Johan Botha: ANC se terreurdade was misdaad teen die mensdom, nie apartheid

Die redes wat deur Jane Mufamadi, uitvoerende hoof van die Vryheidspark, aangevoer word waarom die name van die lede van die voormalige Suid-Afrikaanse Lugmag wat in die 1983 Kerkstraatbomvoorval gesterf het nie op die gedenkmuur aangebring kan word nie, maak ‘n bespotting van die slotgedeelte van die Tussentydse Grondwet wat ook die hoeksteen vir die huidige Grondwet is.

‘n Aanhaling uit die slotgedeelte van die Tussentydse Grondwet lees soos volg “

“….. Die aanvaarding van hierdie Grondwet lê die vaste fondament vir die mense van Suid-Afrika om die verdelings en tweespalt van die verlede, wat gelei het tot growwe skendings van menseregte, die verbreking van menslikheidsbeginsels in gewelddadige konflik en ‘n nalatenskap van haat, vrees, skuld en wraak, te oorbrug.

Die geleentheid is daar om dit nou reg te stel op die grondslag dat daar ‘n behoefte bestaan aan begrip en nie wraaksug nie, ‘n behoefte aan herstel en nie vergelding nie, ‘n behoefte aan medemenslikheid en nie viktimisering nie….”

Die klakkelose stelling deur Jane Mufamadi dat die lede van die lugmag wat gesterf het deel van die haatlike apartheidstelsel was wat tereg deur die internasionale gemeenskap as ‘n misdaad teen die mensdom beskryf word, maak dit noodwendig ook van toepassing op die kerk, openbare sektor en talle instellings wat deel van die vorige bedeling was. Hierdie stelling misken die feit dat die Kerkstraatbomvoorval as sodanige ‘n growwe skending van die bepalings van die Geneefse Konvensie was en volgens alle internasionale omskrywings self ‘n misdaad teen die mensdom was. Daarbenewens kan bykans alle dade wat deur lede van Umkhonto weSizwe as deel van die ANC se beleid gepleeg is, volgens internasionale beginsels as ‘n misdaad teen die mensdom beskou word.

Dit is ironies dat Jane Mufamadi enersyds weier om die name van voormalige lugmaglede op die gedenkmuur te plaas bloot omdat hulle deel van die sogenaamde haatlike apartheidstelsel was sonder om van enige daad melding te maak, maar dit andersyds betreur dat die name van die twee bomplanters wat ‘n afgryslike daad gepleeg het, nie vir goedkeuring om op die gedenkmuur geplaas te word, voorgelê is nie.

Solank as wat die ANC die bepalings en wese van die slotgedeelte van die Tussentydse Grondwet misken, is daar geen hoop op daadwerklike versoening nie.

– Johan Botha, voorsitter, Stigting vir Gelykheid voor die Reg

31 thoughts on “Johan Botha: ANC se terreurdade was misdaad teen die mensdom, nie apartheid”

  1. As Afrikaners self nie eers hulde wil bring aan hierdie martelare van ons volk deur die herdenking aan die moord wat 20 jaar gelede teen hulle gepleeg is, by te woon nie, verwag hulle dan dat die ANC dit vir hulle moet doen?

    1. Dit is bietjie kras gestel. Ek was nie daar nie maar sou dit ondersteun as ek nie te veel druk op my gehad het nie. Die grootste druk wat ons as blankes tans ervaar is finansieel. Alles word net ongelooflik duur want ons moet 50mil onderhou. Petrol, krag, belasting,medies, skool, versekering,kos en self TV

        1. As ons praat van golf dan stem ek saam. Baie sal hul werk tyd afstaan. Ek weet nie van rugby wat in die week gespeel word nie. Ek dink nogsteeds dat Saterdag beter sou gewerk het. Hul kon n tipe tydelike inligting museum gehad het soos majuba. Ek stel belang in my geskiedenis en was baie klein toe dit gebeur het.

          1. Maar jille gaat nie jille self ytsit vir hierrie tipe ding nie, maar oor die naweek ry jille vêr met jille groot karre na die rakbie en jul bootte na die damme! Lamsakke!

