praag.co.za

Weermag nie in Pretoria ontplooi nie

Written by

in

,

Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sê die regering sal nie die weermag in Pretoria ontplooi teen oproermakers nie.

Sy het die oproeriges anargiste en boewe genoem wat die hoofstad van Suid-Afrika, Pretoria verwoes.

Die Gautreinverkeer is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag geplaas om die veiligheid van pendelaars te verseker.

Eiendomme in onder meer Atteridgeville, Mamelodi en Hammanskraal is geplunder en gevandaliseer.

Inwoners steel 'n vrieskas uit 'n winkel
Inwoners steel ‘n vrieskas uit ‘n winkel

‘n Sportskoenwinkel is een van talle wat geplunder is.

Mapisa-Nqakula het gesê diegene wat vir die geweld verantwoordelik was, sal met die volle mag van die gereg te doen kry.

Die uitgebreide onrus volg nadat die ANC ‘n voormalige minister, Thoko Didiza as die party se burgemeesterskandidaat vir die plaaslike verkiesings op 3 Augustus aangewys het.

'n Metropolisiekar lê op sy dak in die middestad
‘n Metropolisiekar lê op sy dak in die middestad

Swart inwoners van Hammanskraal kon nie Didiza se naam onthou nie, maar hulle het gesê hulle “hou nie van daardie een van Durban nie”.

Mapisa-Nqakula het die media toegespreek na ‘n vergadering van die veiligheidsgroepering oor die gewelddadige oproer in die Tshwane metrogebied.

Sy sê die beskadiging van meer as 20 busse wat aan die brand gesteek is, benadeel inwoners regstreeks.

Die huidige burgemeester Kgosi Ramokgopa, is in Atteridgeville buite Pretoria om die spanning in die gebied te probeer ontlont en het by opstokers gepleit vir kalmte.

Ramakgopa is deur die skare verwelkom, maar die Gautengse sekretaris van die ANC, Paul Mashatile is uitgejou.

Die skare het aangedui dat hulle nie vir die ANC sal gaan stem as Ramakgopa nie die kandidaat is nie.

Staatsdiensamptenare sowel as diegene wat vir die Tswhane metro werk, is huis toe gestuur sodat hulle vroeër kan vertrek met die meeste paaie na woongebiede wat versper word.

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het die veiligheidsmagte in die Tshwane Metroraad en op ander plekke gevra om daadwerklik op te tree teen die gewelddadige oproer.

Ramaphosa sê die polisie doen alles in hulle vermoë om die situasie onder beheer te hou.

In aanloop tot die komende plaaslike verkiesing, sal dit kennelik vir die ANC ‘n kopseer word as hulle die weermag teen ontevrede faksies moet instuur.

Joernaliste wat vanmiddag in Mamelodi wou gaan verslag doen oor die onrus, is deur die polisie gewaarsku dat hulle op eie risiko in die woongebied sal moet ingaan.

Hulle het omgedraai omdat inwoners hulle gewaarsku het dat dit te gevaarlik is tans. Benewens busse is verskeie voertuie aangeval en gebrand.

Die SABC weier steeds om nuus van die onrus te beeldsaai of daaroor te twiet.

Comments

30 responses to “Weermag nie in Pretoria ontplooi nie”

  1. Corrupt_NUMBA 1 Avatar
    Corrupt_NUMBA 1

    enige verskoning om te roof,bedrieg,brand en te verkrag sal werk met die lot

    1. Owen Avatar
      Owen

      Ja, but those from various ethnic groupings in the Pretoria area who are ANC supporters are also not too happy it seems that the ANC elite are all Zulus.
      I think here is where we could later see real internal divisions forming but not on party policy.

      1. Regverdigheid Avatar
        Regverdigheid

        Yes the zulus have taken over the xhosa ANC.masses of xhosas hate zuma and the zulus.and now there is malema the pedi,the ingredients for a nice big black war.

        1. Owen Avatar
          Owen

          This is why I think there will be a drive to unite the ruling party along party policies in the run up to the election, malema will be expendable.
          Just tonight I was discussing this scenario you mention with somebody, we will not necessarily be the target but if it goes as predicted, whites will need a safe haven.

          1. Regverdigheid Avatar
            Regverdigheid

            Yes shower head would try to do that,luckely the masses are dumb and violent and anarchy would always prevail with them,siener said it would happen like right now and its happening,they would also attack us because we are the faces of wealth and money presses,but they have alot of scores to set with each other and the main violence would be between the tribes,siener said the xhosas would wipe the zulus almost out.That is why so many thite afrikaans people are part of the suidlanders,there are hundreds of safe zones with very limited acces from the masses and it is defendable,food,water,survival equipment,thousands of farmers with animals for food,doctors,engineers,mechanics etc.they are the best hope for the white man to ride out the black war and take over afterwards.they are about a million members,could be even more now since the attacks on afrikaans and afrikaners.

          2. Andy van Vuuren Avatar

            Dit staan soos n paal bo water. VERSEKER.

        2. Anton Schutte Avatar
          Anton Schutte

          In that case, I will gladly donate machetes, pangas, bricks, tyres….

          1. Regverdigheid Avatar
            Regverdigheid

            A few containers filled with pangas and machetes and alot of alcohol.self cleansing process

  2. Regverdigheid Avatar
    Regverdigheid

    Dis wat gebeur as mandela en sy trawante die masses almal leer om skelm te wees en dit in hulle dna in te vorseer om n klomp barbare te wees en nou backfire dit baie lekker in die terroristiese meesters se gevrete.Siener se mos die goed gaan mekaar baie goed uitmoor.minder werk vir ons na die tyd. Zulu teen xhosa.xhosa teen pedi.vanda teen zulu.lekker man,en die spul doen die vuil werk vir ons.

    1. Krokodil. Avatar

      I was in Ulundi N-Natal just yesterday, hometown of Mangosuthu Buthulezi.
      Very well run place, peaceful, no riots, no litter, crime, safe for whites & very IFP dominated.
      If you mention JZ’s name in Ulundi it is a major insult his party cannot even campaign there or in Melmoth etc.
      Dont forget the IFP & the real zulu, they will also join the fight if things unravel completely.
      They are also strong in numbers.

      1. Regverdigheid Avatar
        Regverdigheid

        Let the fire destroy itself.we will survive and rebuilt like always.n boer maak n plan.

      2. Rooikop Avatar
        Rooikop

        Ou PW het te veel met die spul gepraat – die ANC vermoor al IVP lede vir 30 jaar en hulle steun tans die ANC omdat dit hulle bevoordeel.

  3. Zapata Avatar
    Zapata

    Die anc trawante is so gretig om te steel dat hulle weer by daardie winkel wat gestroop is sal gaan inbreek die keer net om die lee hangers en skoendose te oes. Wat n klomp domkhontos.

    1. Anton Schutte Avatar
      Anton Schutte

      dis in hulle natuur…mens kan ook nie jou hond blameer as hy voor die dominie le en sy ballas lek nie…

      1. Andy van Vuuren Avatar

        Anton jou doring. Dit is n onverbeterlike verduideliking van hul benadering.

    2. Bokkeman Avatar
      Bokkeman

      Hierdie pittigheid van Facebook gister: ‘n agtergeblewene is een wat vanoggend sit en wag vir die bus wat hy gister afgebrand het.

      1. Andy van Vuuren Avatar

        more,
        en dan brand hy sommer nog n bus uit omdat hy ontevrede is dat die “annar” bus nie opgedaag het nie.

