
Die polisie se woordvoerder, luitenant-kolonel André Traut, het gesê die polisie het geen rekords van dreigemente wat teen ene Carina Papenfus van die Freedom Trust of die Engelbrechts gerig is nie.
Papenfus, wat ‘n voormalige geestespasiënt van die Lentegeur Psigiatriese Hospitaal is, het haar as ‘n “verontregte” plaaswerkerseun, Flippie Engelbrecht, se beskermer aangestel. Sy is vroeër van die rol geskrap en kan dus nie as regsverteenwoordiger vir Engelbrecht optree nie, alhoewel sy nie enige mediaberigte wat haar só aandui, aanvanklik betwis het nie.
Papenfus, wat voorheen psigiatriese behandeling ontvang het – onder meer vir ‘n obsessiewe kompulsiewe versteuring – het aan die media gesê sy ontvang “vieslike” dreigemente.
Intussen het ‘n swart vrou, Martha Kunene – wat eers vir Papenfus gewerk het – na vore gekom. Kunene het glo ‘n huis van Papenfus gekoop, maar die eiendom is nooit in haar naam oorgedra nie.
Kunene het gesê: “Ek sal haar doodmaak. Ek het alles verloor as gevolg van haar, alles, my man, my huis, my werk.. Alles as gevolg van Carina.“
Die Burgergesin, teen wie Papenfus ‘n volgehoue veldtog voer, het hul swye oor hul 62-jarige gesinshoof se dood uiteindelik verbreek.
Die boer, wat van aanranding op Engelbrecht in 2008 aangekla word, het homself ‘n week of wat gelede by sy huis op die Rietvallei-wynlandgoed in Robertson doodgeskiet.
Sy seun Kobus wat die bestuur van die landgoed oorgeneem het, het aan die Cape Argus gesê dat die gesin “ruimte” nodig het.
“Op hierdie punt fokus ek op my familie,” het hy gesê.
Burger se dood beteken dat “Dozi” Treurnicht alleen die hofverrigtinge sal moet trotseer. Tydens die vorige verskyning, net ‘n dag of twee voor Burger se selfmoord, moes die polisie skokgranate gebruik om woedende betogers buite die hofgebou uiteen te jaag.
Dit staat beweer dat Burger en Treurnicht Engelbrecht in 2008 vir Engelbrecht aangerand het. Die Freedom Trust beweer Engelbrecht het as gevolg daarvan blind geword en epileptiese aanvalle begin kry.
Hy het weens die epileptiese aanvalle in die vuur geval en het albei sy hande verloor.
Die polisie het bevestig dat hulle nog drie klagtes van aanranding teen die plaasbestuurder ondersoek .
“[Daar is] twee aanklagte van aanranding en een van seksuele aanranding. Ons kan egter nie oor die ondersoek op hierdie stadium uitbrei nie.”
Papenfus beweer dat “baie” ander plaaswerkers na vore gekom het ná Burger se dood en Treurnicht kan van ‘n “berg klagtes” in die toekoms verseker wees.
Papenfus se pogings om die wynbedryf te kry om Rietvallei-wynlandgoed se produkte op die internet te boikot, het kritiek uitgelok weens haar volgehoue en opvallend vyandige sosialemediaveldtog teen Burger en Treurnicht .
Hierdie week is ‘n anti-Papenfuswebwerf, Carina de Vries Papenfus Uncut, en ‘n parodie-Twitter-rekening geopen. Die webwerf bevat skakels na die bladsy vir haar man se eiendomsmaatskappy, wat Papenfus as een van sy werknemers vermeld.
Wyne van Suid-Afrika se woordvoerder André Morgenthal het bevestig dat dié groep, onder andere ‘n e-pos in Julie ontvang het waarin ‘n boikot van die landgoed se wyne vereis word.
Die e-pos beweer dat die plaas se huidige bestuurder, Kobus Burger, die aanval op Engelbrecht gesien het en niks gedoen het nie.
Volgens boere in die gebied, het sommige kleinhandelaars reeds die wyne van hul rakke verwyder.
Engelbrecht het aan epilepsie gely het ten minste twee jaar voordat hy na bewering aangerand is. Maandag het die Cape Argus berig dat ‘n voormalige buurman van die Engelbrechts Engelbrecht tydens ‘n epileptiese aanval in 2006 gesien het.
