praag.co.za

‘Apartheidslagoffers’ kan nie van Ford, IBM eis sê hof

Written by

in

,

Sogenaamde slagoffers van apartheid in Suid-Afrika kan nie voortgaan met regsgedinge teen die motorvervaardiger, Ford en die rekenaarreus IBM, oor hulle destydse sakebedrywighede in Suid-Afrika nie.

Dié maatskappye het glo meegewerk om die destydse stelsel in stand te hou, volgens eisers.

‘n Amerikaanse federale appèlhof in New York het egter beslis dat swart Suid-Afrikaners nie kon bewys dat Ford en IBM tot so ‘n mate betrokke was om enige regsgedinge oor hulle beweerde betrokkenheid by menseregteskendings te regverdig nie.

Die eisers het die hof genader na aanleiding van ‘n wet van 1789 ingevolge waarvan nie-Amerikaanse burgers skadevergoeding in Amerikaanse howe kan eis vir menseregteskendings in die buiteland.

Comments

5 responses to “‘Apartheidslagoffers’ kan nie van Ford, IBM eis sê hof”

  1. Witbeer Avatar
    Witbeer

    he he he he he he , ek onthou nog, soos gister, toe die arrogante wit, liberale prokerower van die VSA op tv gese het hulle gaan miljoene eis en wen…… ek dink die sirkus gaan jou miljoene kos en jou naam met n plank blixem

  2. Karel Combrinck Avatar
    Karel Combrinck

    Hoekom eis hulle nie van NASPERS nie? Naspers pleit dan juis by voorbaat skuldig oor sy aandeel in “Apartheid”.

    1. Witbeer Avatar
      Witbeer

      Karel, Naspers sal die klaer betaal met lewenslange Huisgenoot, dit op sig self. is n lewenslange straf

  3. Statetheobvious Avatar
    Statetheobvious

    Hierdie mense is klaarblyklik almal geld bedon@erd. Smaak my dis daai voor die hut sit en Magau klap terwyl die wederhelf op die landerye werk kultuur wat maar deurkom.

  4. Corrupt_comrat_nr1 Avatar
    Corrupt_comrat_nr1

    Moenie verbaas wees as die kadres die Romeine wil aanvat nie,Shaka het nie spoeltoilette gehad nie…

Leave a Reply