          2. Lamsakke..Miskien vir party meer gebreinwash om polities korrek te wees. Ek is ook skuldig. Ons is lam geslaan. Ek haal my hoed af vir Steve. Hy het menige optogte gehou, amper aleen. Ek haal my hoed af vir Sunette wat afgetakel word as a rasis omdat sy opstaan vir ons. Ek haal my hoed af vir Dan wat veg en veg vir ons regte. DIE mense is deur hul eie mense afgetakel. Ek dink en hoop dat die momentum begin draai. Ek ondersteur Steve maar wil nie na sy fliek gaan kyk. Nie omdat ek lamsakkig is nie maar omdat dit my net sal omkrap en kwaad maak.

          3. Rudi, die blote feit dat jy hierdie onderwerpe lees beteken jy stel belang, en dis n begin punt. Meeste ignoreer als en wil opsetlik oningeligd bly, maar begin neem deel waar jy kan, al ontstel dit, dis nodig. Ek sit oorsee en vir alle praktiese redes intmoontlik, maar ek kan geld skenk.

          4. Maar minstens is ons nog hier – en sit nie soos jy veilig in
            die buiteland en gee orders wat ons nie self wil doen nie – soos jy.

          5. My dollars kom goed te pas vir die wat honger en sonder blyplek is. Wat doen jy behalwe jou gewone galbraak? Terloops, solank as wat ek n Suid Afrikaner is sal ek my opinie gee. Ek het soveel reg soos jy om opinie te lewer, so raak gewoond daaraan. Moenie my kommentare lees dan nie.

          6. Daar is n groot verskil tussen kritiek mening en neerhalend wees. EN vir jou inligting ek doen my deel ek loop net nie te koop daarmee nie en ek gebruik dit ook nie om n verskoning te he om neerhalend met ander afrikaners te praat nie.

    1. Hallo Riffels, sjoe, dit lyk of mens net fout soek, maar as ek dit nie mis het nie, is hierdie ook enetjie :

      Dit is ironies dat Jane Mufamadi enersyds weier om die name van voormalige lugmaglede op die gedenkmanier te plaas bloot omdat hulle deel van die sogenaamde haatlike apartheidstel … “APARTHEIDSTELSEL” …

      1. Ek weet dat my beweegrede nie ‘fout soek’ is nie. Ek glo dat ons (die twee inheemse brakke) die taal noukeurig lees – en kommentaar daarop lewer wat help.

        Praag herstel meestal wanneer ons foute uitwys – en daarvoor is ek dankbaar …

          1. Gmore 🙂 Darm nie heeltemal so skaars nie. Lees darm almal se kommentaar…het net nie veel tyd om self kommentaar te lewer nie. Geniet jou dag hoor.

          2. Goeie more, en baie dankie vir jou terugvoer – dit doen mens goed om so tussendeur te skerts ook. Geseende dag vir jou ook.

  2. Ek weet darem nie. Die nuwe bedeling met al sy misdaad, verkragting, geweld en haat lyk vir my meer soos die “misdaad teen die mensdom” waarvan so klakkeloos gepraat word. Ek kan nie dink dat enige bedeling erger kon wees nas die huidige nie, en baie swartmense stem met my saam.

  3. Die volgende land het besluit dat apartheid n misdaad teen die mensdom is: “Benin, Bulgaria, Byelorussia, Chad, Czechoslovakia, Ecuador, the German
    Democratic Republic (East Germany), Guinea, Hungary, Iraq, Mongolia,
    Poland, Qatar, Somalia, Syria, the Ukraine, the USSR, the United Arab
    Emirates, Tanzania, Yugoslavia”

    Meestal kommunistiese lande, of lande wat erger as SA is.

    Die volgende lande het nie met die becinding saamgestem nie: ” Canada, France, Germany, Israel, Italy, the Netherlands, the United Kingdom, Australia, New Zealand and the United States”

    Dus was dit duidelik Oos teen Wes.

      1. Plesier

        http://en.wikipedia.org/wiki/Crime_of_apartheid
        ” In 1973, the General Assembly of the United Nations agreed on the text of the International Convention on the Suppression and Punishment of the Crime of Apartheid (ICSPCA).[1]
        The Convention has 31 signatories and 107 parties. The convention came
        into force in 1976 after 20 countries had ratified it. Almost all these
        20 countries were either dominated or heavily under the influence of the
        Soviet Union, and had poor records on human rights and democracy.[citation needed]
        They were: Benin, Bulgaria, Byelorussia, Chad, Czechoslovakia, Ecuador,
        the German Democratic Republic (East Germany), Guinea, Hungary, Iraq,
        Mongolia, Poland, Qatar, Somalia, Syria, the Ukraine, the USSR, the
        United Arab Emirates, Tanzania, Yugoslavia”

        1. Nog een dingetjie.
          Kyk bietjie na die definisie van apartheid, WANT DIT IS PRESIES WAT DIE ANC BESIG IS OM AAN DIE AFRIKANER TE DOEN.

