Die hoof- finansiële amptenaar van Fifa se plaaslike komitee is buite sy huis in Sandton, Johannesburg, geskiet. Farouk Seedat (52) is na ‘n hospitaal gehaas nadat hy rondom 22:00 Dinsdagaand by sy huis deur gewapende mans aangeval is. Dit is nie bekend of enigiets tydens die aanval gesteel is nie maar Kym Cloete, polisiewoordvoerder, sê
Wit ANC-stryder sterf aan kanker
Cheryl Gillwald, ‘n getroue wit ANC-veteraan, is die naweek aan kanker dood, het die ANC se vroueliga (ANCWL) Dinsdag gesê. Edna Molewa, ANCWL-woordvoerder, het Gillwald ” ‘n heldin van ons stryd vir vryheid” genoem. Volgens Molewa was Gillward ‘n “dapper” vrou wat ‘n prominente rol in die vryheidstryd gespeel het. Gillward, wat op die ouderdom
UV-student sterf aan sianiedvergiftiging
‘n Student aan die Universiteit van die Vrystaat, Jaco Buys (23), is gister in een van die UV se laboratoriums dood aan sianiedvergiftiging. Volgens die polisie is leë sianied-botteltjies is op Buys se lessenaar gevind, maar geen misdaad word vermoed nie. Buys sou aan die einde van die jaar sy MA-graad in plantwetenskappe verwerf het.
Swart seuns aangekla van seks met vermoordes se lyke
Twee swart tienerseuns, vriende van twee tienermeisies wie se lyke in Durban gevind is, het die meisies glo vermoor en daarna seks met hul gehad. Sibusiso Khumalo en Mxolisi Ncoya het Maandag in die landroshof in Durban verskyn op twee aanklagtes van moord en twee aanklagte van verkragting. Khumalo en Ncoya het glo vir Boniswa
Lees verder: Swart seuns aangekla van seks met vermoordes se lyke
Volgende hoofstuk in Kebble-saak gehoor
Die verhoor van die veroordeelde dwelmsmokkelaar, Glen Agliotti, in verband met die moord op die mynmagnaat, Brett Kebble, sal vanoggend in die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg voortgaan. Die Staat gaan sy volgende getuie, Stephen Mildenhall, roep. Mildenhall het Woensdagoggend vanaf Engeland in die land aangekom om in die getuiebank te kom staan. Gister het ‘n
‘n Kwessie van ras
Reeds etlike jare voor die 1994-bedeling aangebreek het is die laaste van die sogenaamde apartheidswette van die wetboek verwyder. Die 1994-bedeling is ingelui as ‘n nie-rassige een. Maar het dit gebeur? Die oë is vandag op Bloemfontein gerig waar argumente ter strafversagting en strafverswaring teen die Reitz-vier gevoer sal word. Dit lei geen twyfel nie
Reitz-4 skuldig aan crimen injuria
Die vier studente van Reitzkamerwonings is Dinsdag skuldig bevind op ‘n aanklag van crimen injuria in die landdroshof in Bloemfontein. Hooflanddros Mziwonke Hinxa, het die vier skuldig bevind nadat hul vroeër skuld beken het. Die saak is deur die loop van die oggend effens vertraag en het eers om 14:00 amptelik begin. Staatsaanklaer Johan Kruger
Poskaart uit Jerusalem
Die afgelope paar dae is ek op uitnodiging hier in Jerusalem. Ek is aangenaam verras deur hierdie ou, ou stad met sy sandkleurige, geometriese geboue van Jerusalemsteen, die versamelnaam vir allerlei soorte kalksteen wat al eeue lank hier vir bouwerk gebruik word. ‘n Mens dink onwillekeurig aan D.J. Opperman se “engel uit die klip”, want
‘n Byenes
play forФильчаков прокурор
Ingesteldheid op die negatiewe
Uitsprake teen korrupsie wat wissel van baie sterk, tot baie afgewater, kom al ‘n lang pad in die post-1994-bedeling. Elke sterk uitspraak word reikhalsend deur ‘n voos gemeenskap omarm, om net daarna te ervaar dat ook daardie sterk uitsprake holle woorde geblyk het te wees. Soos Tim du Plessis, redakteur van Beeld, onlangs geskryf het:
