praag.co.za

Tsjegge rou oor Havel

Huldeblyke stroom van regdeur die wêreld in vir die ontslape Tsjeggiese-leier, Waslaf Havel wat gister oorlede is.

Hy was onder meer bekend vir sy ‘Fluweel-rewolusie’ wat in 1989 tot die einde van Sowjet-kommunisme in die destydse Tsjeggo-Slowakye gelei het.

Amerika se president Barack Obama het Havel geloof vir wat hy genoem het, sy vreedsame weerstand was teen ‘n onderdrukkende ideologie.

Hy sê Havel het bewys dat ‘n morele leierskap magtiger is as enige wapen. Die 76-jarige Havel sal waarskynlik Vrydag begrawe word.

Фильчаков прокурор

Comments

Leave a Reply