Die polisie in Noordwes ondersoek ‘n saak van brandstigting nadat die Bethanie-satelliet-polisiekantoor aan die brand gesteek is. Skade wat veroorsaak is deur die brand, is op R20 000 geraam, het die polisiewoordvoerder Captain Tselane Nkala Dinsdag gesê. Die brand is in die vroeë oggendure Sondag gestig. “Twee polisiebeamptes wat aan diens was, het gepatrolleer en
Panama: 14 voor na medisyneramp
Veertien mense sal aangekla word vir een van Panama se ergste onlangse nasionale tragedies: Besmette medisyne wat ten minste 282 mense gedood het in 2006, het die slagoffers se woordvoerder Dinsdag gesê. “Die Tweede hoër hof het kriminele sake teen 14 mense vir misdade teen die openbare gesondheid, insluitende die vervalsing van dokumente, onwillekeurige manslag
ANC-kaders was op NP-betaalstaat
Die witman het glo swartes in lokasies vermoor, lui die “waarheid” oor apartheid. Dit is ondeurdagte snert. Geen witman het vrylik toegang tot lokasies gehad nie. Die inligting oor elke beweerde terroris is deur swart informante aangedra teen ‘n vaste maandelikse vergoeding deur die veiligheidsmagte. Die ergste van almal, was die ANC-kaders met hul toegang
Mbeki skepties oor Twitter
Voormalige President Thabo Mbeki het Maandag gesê hy is skepties oor Twitter se vermoë om betroubare kennis oor te dra. Mbeki het in reaksie op ‘n vraag na ‘n toespraak aan die Universiteit van Stellenbosch se Bestuurskool gesê hy dink dat die sosiale media-instrument nie geskik is vir kennis wat die verbetering van die samelewing
Hof sê nee vir pornokanaal
Die hooggeregshof in Johannesburg het Maandag beslis dat TopTV nie pornografie mag uitsaai sonder die toestemming van die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) nie. Terselftertyd, het Okosa voorleggings van TopTV se aansoek ontvang. Dit sal oorweeg word as Okosa sy besluit oor die aansoek op 31 Januarie neem, het Okosa-woordvoerder Jubie Matlou, gesê. Dié betaalkanaal
Ongemaklike vrede heers in Nigerië
Soldate is Maandag in die strate van Nigerië se stede ontplooi om die einde van die betogings in Afrika se mees bevolkte land te verseker. Vakbondleiers beskou dit as ‘n oorwinning vir arbeid, en sê die land se beleid oor brandstofsubsidies sal in die toekoms deur hulle optrede gelei word. Maar die nuwe ooreengekome prys
Clinton reis na gespanne Wes-Afrika
Die Amerikaanse sekretaris van buitelandse sake, Hillary Rodham Clinton, het hierdie week oor die stand van demokratiese vooruitgang in Wes-Afrika besin na ‘n intense jaar van diplomasie na aanleiding van die Arabiese Lente. In talle Wes-Afrikalande is groot dele van hulle bevolkings Moslem. Die toestand in Nigerië bly gespanne na die tweede week van geweld
Nuwe hoof by SAUK
Lulama Mokhobo is as die SAUK se nuwe groepsuitvoerendehoof aangestel, het die kommunikasieministerie Maandag gesê. “Ná ‘n aanbeveling deur die raad van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie, het die minister van kommunikasie, Dina Pule, haar gedagtes gefokus en is bly om die aanstelling van me. Lulama Mokhobo as die groepshoofuitvoerendebeampte van die SAUK aan te kondig,” het
China se internetgebruikers styg tot 513 miljoen
‘n Bedryfsgroep sê China se aantal internetgebruikers het die afgelope tyd bokant 500 miljoen gestyg en groei steeds sterk. Die China Internet Network Information Center het Maandag gesê die vasteland se getal internetgebruikers staan op 513 miljoen in Desember, 12 persent hoër as ‘n jaar tevore. China se kommunistiese regering bevorder internetgebruik vir sake en
Lees verder: China se internetgebruikers styg tot 513 miljoen
SA, Kuba sluit militêre verdrag
Suid-Afrika en Kuba het verlede Dinsdag ‘n memorandum onderteken om ‘n stempel te plaas op die samewerking tussen die twee lande se weermagte, het ‘n woordvoerder gesê. Die minister van verdediging, Lindiwe Sisulu, het die samewerkingsverdrag met Ulises Rosales del Toro, die vise-president van Kuba se Raad van Ministers, onderteken, volgens die ministerie van verdediging