  4. Anton Schutte Avatar
    Anton Schutte

    Die uiteindelike resultaat van die ontkettinging van n werf aap. Eerstens: Die boer moes die babatjie van kant gemaak het toe my die ma geskiet het. Tweedens, deur die ding groot te maak en in jou “werf” aan te hou, het hie bobbojaan mensgedrag geleer, en dus, derdens; so ongeketting, moet die boer nie verbaas wees as die bobojaan sy kinders en troeteldiere aanval nie.

    1. Regverdigheid Avatar
      Regverdigheid

      Presies.ons moes die goed reg van die begin af uitgejaag het en sommer goed in die water gegooi het wat die mans en vrouens steriel gemaak het.selfs die mans kepater soos die moslems mos gedoen het met hulle swart slawe,die moslems het geweet die goed teel soos rotte so al die manne se ball het gegaan en die vrouens wat deur die moslems swanger geraak het was vermoor.dis hoekom mens nie slwae stories uit die moslem wereld hoor nie want hulle het nie oud genoeg geraak om aan te leef soos in amerika of in ander lande nie.

  5. Riempies Avatar
    Riempies

    “Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sê die regering sal
    nie die weermag in Pretoria ontplooi teen oproermakers nie”

    Wat se weermag? Aan wie het Roelf Meyer die SAW in die geheim oorhandig? Ek staan onder korreksie – was dit nie aan die terroriste vleuel van die ANC Umkontu we Siswe nie? Dus van wat se weermag van die ANC lees mens wat hulle nie wil “ontplooi” nie?

    1. Vurkster Avatar
      Vurkster

      Presies wat jy se Riempies… Wat se weermag???Alles propeganda sodat die wereld moet dink daar is niks fout met die sotkop regering nie.

      1. Riempies Avatar
        Riempies

        My logika se vir my dat die “weermag personeel” eerder by
        die swartgebiede gaan saam protesteer as wat hulle op bystand gaan wees. Ek
        lees nêrens dat die “weermag” op bystand is nie.

        1. Vurkster Avatar
          Vurkster

          Ek sien iemand het wakker geskrik… weet nie of dit veel sal help nie…die weermag kan dalk help om van die gesteelde goed weg te ry, hulle voertuie is bietjie groter as die taxis….
          http://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/weermag-glo-gereed-om-in-pta-in-te-gryp-20160621

  6. Ou Transvaal Avatar
    Ou Transvaal

    Die oproeriges bly getrou aan die ANC daarom dreig hulle die speknekke af met on regeerbaarheid .
    Dit is wel waar dat daar ‘n wetteloosheid is maar hulle wil hulle party in bewind hou ….net in Afrika!!
    Die ANC sal nou die fokus moet draai na iemand anders – let op wie dit weer sal wees.
    ‘n Punt van kennisname , hierdie is optrede wat ons kan verwag in enige plek waar die ANC die verkiesing verloor , dit nou AS die verkiesing plaasvind . Daar is reeds genoeg verskoning om die verkiesing uit te stel en noodtoestand af te kondig.
    Met die beeldmateriaal wat ek gesien het is daar merkbaar meer blanke Polisiemanne , het die speknekke vertroue in hul eie skade gekry??

    1. Flip Kriel Avatar
      Flip Kriel

      Die blanke polisiemanne moet die skuld kry as een van die oproeriges dalk gedood word.

  7. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Die inwoners in PTA soek nie ‘n zoeloe oor hulle nie. Zoema se kaping van die hele regering op nasionale en plaaslike vlak gaan ons nog baie geld kos.

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Raakvat kommentaar – ek stem saam.

    1. Ou Transvaal Avatar
      Ou Transvaal

      Kolskoot!!!!!!!!

  8. Guest Avatar
    Guest

    Getting back to reality: Marikana showed that Cyril The Instigator could become vice president with the resulting ‘bad’ publicity. Black on black violence is daily occurence in Chicago with absolutely *zero* fall-out. So dream on. No one cares about black violence, not even in South Africa. Mugabe killed perhaps 50 000 to 100 000 Ndebeles increasing his popularity very the left.

Leave a Reply