praag.co.za

Zuma beste Afrikapresident vir 2009

Written by

in

President Jacob Zuma is vereer met die toekenning vir die beste president van Afrika vir 2009.

Die toekenning is Dinsdagaand gedurende ‘n seremonie in Sandton aan hom oorhandig.

Die toekenning is deur die African Consciousness Media en die Kenneth Kaunda Stigting gestig vir die erkenning van Afrikaleiers.

“Die toekenning is ‘n gepaste manier om hulde te bring en eer te betoon aan die leiers van Afrika wat vir vryheid en onafhanklikheid geveg het en wat ons tot vandag toe inspireer,” het Zuma gesê.

 

игрь длядевочеклобановский александр компромат

Comments

Leave a Reply