Hierdie en vele ander oënskynlike teenstrydighede – soos getuienis vervat in Engelbrecht se mediese rekords – het daartoe gelei dat mense Papenfus se motiewe en agtergrond bevraagteken.
Werkers in die Bredevallei het aangedui dat Flippie nou “baie ryk” gaan word omdat Papenfus haar so oor hom ontferm het. Die Burgers gaan glo hul vier plase moet verkoop en “kaal uitgetrek” word, meen hulle.

Volgens hierdie berig wys dit dat hierdie siek siel uit die samelewing verwyder moet word want sy doen meer skade as goed. As ek so lees sien ek dat sy ‘n baie gevaarlike geestesversteurde is waarteen die mensdom beskerm moet word.
My hart gaan uit na Mnr Burger se familie !
Sit hierdie Pap-vroumens terug waar sy hoort – in die psigiatriese hospitaal !
Sy is nie net ‘n verleentheid vir ‘n Blanke nie, maar ook vir ‘n vrou !
En sy word toegelaat om soveel skade te maak want hoekom. Sy is slim, neig na die liberalistiese kant dan word sy uitgelos. Soos beskermde wild. Net my persepsie.
Iemand moet Carina terugvat malhuis toe, sy is nog nie gesond nie.
Stem.
Dit is waarskynlik haar veiligste uitweg.
Lyk asof daar genoeg mense is wat vir haar ‘n hout rok wil aantrek.
Ja. Die koekkie het n probleem.
Maak die Plaas toe. Dank almal wat daar werk af en se vir hulle dit is Flippie se skuld dat hulle nou sonder werk sit. Begin dan volgende jaar weer met WIT arbeid.
Boere nou is tyd om laer te trek. Papenfus gun vir elkeen van julle al besef jy dit nie, sy het sopas die damwal van onbillike eise teen julle almal beskadig. Kyk hoe hardloop hulle almal polisie stasie toe…. Wakkerskrik manne julle is nou die targets en hulle sal enige iets aangryp om jou te swart te smeer. Die anc weet dis baie goedkoper om vir Papenfus in te span as om mark prys te betaal.
Sekerlik die beste raad, die gesin mag baie goeie, goue herinneringe hê van die plaas, maar ongelukkig oorskadu die slegte die goeie ! Hartseer !
Maak seker die wit mense ontvang elkeen ‘n paar aandele sodat die belastingvrye dividende die skoolfooie kan betaal!
Slim – Ek hou van die ideë.
Boere Skakel by mekaar in hulle kan mos elkeen julle eie wit span hê
en mekaar help met julle spanne. Gaan julle nog spaar om nie soveel
mense in diens te neem nie. – Een dag werk vier spanne op een plaas en
die volgende dag op n ander plaas… Weereens, Wit werkers, werk harder
en gaan nie jou plaas afbrand of jou vermoor vir die lekker daarvan nie.
Ag nou ja, Papie lyk of sy ook maar bietjie “koffie” in haar se bloed het, maar dit nou daar gelaat.
Gelukkig is Libturds gewoonlik hulle ergste, eie, vayande, die Amy Biehls ens., ens. ens.
Sy kry nou al die publisiteit wat sy nodig het, maar ek is seker Praag sal ons verwittig wanneer sy die onderspit delf, soos ene liBturd wat die skool aan gegee het vir rassisme en toe later self in die hof verskyn het omdat hy gedink het PicknPay word deur ander betaal, die dat hy sommer uitloop sonder om te betaal.
Papie maak soos Bush en Olibama, wys die hele wereld hoe stout iemand anders is en dan sien niemand jou onheilspellende, onderduimse, gemene spel nie.
Geniet dit Papie, terwyl die golf daarbo is.
Lekker slaap.
So as ‘n swarte sê hulle gaan jou doodmaak is dit nie ‘n dreigement nie? Ek verstaan nie. Wie dreig Papenfus dan?
Die liberale blanke vrou is besig om die Westerse beskawing stuk vir stuk te vernietig. Hulle lieg openlik om hulle patetiese egos te voed ten koste van hulle kinders se toekoms en ook die van die samelewing waarvan hulle die regte en voorregte geniet. Vergelyk die romanse wat soveel blanke vroue met Islam het, veral in Brittanje. Daar is ‘n neiging om al die basiese beskaafde beginsels oorboord te gooi en met radikalisme teen jou eie mense saam met die gepeupel in die bed te klim. Hulle ander voordeel is dat naspers hulle leuens met oorgawe sal publiseer en verdedig. En in vandag se liberale wereld hoef jy net die woord rassisme te gebruik en onmiddelik is geen verdere bewyse nodig nie. Met die cANCer se moord veldtog teen die boeregemeenskap is die patetiese liberale soos Aapenfoes vinnig om agter die swart massas weg te kruip en van agter af verdere haat te stook.
Lyk nie of die wegkruip baie help meer nie. Die swartes wil haar dan doodmaak! Sy het nog net die paar versuipte kleurlinge oor vir wie sy seker geld belowe het. Die dood van daardie Burger man is op Rapport en hulle gay gespuis se gewete. Hulle het dié ding teen Burger eers aangeblaas met die versteurde en die Engelse pers het hulle hand geroep op daardie een. So moenie die mofgatte uitlaat nie. Hulle het geen nageslag nie, dus is hulle horison vandag en vandag se plesier
Die staat het die rol van die man in die liberale vrou se lewe oorgeneem. Vir haar is die staat haar man en haar pa – die sosialisme belowe dat die staat vir haar sal sorg met allerhande toelaes, iets wat mans voorheen gedoen het (wel, voordat die bra-branders hul haatveldtog teen mans geloods het). Obama is byvoorbeeld baie gewild onder enkelma’s vir presies hierdie rede.
Waarvan praat jy? Dink jy hierdie staat sorg vir wit vrouens? Jou “liberale vrou” is jou ousie en haar grants en pênsjin. Hoekom dink jy die wit vrouens hang so aan swartes ander as vir geld
Naspers het nie in een van hulle koerante oor hierdie voorval vandag berig nie. Op RSG is daar genoem dat hulle voortgaan met klagtes teen Treurnicht. Wonder wat dink Richard oor die hele voorval. Sal graag sy “ingeligte” mening wil hoor. :))
Het hom al geroep vandag op ‘n ander berig – maar Richie skitter in sy afwesigheid !
RICHAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAARD !!!!
Ek het nounet jou uvula gesien.
Solank jy net nie my mangels gesien het nie … LoL !
Richie oefen die Zol Trol, toi-toi vir die DA se volgende sessie van Plaaswerker Opstook.
Hy is selektief, blind (Libturd blind) en kan nie die artiekels lees nie.
Het sy nie ‘n medepligtige wat so aan haar vasgegroei was nie, een of ander vetseun van Stellenbosch? Ek verbeel my hy het een of ander tyd die “rasrotte” uitgedaag vir ‘n boksgeveg by sy koffieplek waar hy Sondae oggende sy gesig gaan stop. Pienaar dink ek is sy van.
Hy het toe besluit om ‘n paar “cage fighters” se geloof te bevraagteken op Twitter en na hulle as “cage monkeys” verwys. Toe sit hulle sy adres en sel nommer op Twitter en facebook… sedertdien is hy BAIE stil
PK Pienaar?
Johan Pienaar. Voormalige KP-lid wat op Tukkies se kampus teen Mandela se besoek betoog het, en toe deurmekaar geraak het met die sanger Anton Goosen (die tweetjies was ook huismaats op ‘n stadium…)
Deesdae groot maatjie van Carina de Vries Papenfus.
Was hy ‘n lid van die KP? Hoe het hy so gatomkeer verander?
Ja hy was ‘n voorbok in die KP toe hy ‘n student was. Ek weet nie wat skeefgeloop het in die armsalige siel se lewe sedertdien nie. Miskien ‘n kopbesering opgedoen en 95% van sy grysstof beskadig, ha-ha!
Die skewe virus het hom bygekom, van agter af
Rooistrikkie griep ?
Nee, net skeef, hoor ek. Soos ‘n R3 noot
Jy meen nie eers die galg sal hom reguit trek nie ?
Goeie een!
Ek onthou die dag wat mandela huis toe gestuur was.
NASPERS was aanvanklik baie vinnig om haar ‘n platform te gee waarop sy van haar anti-Blanke retoriek kon ontslae raak. Die hele saga is deur NASPERS gedryf om so vinnig as moonlitk so veel as moontlik kontroversie uit die ding te probeer uitwurg. Nou dat die wind ander kant toe begin waai, nou is hulle ewe skielik tjoepstil.
Bemark daardie wyn met ‘n Afrikaanse etiket, dan’s dit ‘n enigste. Dit behoort ‘n voortreflike afset in die noordelike deel van die land waar daar nog Afrikaans gepraat word te vind.
En sentrale deel van die land.
……..en heel suid
Waar kan ek hulle wyn koop? Miskien is dit tyd om ‘n draai in die kaap te gaan maak.
Wil self ‘n wye draai gooi in die Kaap .. maar genugtig, dis nog pure winter daar !
Rietvallei wen internasionale pryse like crazy – baie goeie wyn. Kyk op fb
Maar onthou, ons het die Berg, die See, die Wyn en die Kultuur. Ja dit is nog so ‘n bietjie aan die kouer kant, maar iemand moet koud kry om julle warm te maak. As dit nie vir ons wind was nie, sou julle nie reen kry.
MAAR DIE KAAP IS EN BLY MOOI.
Hallo Boertjie. Wind het gisteraand skielik opgekom, wonderlik, en toe val die reens ! Vandag ‘n heerlike 32 grade.
Julle Kapenaars is diebare mense !
GROETNIS, Trippie
Dit is nog niks, julle moet die gevolge van ons wyn ervaar, belowe jou die volgende dag sal jy ‘n anner mens wees, vra maar ons caramel “vriende”?
Dankie vir die glimlag op my gesig !
Ek moes byna 52 word om vir die eerste keer my Transvaalse voete in die mooi Kaap te sit (Junie) en ek moet in alle eerlikheid se, ek het so spesiaal gevoel … die Kapenaars is net anders as ons !
Dit is die rede hoekom die noorde vandag ‘n nuwe republiek gaan uitroep, want die Stormers gaan die flou koeie opvreet
Onthou, ons is gematige Kaapse Boere/Afrikaners. Dit vat tyd om iets reg en “vinnig” te doen. Dit is hoekom die Kaap twee byname het, naamlik, Skaapstad of Slaapstad. Nogal gepas, wat dink julle?
Liewers laat as nooit !
Ek lei eerder jul leefstyl as in hierdie gejaagde Sodom en Gomorra ! Alles het verander sedert Transvaal se naam verander het, en Pretoria konsuis Tshwane is – GMFFFF.
Geluk met jou span se oorwinning.
Carina Papenfus, kan tog nie ‘n alleen-kundige in haar geding teen die Boere wees nie – wie is haar venote? … ek is oortuig daar is ‘n hele bende geskrapte prokurowers en ander regslui wat haar bystaan … kan Praag se eerlike ondersoekende joernaliste dalk die name van al die skadu persone om haar ook publiseer?
Johan Pienaar is een so ‘n trawant van Papenfus. Pienaar is die vet Skelmbosser wat vir Dan destyds van haatspraak probeer aankla het, en is ook kop in een mus met Papenfus in Papenfus se veldtog teen Sunette Bridges.
Beste JvNK, dankie … dis belangrik dat daar altyd ‘n oog ook
gehou word op al die skelm pionne wat so onder die versteurdes se rokke kafoefel … ek glo Grobbie kan ook heel reg wees oor daardie geleerde Waslap om die Kop … daar moet egter nog ‘n hele spul name wees wat genoem kan word …
Wat van Lapkop?
Ek wonder waar is Papenfus se forum-aanhangers? Te geskok of te nugter om haar handelinge vir ons te ontleed en uit te lê? Of is alle liberaliste die pad bietjie byster? Ek sal dit baie interessant vind.
Het sy enige?
Lyk my na dese nie.
Oops, ek sien die persoon wat sy ingedoen het is ‘n swart vrou. Nou het Gapendepo*s skielik danig geraak met diegene wat deur wittes uitgebuit word. Is sy nog 10/4?
Ons moet ook nie die predikant,of nee vak bond leier,of nee wyn plaas eienaar vergeet nie.Die aanslag is groot en fel, en jy moet omtrent oe in jou agterkop he.
Usefull idiots noem die “learn elders” hulle ek dink.
