Aan alle reggeaarde volksgenote, leiers van groeperings, organisasies en instansies: Is dit waar? Eendrag maak mag. Dit sal ons moet bewys en nie later as nou nie! Die aanslag en die moord op ons volk gaan nie einde kry nie. Ons moet dit stop. Hoe? Ons sal nie weet as ons nie bereid is om
Sal ons ooit weer vry wees?
Die Afrikaner as volk staan die afgelope 16 jaar onder vreemde juk in sy eie vaderland. Baie Afrikaners aanvaar dit as ‘onomkeerbaar’ om die gewraakte uitdrukking van ‘n voormalige president van Suid-Afrika, mnr F W de Klerk te gebruik, en het hulle reeds ‘deel’ geword van die Nuwe Suid-Afrika (NSA) met sy veelrassige sport, hoë
Die Dewani-huurmoord en SA wetteloosheid
Ons gaan nav die on-verrassende onthulling in die Kaapse hof dat die Dewani-moord glo ‘n sluipmoord was, onafwendbaar onderwerp word aan die propaganda dat die Dewani-moord nie die gewone, neerdrukkende, wydverspreide, endemiese, lukrake SA-moord en doodslag was nie, maar eerder ‘n huurmoord. Veral regeringsgesinde media, die regering self en ander volksmoord-ontkenners is gewaarborg om te
Annlie Botes was reg
Na aanleiding van Anders-om se siek SMS in Rapport (5 Desember 2010), wil ek graag aan hom die volgende meedeel: My motor is Donderdag (3 Desember tussen 11:00 en 14:30) voor die Wonderpark-inkopiesentrum in Pretoria Noord, gesteel terwyl ek en ‘n vriendin na die fliek Liefling gaan kyk het. Let wel– blatant gesteel onder die
Polisiekommissaris se rowerseun skotvry
Luitenantgeneraal Mzwandile Petros se seun het in September verlede jaar saam met sewe ander rowers uit die hof in Johannesburg ontsnap. Die sewe is intussen weer aangekeer, maar die lasbrief vir Petros junior is intussen teruggetrek. Die polisielede wat die lasbrief teruggetrek het, is twee dae lank vir nalatigheid geskors, maar is intussen weer in
Wie onkruid saai, sal distels maai
Die ANC het pas die bykans ongehoorde gedoen, en ‘n plaasaanval veroordeel. Weliswaar is dit nie maar net een van baie plaasaanvalle vanjaar, en selfs baie plaasmoorde nie, maar een waar ‘n hele gesin, insluitend ‘n dogtertjie van amper drie jaar oud, vermoor is. Ongelukkig is daar ook ‘n aantal gebreke in hierdie veroordeling: Van
Die ondergang van ‘n eens trotse vloot
Die ondergang van Suid Afrika se infrastruktuur is steeds besig om mens se verstand te bowe te gaan. En nou praat ek nie van net paaie, water en elektrisiteitsnetwerke nie. Die ANC kry dit reg om alles wat die blankes opgebou het tot sierade vir ‘n klein landjie aan die suidpunt van die Welsynskontinent, wat
Grondwetlikheid vir ‘n ses
Veel meer as wat dit op die oog af lyk, is op die spel met die ANC se besluit dat ‘n kommissie na die toekoms van provinsies moet kyk. Een van die opsies wat oorweeg moet word is die wegdoen met provinsies. Met die Kemptonparkse onderhandelings is ooreengekom op ‘n stel grondwetlike beginsels. Dit is
Desperaatheid van ‘n gewone ou
Ons plaas Johannes Lange se brief ongeredigeerd: Ek skryf dié brief uit blote desperaatheid; ek is nie n skrywer, n dokter of n professor, geskiedkundige of n politikus nie, maar ek dink in my beskeie mening ek verteenwoordig die hedendaagse wit Afrikanerwerkersklas. Vir ‘n lang ruk sit ek nou al en bekyk die hele fiasko
Kuberterrorisme, persvryheid, die Trojaanse perd en WikiLeaks
“Die internet het net soveel veranderings vir die mensdom gebring as die ontwikkeling van die spoorweë.” Hierdie waarheid is pas onderstreep deur die wêreldwye geskarrel oor onthullings wat WikiLeaks maak. Dit laat egter ook vrae ontstaan oor Kuberterrorisme. Die internet word as ‘n baie belangrike waarborg teen die onderdrukking van persvryheid beskou. Lande wat tradisioneel
Lees verder: Kuberterrorisme, persvryheid, die Trojaanse perd en WikiLeaks
