van die plaaslike Bokryers. Hmm? Ons kort weer so ‘n Dingaan om ‘n paar verradelike Bokrysers se koppe aan te spreek maar ons word as geiselaars gehou,Hmm?

          Maar toe kom red Christen Sarel Cilliers die geiselaars van Piet Retief met die Gelofte aan God Drieenig. En hulle bou ‘n Kerke in die plek van hul vervloekte Tempel.

          Dis waaroor die hele reusagtige Voortrekkermonument getuig en wat deur Belhar reggestel moet word…alle ander sake is sekonder tot die voortslepende sensuur op, die BEKEERDE Voortrekker.Vrymesselaars.

          Gerhard Moerdyk se wondelike brijlante dogter oorlede Irma Vermeulen het dit vir my persoosnlik vertel…

  18. Matt Heyns Avatar
    Matt Heyns

    Pik Botha was deel van die kêrn van die probleem; die
    massa optogte wat uitgevoer is was nie deur die patriotte en politieke
    aktiviste nie, maar deur siek-minded militante en potensiële terroriste. Ek vind
    dit moeilik om te glo dat enige iemand kan huil oor terroriste soos Nelson
    Mandela!

  19. Matt Heyns Avatar
    Matt Heyns

    Vir die ANC is ras en rasse voorkeur veel belangriker as
    klas en word toenemend die onbetwiste rig snoer waarop die nuwe politieke orde,
    gegrond op die sogenaamde nie-rassigheid, in SA bedryf word. Vir die burgers wat
    gehoop het kiesers sou hulle los maak van rasse en etniese affiliasie is dit ‘n
    nekslag. Die rasse aard van die nuwe SA is stewig vasgelê en sal weer bevestig
    word in die volgende verkiesing. Hoe dit ookal sy, regering deur die
    meerderheid tot Jesus kom is nie wat bedoel word met regering deur die
    meerderheid nie. Verkiesings in SA is nie verkiesings nie maar baie eerder bevolking
    sensusse.

  20. Matt Heyns Avatar
    Matt Heyns

    Pik seg: Ons het nie ooreengekom om onregte van die verlede reg te stel deur nuwe onregte in die hede te skep nie. ‘n Hele aantal hedendaagse mites onderlê die Afrikaner se geestelike en intellektuele gevangeskap. FW de Klerk se oorgawe was ‘n
    voortreflike voorbeeld van bedrewe magspolitiek deur die ANC. Vandag weet ons
    dit is een van die groot revolusies van die laaste kwart van die twintigste eeu. Soortgelyk aan die revolusies in Iran die Fillippyne en Nicaragua. Wat ons
    weet is ons grondwet steek eerder sleg af by ander grondwette vir multi-kulturele
    samelewings. Veral die beskerming van menseregte (minderheidsregte) is nie verskans in hierdie manke grond wet nie.Wat ‘n klug as daar so ‘n groot verskil
    is tussen die regerende party en die sterkste opposisie party na die verkiesing
    van 1999.

  21. Chris Avatar
    Chris

    Hierdie dronk lap wil ek net skel, vloek,verneder,as ek kon in sy gesig spoeg,maar as jy dalk die blad lees.Kan ek vra dat jy duiwe hok toe met AK gaan of rol by die trappe af waar jou vrou glo”geval” het.

  22. Willy Avatar
    Willy

    Maar so ‘n ANC lidmaat kan lieg. Hy het presies geweet dat regstellende aksie waaroor hulle beraadslaag het so gaan uitwerk en hierdie roete gaan loop. Nou kom hy met mooi praatjies om hom te verontskuldig. En dit was nie net hy nie. Meyer en Ramaposa het nie verniet by Kodesa so hand om die blaas gesit nie. Ons was daar uitverkoop. Moet net nie de Klerk vergeet nie.

  23. Albert Brenner Avatar
    Albert Brenner

    Kyk net hoe die ou vet VERRADERLIKE vark so lekker lag.

    Hy is n ingeskrewe lid van die ANC. Hy is n gemaakte man!… met sy vet staatspensioen… en al daai miljoene wat hy uit sy VERAAD gemaak het.

    Hy hoef glad nie die KONSEKWENSIES van sy dade te dra nie.

    Hey Pik… daar sal nooit genoeg uriene in my blaas wees… vir wat in jou mond wil deponeer nie!

    1. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Nie te praat van dit wat hy uit diamantsmokkelary gemaak het nie.

      1. Albert Brenner Avatar
        Albert Brenner

        Ja-nee, hy en ou Nobel Prys Wenner Marthi Atisari het daai tyd al in Oshakati lekker geldtjies gemaak.

        May the fleas of a 1000 camels infest the crotch of this fat Afrikaner SWINE!

    2. Pretorius Avatar
      Pretorius

      Ja ek stem saam met jou ou PIK moet eerder sy bek hou voordat hy nog iets weggee vir sy swart broers

  24. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Die dom sot Het die volk al OOIT ‘n ooreenkoms met hulle nagekom??? Het julle NIKS in die geskiedenis geleer nie? Julle het GEEN benul van hulle kultuur gehad nie en ook nie na raad geluister nie. Julle het gedink hulle het verwesters en sou die westerse waardes en norme (soos om ooreenkomste na te kom onderhou). JULLE IS EN WAS VERKEERD. Julle was gewaarsku maar het ons as verkramptes afgemaak. Die wat elke dag saam met die volk gewerk het, het hulle verstaan. Julle was in julle paleise ver verwyder van die werklikheid en het julle sienswyse op die res van ons afgeforseer. Nou is dit nogsteeds ons wat die gelag moet betaal met ons lewens, sonder werk sit ens.
    Ek hoop jy PIK NOU BY – tog is dit te laat vir ons en ons sal maar weer soos tevore ons eie potjie moet krap. Hou tog net op om namens ons te probeer praat. Bly stil voor daar meer sotlike woorde uit julle liberale monde kom.

    1. Albert Brenner Avatar
      Albert Brenner

      Amen!

  25. GOMGAT Avatar
    GOMGAT

    Die vet vark lag natuurlik so omdat…..sy staatspensioens verhoging sy klimaks by sy ousie vir nog n….HAPPY ENDING episode kon dek.

    Discaimer:

    This is not an endorsement for Cialis……..or Viagra

  26. GOMGAT Avatar
    GOMGAT

    Ou vet vark Pik se definisie van n HAPPY ENDING is die kalydoskoop van ousies in die bodem van n lee bottel Klipdrif.

    Stay thirsty my friends….

    This IS an endorsement of Dos Equis

Leave a Reply