Praag julle het die woord borreltjie by die foto vergeet: “Ons gaan baaaaie ryk word Flippie. Dis nie meer lank nie, dan gaan koop ek vir jou KFC met my nuwe miljoen rand ryding”
Djille klomp rassistiese apartheidsvarke bieter ophou om hier met my en my galiefde Flippetjie te spot ek sê… al rook ons ook saam TIK ek sê… Ek en Flippietjie se liefde is ‘n baie groot liefde al is ons ook blint gerook ek sê… Djille kan maar spot maar dit wassie my skilt dat ek met my blintgeit en al die dubbelbed se hout katelknop gistraant pa-ongaluk ‘n blou tjop gesjee het nie…terwyl my lover Flippetjie met my pap en vus gespeel het, met sy af armpies en al, ek sê…
Hierdie pap en koes vroumens het regtig ‘n minderwaardigheidskompleks. Sy kan nie die aandag by ander kry nie, nou soek sy maar akies, net omdat sy in ‘n malhuis was. Ek sal met Andre Traut praat en uitvind of ons haar maar kan “boot”
Lyster hier dzille bliksemse regse rassistiese apartheidsvarke ek sê… dzille bieter nou vi my en my blint-lover Flippietjie ytlos… so… stoppie afskiewelike gespottery hier met my… ommat ek en Flippie albei blint is va groot liefde… want dit wassie my skilt dat ek pe-ongaluk ons dubbelbed se hout katelknop ‘n blou tjop gesjhee het toe my lover Flippie vra dat ek sy troeteldier molslangetjie moes skoonmaak nie…
Dzou máá se blerrie goetkoop hawe-hoërmytt eksê… wie is dzy om my dierbare Flippie’tjie vi dzóúself te vat ek sê… Ek en my Flippetjie het nog gistraant om middernag snoesig saam gesit en Tik rook ek sê… terwyl my lovely blinde-bliksempie met my Pap en Vus gespeel het, af-armpies en al ek sê… Flippetjie is mýne ! Hoor dzy ?! Dzou mhourrr !
Djille klomp rassistiese apartheidsvarke bieter ophou om hier met my en my galiefde Flippetjie te spot ek sê… al rook ons ook saam TIK ek sê… Ek en Flippietjie se liefde is ‘n baie groot liefde al is ons ook blint gerook ek sê… Djille kan maar spot maar dit wassie my skilt dat ek met my blintgeit en al die dubbelbed se hout katelknop gistraant pa-ongaluk ‘n blou tjop gesjee het nie…terwyl my lover Flippetjie met my pap en vus gespeel het, af armpies en al, ek sê…
Fapenpus is vir seker nie die enigste dryfveer wat agter hierdie anti-blanke (pro-plaaswerker) organisasie sit nie. Gaan doen gerus ‘n bietjie dieper ondersoek wie agter die skerms vir Fapenpus & Kie finansier. Dit sal die voorspelbare Geldmag -vuilgoed wees, naamlik dieselfde Joodse gemors met wie Koos Bekker van Naspers maatjies is… Rothchild, Rockefeller, Soros, Oppenheimer… Bilderbergers… Hulle sit agter Fapenpus.
Djille klomp rassistiese apartheidsvarke bieter ophou om hier met my en my galiefde
Flippetjie te spot ek sê… al rook ons ook saam TIK ek sê… Ek en Flippietjie se liefde is ‘n baie groot liefde, al is ons ook blint gerook ek sê… Djille kan maar spot maar dit wassie my skilt dat ek met my blintgeit en al die dubbelbed se hout katelknop gistraant pa-ongaluk ‘n blou tjop gesjee het nie… terwyl my lover Flippetjie met my pap en vus gespeel het, af armpies en al, ek sê…
Djille klomp rassistiese apartheidsvarke bieter ophou om hier met my en my galiefde Flippetjie te spot ek sê… al rook ons ook saam TIK ek sê… Ek en Flippietjie se liefde is ‘n baie groot liefde, al is ons ook blint gerook ek sê… Djille kan maar spot maar dit wassie my skilt dat ek met my blintgeit en al, die dubbelbed se hout katelknop gistraant pa-ongaluk ‘n blou tjop gesjee het nie… terwyl my lover Flippetjie met my pap en vus gespeel het, af armpies en al, ek sê…
Hahaha… Ooo wetter ek sê… ek het nou al hierrie sneppie al mier as ses maal raakgelies voorrat dit gedilliet was… so, dit help nie Plaag wil dit nou weer en meer dilliet nie… want banja mense het dit rieds raakgalees, eksê… en ek vermoet dit sal nog 100 maal weer-en-weer hier gepaste worre… oor-en-oor gelees worre, ek sê…