Janusz Walus het een “politieke” moord op ‘n kommunis gepleeg maar sit nou effektief al langer as Nelson Mandela in die tronk wat ‘n dertig+jarige “burgeroorlog” en sanksies teen sy eie land gevoer het, wat duisende onskuldiges se dood tot gevolg gehad het (nou nog) en nooit geweld wou afsweer nie, of “verskonings” aangebied het nie.
Mandela het eintlik “vrywillig” in die tronk vakansie gehou, met ‘n huis en swembad en al, en is selfs rondgery. Gee minstens vir Walus ook ‘n swembad?
Hoe inkonskwent en skynheilig kan die ANC, Tutu en hul kommie-maatjies tog wees?
—Guy Robertson, Kampsbaai