          ICSPCA definition of the crime of apartheid

          Article II of the ICSPCA defines the crime of apartheid as below:

          International Convention on the Suppression and Punishment of the Crime of Apartheid,

          Article II[1]

          For the purpose of the present Convention, the term ‘the crime of
          apartheid’, which shall include similar policies and practices of racial segregation and discrimination as practiced in southern Africa, shall apply to the following inhumane acts committed for the purpose of establishing and maintaining domination by one racial group of persons over any other racial group of persons and systematically oppressing them:

          Denial to a member or members of a racial group or groups of the right to life and liberty of person

          By murder of members of a racial group or groups;

          By the infliction upon the members of a racial group or groups of serious bodily or mental harm, by the infringement of their freedom or dignity, or by subjecting them to torture or to cruel, inhuman or degrading treatment or punishment;

          By arbitrary arrest and illegal imprisonment of the members of a racial group or groups;

          Deliberate imposition on a racial group or groups of living conditions calculated to cause its or their physical destruction in whole or in part;

          Any legislative measures and other measures calculated to prevent a
          racial group or groups from participation in the political, social,
          economic and cultural life of the country and the deliberate creation of
          conditions preventing the full development of such a group or groups,
          in particular by denying to members of a racial group or groups basic
          human rights and freedoms, including the right to work, the right to form recognised trade unions, the right to education, the right to leave and to return to their country, the right to a nationality, the right to freedom of movement and residence, the right to freedom of opinion and expression, and the right to freedom of peaceful assembly and association;

          Any measures including legislative measures, designed to divide the
          population along racial lines by the creation of separate reserves and ghettos for the members of a racial group or groups, the prohibition of mixed marriages among members of various racial groups, the expropriation of landed property belonging to a racial group or groups or to members thereof;

          Exploitation of the labour of the members of a racial group or groups, in particular by submitting them to forced labour;

          Persecution of organizations and persons, by depriving them of fundamental rights and freedoms, because they oppose apartheid.

          1. Presies! Ons moet begin met ons Afrikaanse skole – laer en
            hoërskole en tersiere onderwys – wys my watter internasionale hof sal ons nie
            gelyk gee nie. Die ANC regering wil nie net ons Afrikaanse taal opleidings
            fasiliteite vernietig nie maar ook die verskillende swart rasse te taal gelyk
            met ons Afrikaans vernietig.

  4. Ek twyfel of my twee maters wat nie saam terug gekom het van die Bosoorlog nie hulle name op hierdie muur sou wou gehad het. Mens lys mos nie die name van die druipelinge saam met die Hoofleiers se name op ‘n skool se muur van trots nie.

  5. Ek beskou dit as n verneder dat terroriste saam met eerbare Afrikaners
    wat hulle lewe op n eerbare wyse vir hulle land gegee het geplaas word. Ons
    Afrikanervolk se helde moes al lankal op ons eie muur geplaas gewees het – en nie
    saam met terroriste nie.

  6. Kyk bietjie na hierdie artikel.
    http://www.dailystormer.com/black-africans-are-genetically-closer-to-bonobos-than-to-white-humans/

    Op die oog af lyk dit na n rassistiese artikel, maar in die artikel is n skakel na n genetiese studie.

    http://www.nature.com/nature/journal/v486/n7404/full/nature11128.html?WT.ec_id=NATURE-20120628#f4

    Nou Nature.com is n internasionale erkende publikasie.

    Dus is die studie eg.
    Dit word dan ook duidelik dat die beheerde media studies soos hierdie ignoreer, want dit pas nie in by hulle agenda nie.

    Van die skakel:
    “Genetic science is creating a crisis for the cultural Marxists who wish us to believe that “race doesn’t exist.” The lie simply cannot be sustained.

    What they appear to be doing, is reporting all of this new information in their journals, of course without value-judgement (it’s hard science), and then failing to report it in the popular science outlets, thus the people are unaware of it.

    But that obviously can’t go on forever. Eventually, someone is going to have to explain why we are being coerced into treating beings that are closer to apes than they are to us as if they are equal contributors to society.

Maak 'n opvolg-bydrae