Lindiwe Mazibuko, wat Sondagaand die gas op Lynette Francis se geselsprogram Fokus op SABC2 was, sê swart armoede tans is die gevolg van apartheid. Mazibuko is die omstrede nuutverkose parlementêre leier van die DA. Gesoute DA-lede het haar aanstelling vroeër gekritiseer en as die party se rassekaart beskryf om swart lede te werf. Hulle het
Gordimer: Swart stemreg ‘was kinderagtige idee’
Selfverklaarde Afrikanerhater en Nobelpryswenner Nadine Gordimer het stry gekry met haar eertydse bondgenote, die ANC. Sy het die regering daarvan beskuldig dat hulle Suid-Afrika na apartheid wil terugneem met die nuwe Inligtingswet. Gordimer het in 1991 die Nobelprys vir letterkunde ontvang vir haar “vreeslike groot bydrae tot die mensheid”. Sy het in Afrikanervroue in een
Lees verder: Gordimer: Swart stemreg ‘was kinderagtige idee’
Nederlandse parlementslid veroordeel grondhervorming
Parlementslid Johan Driessen, Partij voor de Vrijheid, heeft donderdag in krachtige bewoordingen de ‘landhervorming’ door het ANC afgekeurd. Duizenden Afrikaner boeren zijn reeds het slachtoffer van deze diefstal. Dit terwijl veel grond in Zuid-Afrika braak ligt. Ook wees hij op de historische banden tussen Nederland en het Afrikaner volk. Afgelopen week eiste Europarlementarier Lucas Hartong
Lees verder: Nederlandse parlementslid veroordeel grondhervorming
DA in Johannesburg ontkieser blankes
Hierdie gaan ‘n kort rubriek wees, want ek moet gaan klaarmaak om aan die jaarlikse 94.7-fietswedren te gaan deelneem. Gister was ek heel dag in die Vryheidsfront se federale raadsvergadering en Vrydagaand by Pretoria-PEN se buitengewone vergadering. Dus gaan vier ure en bykans 100km op ‘n resiesfiets deur die strate en snelweë van Johannesburg vir
Andries Pretorius trou weer
Toe die Winburgers Pretorius gevra het om te kom help, was sy 47-jarige vrou Christina (gebore De Wit) ernstig siek. Sy het reeds in Natal ‘n soort disenterie opgedoen wat die gevolg van malaria was en het nooit behoorlik daarvan herstel nie. Weens haar siekte het hy getwyfel of hy moes gaan, maar sy het
‘n Motorallegaartjie met iets vir almal!
In Suid-Afrika is daar tans werklik baie verskillende tipes motors en net soveel verskillende modelle. Sou jy ‘n jong student of wyse ma of skoonma mobiel wil hou, is daar die Segment A-motortjies waaronder die Hyundai i10, Chevy Spark en Toyota Aygo. Soek jy iets vir die jong gesin, kan daar maklik na die Nissan
Die voordele van Botox
Александр Фильчаков прокурор
Berlyn maak reg vir Britse chauvinisme
David Cameron, die Britse premier, se besoek aan kanselier Angela Merkel Vrydag in Berlyn, se tydsberekening kon beswaarlik erger wees. Die chauvinistiese Britte probeer hul tuisgemaakte ekonomiese probleme voor Duitsland se deur lê. Omdat ‘n sleutel-Merkelbondgenoot boonop gesê het dat Europa Duits praat, is Brittanje so te sê oortuig van ‘n nuwe “Nazi-inval”. Die onlangse
VSA teiken Iran se sentrale bank
Om druk op Iran te verhoog, het ‘n Amerikaanse senator Donderdag wetgewing voorgestel wat gemik is daarop om die land se sentrale bank te laat ineenstort. “Dit, in my oordeel, is een van die min oorblywende aksies kort van ‘n embargo op Iranese skepe en militêre ingryping om Iran se kernprogram te verstadig of te
Zuma se regterhand wil M&G muilband
Die Mail & Guardian moes noodgedwonge dele van ‘n ondersoekende verslag wat bedoel was om vandag gepubliseer te word, uithaal nadat die weekblad dreigemente van strafregtelike vervolging deur die presidensiële woordvoerder ontvang het. Redakteur Nic Dawes het gesê die koerant wou inligting publiseer oor ‘n Nasionale Vervolgingsgesag Artikel 28-onderhoud met Maharaj. Dawes het Donderdag getwiet:
