‘n Vrou wat probeer om ‘n pynlike breuk te laat herstel, moes haar operasie vier keer uitstel by die Helen Joseph-hospitaal as gevolg van ‘n gebrek aan toerusting, het The Star Maandag berig. Maria Robertson is die eerste keer vertel dat daar geen suurstof in die teater is nie en haar operasie is uitgestel. By
Kan Afrikaners baat by Zuma-bewind?
Dit is moeilik vir my as Afrikaner, synde die teiken van en aan die ontvangkant van baie van die ANC se veldtogte van etniese reiniging; oa regstellende aksie, die Hoërskool Ermelo en dies meer, om die volgende te skryf: Ek koester simpatie vir president Zuma. Dít skryf ek, ten spyte daarvan dat ek vantevore al
Uitgewers, ook die swaer van Karl Marx
De Gereformeerde Kerkbode het van 1880 tot 1883 verskyn onder die naam De Christen en van 1884 tot 1932 as De Kerkbode. Tot in 1910 is dit uitgegee deur Van de Sandt de Villiers. B.J. van de Sandt (1798-1850) was die eerste Afrikaner wat drukker geword het. Hy het in 1809 as seun van elf
Gratis middagkonsert vandag in Pretoria!
Pretoria-PEN, die skrywersvereniging waarvan dr. Dan Roodt van Praag voorsitter is, bied vandag ‘n gratis orrelkonsert in Pretoria aan. Alle Praaglesers is welkom! Bring ook u vriende en familie saam. Tyd: 15:00 Plek: Nederduits Hervormde Kerk, Du Toitstraat 169, Pretoria-middestad (agter die Reserwebankgebou) Orrelis: Hentus van Rooyen, orrelis van die NG Kerk Waterkloof Veilige parkering
Calvinisme en die toekoms van die Afrikanervolk
Drie van die belangrikste Calvinistiese geloofsbeginsels wat deur die meeste blanke Afrikaanssprekende mense vir baie jare aanvaar is en nog steeds aanvaar word, is: • God het as Persoonlike, Almagtige en Perfekte Wese die mens en die res van die skepping geskep. Hy is verhewe bo Sy skepping. Alle mense daarenteen, is in sonde ontvang
Lees verder: Calvinisme en die toekoms van die Afrikanervolk
SA-Infanterieskool heet Kremlin
Daar kan nie meer enige twyfel wees oor die ANC se gehegtheid aan hulle geskiedenis nie. “Deur die hoofkwartier by die Infanterieskool se naam ‘The Kremlin’ te noem, word die weermag verpolitiseer en moet dadelik verwyder word. Daar is nie plek vir politiek in die weermag nie en die verslag van die Interim Nasionale Weermag
PRAAG loods petisie vir Afrikaanse skole in Gauteng
Praag het enkele dae gelede ‘n petisie ten gunste van die behoud van Afrikaanse skole in Gauteng geloods. Die petisie is op Dr. Dan Roodt se persoonlike woernaal te vinde: Petisie Die petisie neem bloot sekondes om in te vul en slegs die naam, van en e-pos van ondertekenaars word vereis. Hy sal dit aan
Lees verder: PRAAG loods petisie vir Afrikaanse skole in Gauteng
Zuma, VSA se bondgenoot in Afrika?
Daar was dié week weer ‘n vrag vol mooiklinkende beloftes: Afrika-ontwikkeling, integrasie, veiligheid en volhoubaarheid om swaargewig Nskosazana Dlamini-Zuma se kandidatuur as hoof van die Afrika-Unie se Kommissie ‘n hupstoot te gee. Suid-Afrika se ambisieuse plan om Afrika se toekoms te bepaal, is Woensdagmiddag onthul in ‘n konferensiekamer van die Bela Bela-munisipaliteit waar vyf topkabinetsministers
ANC vat Weskusmunisipaliteit
Die ANC in die Wes-Kaap is besig om in te beweeg in DA-beheerde gebiede en het een van sy munisipaliteite in die provinsie verower nadat kragte saamgesnoer is met klein burgerlike organisasies deur middel van ‘n koalisie. Songezo Mjongile, die provinsiale sekretaris van die Wes-Kaapse ANC, het gister bekend gemaak in Kaapstad dat sy party
‘Massiewe daling’ in MIV-gevalle in SA verwag
Suid-Afrika, die tuiste van die hoogste aantal MIV-gevalle in die wêreld, behoort ‘n massiewe daling teen die einde van die dekade te sien na ‘n verandering in die regering se beleid, het ‘n UNAIDS-amptenaar Donderdag gesê. “Daar is nou meer mense met MIV-infeksies hier as enige land in die wêreld, met 5,6 miljoen. Dit is
