Faal letterkunde as gewete van die volk?

Letterkundiges het die reputasie dat hulle as rebels voorkom – die bestaande orde aandurf – en as gewete van die volk optree om onregte aan die kaak te stel waaroor die politiek-korrektes swyg. Kort-kort is ‘n regering dikbek vir die Nobelprystoekenners oor afvalliges wat die gesogte vredesprys opraap – heel dikwels skrywers agter tralies of

Lees verder: Faal letterkunde as gewete van die volk?

Sal ons ooit weer vry wees?

Die Afrikaner as volk staan die afgelope 16 jaar onder vreemde juk in sy eie vaderland. Baie Afrikaners aanvaar dit as ‘onomkeerbaar’ om die gewraakte uitdrukking van ‘n voormalige president van Suid-Afrika, mnr F W de Klerk te gebruik, en het hulle reeds ‘deel’ geword van die Nuwe Suid-Afrika (NSA) met sy veelrassige sport, hoë

Lees verder: Sal ons ooit weer vry wees?

Die Dewani-huurmoord en SA wetteloosheid

Ons gaan nav die on-verrassende onthulling in die Kaapse hof dat die Dewani-moord glo ‘n sluipmoord was, onafwendbaar onderwerp word aan die propaganda dat die Dewani-moord nie die gewone, neerdrukkende, wydverspreide, endemiese, lukrake SA-moord en doodslag was nie, maar eerder ‘n huurmoord.  Veral regeringsgesinde media, die regering self en ander volksmoord-ontkenners is gewaarborg om te

Lees verder: Die Dewani-huurmoord en SA wetteloosheid

Polisiekommissaris se rowerseun skotvry

Luitenantgeneraal Mzwandile Petros se seun het in September verlede jaar saam met sewe ander rowers uit die hof in Johannesburg ontsnap. Die sewe is intussen weer aangekeer, maar die lasbrief vir Petros junior is intussen teruggetrek. Die polisielede wat die lasbrief teruggetrek het, is twee dae lank vir nalatigheid geskors, maar is intussen weer in

Lees verder: Polisiekommissaris se rowerseun skotvry

Wie onkruid saai, sal distels maai

Die ANC het pas die bykans ongehoorde gedoen, en ‘n plaasaanval veroordeel. Weliswaar is dit nie maar net een van baie plaasaanvalle vanjaar, en selfs baie plaasmoorde nie, maar een waar ‘n hele gesin, insluitend ‘n dogtertjie van amper drie jaar oud, vermoor is. Ongelukkig is daar ook ‘n aantal gebreke in hierdie veroordeling: Van

Lees verder: Wie onkruid saai, sal distels maai

Die ondergang van ‘n eens trotse vloot

Die ondergang van Suid Afrika se infrastruktuur is steeds besig om mens se verstand te bowe te gaan. En nou praat ek nie van net paaie, water en elektrisiteitsnetwerke nie. Die ANC kry dit reg om alles wat die blankes opgebou het tot sierade vir ‘n klein landjie aan die suidpunt van die Welsynskontinent, wat

Lees verder: Die ondergang van ‘n eens trotse vloot

Desperaatheid van ‘n gewone ou

Ons plaas Johannes Lange se brief ongeredigeerd: Ek skryf dié brief uit blote desperaatheid; ek is nie n skrywer, n dokter of n professor, geskiedkundige of n politikus nie, maar ek dink in my beskeie mening ek verteenwoordig die hedendaagse wit Afrikanerwerkersklas. Vir ‘n lang ruk sit ek nou al en bekyk die hele fiasko

Lees verder: Desperaatheid van ‘n gewone ou