Fifa-amptenaar geskiet

Die hoof- finansiële amptenaar van Fifa se plaaslike komitee is buite sy huis in Sandton, Johannesburg, geskiet. Farouk Seedat (52) is na ‘n hospitaal gehaas nadat hy rondom 22:00 Dinsdagaand by sy huis deur gewapende mans aangeval is. Dit is nie bekend of enigiets tydens die aanval gesteel is nie maar Kym Cloete, polisiewoordvoerder, sê

Lees verder: Fifa-amptenaar geskiet

Wit ANC-stryder sterf aan kanker

Cheryl Gillwald, ‘n getroue wit ANC-veteraan, is die naweek aan kanker dood, het die ANC se vroueliga (ANCWL) Dinsdag gesê.  Edna Molewa, ANCWL-woordvoerder, het Gillwald ” ‘n heldin van ons stryd vir vryheid” genoem. Volgens Molewa was Gillward ‘n “dapper” vrou wat ‘n prominente rol in die vryheidstryd gespeel het. Gillward, wat op die ouderdom

Lees verder: Wit ANC-stryder sterf aan kanker

UV-student sterf aan sianiedvergiftiging

‘n Student aan die Universiteit van die Vrystaat, Jaco Buys (23), is gister in een van die UV se laboratoriums dood aan sianiedvergiftiging. Volgens die polisie is leë sianied-botteltjies is op Buys se lessenaar gevind, maar geen misdaad word vermoed nie. Buys sou aan die einde van die jaar sy MA-graad in plantwetenskappe verwerf het.

Lees verder: UV-student sterf aan sianiedvergiftiging

Swart seuns aangekla van seks met vermoordes se lyke

Twee swart tienerseuns, vriende van twee tienermeisies wie se lyke in Durban gevind is, het die meisies glo vermoor en daarna seks met hul gehad.  Sibusiso Khumalo en Mxolisi Ncoya het Maandag in die landroshof in Durban verskyn op twee aanklagtes van moord en twee aanklagte van verkragting. Khumalo en Ncoya het glo vir Boniswa

Lees verder: Swart seuns aangekla van seks met vermoordes se lyke

Volgende hoofstuk in Kebble-saak gehoor

Die verhoor van die veroordeelde dwelmsmokkelaar, Glen Agliotti, in verband met die moord op die mynmagnaat, Brett Kebble, sal vanoggend in die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg voortgaan. Die Staat gaan sy volgende getuie, Stephen Mildenhall, roep. Mildenhall het Woensdagoggend vanaf Engeland in die land aangekom om in die getuiebank te kom staan. Gister het ‘n

Lees verder: Volgende hoofstuk in Kebble-saak gehoor

‘n Kwessie van ras

Reeds etlike jare voor die 1994-bedeling aangebreek het is die laaste van die sogenaamde apartheidswette van die wetboek verwyder. Die 1994-bedeling is ingelui as ‘n nie-rassige een. Maar het dit gebeur? Die oë is vandag op Bloemfontein gerig waar argumente ter strafversagting en strafverswaring teen die Reitz-vier gevoer sal word. Dit lei geen twyfel nie

Lees verder: ‘n Kwessie van ras

Reitz-4 skuldig aan crimen injuria

Die vier studente van Reitzkamerwonings is Dinsdag skuldig bevind op ‘n aanklag van crimen injuria in die landdroshof in Bloemfontein.  Hooflanddros Mziwonke Hinxa, het die vier skuldig bevind nadat hul vroeër skuld beken het. Die saak is deur die loop van die oggend effens vertraag en het eers om 14:00 amptelik begin. Staatsaanklaer Johan Kruger

Lees verder: Reitz-4 skuldig aan crimen injuria

Poskaart uit Jerusalem

Die afgelope paar dae is ek op uitnodiging hier in Jerusalem. Ek is aangenaam verras deur hierdie ou, ou stad met sy sandkleurige, geometriese geboue van Jerusalemsteen, die versamelnaam vir allerlei soorte kalksteen wat al eeue lank hier vir bouwerk gebruik word. ‘n Mens dink onwillekeurig aan D.J. Opperman se “engel uit die klip”, want

Lees verder: Poskaart uit Jerusalem

Ingesteldheid op die negatiewe

Uitsprake teen korrupsie wat wissel van baie sterk, tot baie afgewater, kom al ‘n lang pad in die post-1994-bedeling. Elke sterk uitspraak word reikhalsend deur ‘n voos gemeenskap omarm, om net daarna te ervaar dat ook daardie sterk uitsprake holle woorde geblyk het te wees. Soos Tim du Plessis, redakteur van Beeld, onlangs geskryf het:

Lees verder: Ingesteldheid op die negatiewe